Radio Pulpit
Vreugde & Joy
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Vreugde / Joy - 12 Junie 2025 12.06.2025 1:00:14
Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag met Elaine Broekman van Audience of One Media asook met Ian Marx van Houtsnaar oor die liedjie Sionsbruid Vreugde & Joy
Hoe loop jou pad met die Here? 05.06.2025 1:04:27
Bertha gesels vandag met Tres-Jolie Cronje van Kaleideo Gemeente wat haar getuienis deel Vreugde & Joy
Losing your crown 22.05.2025 1:02:51
Bertha Le Roux-Wahl are talking to Demi-Leigh Tebow, previously from SA, a Miss SA 2017 as well as Miss Universe 2017, married to Tim Tebow, about losing your crown and her new children's book release Vreugde & Joy
40 Days for Jesus! 15.05.2025 1:03:33
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met twee jong manne wat 'n passie vir Jesus het: Iddo van Daldn en Jochanan du Toit. Hulle kom gesels oor die 40 Days for Jesus projek Vreugde & Joy
Hoe vrees ons God? Hoe bly ons op die regte pad? 08.05.2025 1:06:24
Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met Mariette Loubser oor hoe om God te vrees en hoe om getrou te wees aan Sy pad. Vreugde & Joy
Vreugde in die Here! 01.05.2025 1:11:12
Bertha Le Roux-Wahl gesels vanoggend met Dr. Irma Simpson van Prophetic Impact Centre, oor haar passie en vreugde vir en in die Here Vreugde & Joy
Hoop in 'n alledaagse lewe 24.04.2025 1:04:40
Vandag gesels Bertha le Roux-Wahl met Veronique Joseph oor haar boek Ligstrale van Hoop en sy kom deel ook haar getuienis. Dan gesels Bertha met Dr. Leonie Greyling oor Radio Kansel se Pitch Your Business 2025 kompetisie Vreugde & Joy
Padveiligheid & Vroue 17.04.2025 1:06:18
Bertha le Roux-Wahl saai vandag direk uit vanaf die N3 Petroport en gesels met Jan de Bruyn van Highway Ministries oor padveiligheid. Bertha het ook gesels met Rina Kinnear en Marlene Steyn oor 'n vroue konferensie in Port Nolloth en Keimoes Vreugde & Joy
Praise SA & As God deel is van jou dag 10.04.2025 1:04:31
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Janine Price oor Praise SA en dan ook met Pickhard Henn oor hoe dit lyk wanneer God deel is van jou dag Vreugde & Joy
Praise SA met Julani J 03.04.2025 1:05:00
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Julani J oor die Praise SA konsert wat die 11de April gaan plaasvind hier in Pretoria Vreugde & Joy
Wees stil... 27.03.2025 1:08:20
Bertha le Roux-Wahl gesels vanoggend met Salome Van Den Berg van "Be Still..." oor hoe om stil te raak met al die geraas om ons Vreugde & Joy
Maatskaplike Werkersmaand! 20.03.2025 57:45
Bertha gesels met Zane Babinszky en Tanya Hoon van Helpende Hand oor die beroep: maatskaplike werk Vreugde & Joy
Hoekom lofprys ons? 13.03.2025 1:02:13
Vandag kuier die welbekende Retief Burger saam met Bertha in die ateljee om bietjie te kom vertel oor hoekom lofprys ons? Hy gaan ook lekker gesels oor die PRAISE SA konsert wat die 11de April by die Moreleta Kampus gaan plaasvind. Vreugde & Joy
Wat lê agter die hart van die Praise SA konsert? 06.03.2025 1:05:00
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind Vreugde & Joy
Tieners en hulle dinge 27.02.2025 1:32:20
Stefanie Minnaar kuier vandag in Vreugde/Joy en gesels oor tieners en hulle dinge. Sy vertel ook van haar nuwe boek, 'n A-Z ouerhandleiding en krisis hantering Charles van Onselen and Sanet Deysel talks to Dr. Thomas McCuddy of Families of Virtue and the work they are currently doing in South Africa Vreugde & Joy
Praise South Africa 11 April 2025 - met sangeres Stella 20.02.2025 1:07:15
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag lekker met Stella, oor haar liefde vir musiek, die Here en ook die Praise South Africa konsert wat gaan plaasvind op die 11 de April 2025 by die Moreleta Kampus in Pretoria Vreugde & Joy
'n Storie van groot gebrokenheid tot groot restorasie! 13.02.2025 1:00:29
Daar is soveel maniere om jou bediening uit te leef. Bertha gesels vandag met Chantel Janse van Rensburg van Radiant Motivation & Coaching wat haar storie met ons kom deel. 'n Storie van hoop en dat God werklik alles ten goede kan laat meewerk! Vreugde & Joy
'n Kroon om jou hart te genees 06.02.2025 1:38:04
Hoe help 'n kroon om jou hart te genees? Elvira Joubert en Chantel Janse van Rensburg van Crowned Int. deel hulle missie met Bertha le Roux-Wahl Vreugde & Joy
Need Prayers? Deel 2 30.01.2025 1:07:54
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & Joy
Need Prayer? Deel 1 23.01.2025 52:19
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & Joy
From comedian to actor - a life driven with passion 16.01.2025 1:06:28
Fiks Mahola from 7de Laan, shares his journey with his passion driven life with Bertha in today's episode of Vreugde / Joy Vreugde & Joy
Hoe kan jy 'n impak maak? 09.01.2025 1:01:49
Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens. Vreugde & Joy
Waaraan wil jy werk in die nuwe jaar? Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hoe om te stileer van binne na buite. 02.01.2025 55:46
Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy Shining lightstyle · BLOOM stylebook · Vreugde & Joy
Hoe werk ek deur 'n krisistyd en wat maak ek as ek alleen is? Pickard Henn deel met ons sy manier. 26.12.2024 1:02:34
Soms raak jy weg in daardie donker tyd, Pickard Henn deel met Bertha le Roux-Wahl hoehy deur sulke tye werk saam met God. #VreugdeJoy Pickard Henn CIAM · Vreugde & Joy
Hoe skep ek moed na 'n moeilike jaar? Mariette Loubser gee praktiese raad. 19.12.2024 1:08:50
Soms sukkel ons om die jaar se uitdagings te verwerk, Mariette Loubser gesels met Bertha le Roux-Wahl oor wat die Woord vir jou sê op #VreugdeJoy Mariette Loubser · Vreugde & Joy
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.