RSG

Vers en Klank

Tv AF ↓ 748 episodes

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.

Author

RSG

Category

Tv

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

25 Dec 2014 25.12.2014

Marcel van Heerden, Joanie Combrinck en Zenobia Kloppers lees verse oor Christus se geboorte. Die program is saamgestel deur Bernard Odendaal.

23 Dec 2014 23.12.2014

Johann Nel lees verse van Boerneef.

16 Dec 2014 15.12.2014

Stian Bam lees gedigte voor uit Hennie Aucamp se digbundels TEEN DIE LIG en VLAMSALMANDER.

9 Dec 2014 09.12.2014

Marcel van Heerden lees verse uit Daniel Hugo se bundel DIE PANORAMA IN MY TRUSPIEËL.

2 Dec 2014 02.12.2014

Daniel Hugo lees verse van Charles Fryer.

25 Nov 2014 25.11.2014

Frieda van den Heever lees komiese gedigte van Roald Dahl.

18 Nov 2014 18.11.2014

Ronelda Kamfer, Juanita Swanepoel en Joanie Combrinck lees verse vir en oor moeders, en verse wat moeders aan ongebore kinders geskryf het.

4 Nov 2014 04.11.2014

Juanita Swanepoel lees die top tien verse uit die bundel, Die Gewildste Afrikaanse Gedigte.

28 Oct 2014 28.10.2014

Johann Nel lees verse van Boerneef.

21 Oct 2014 21.10.2014

Nic de Jager lees verse uit Johan de Lange se bundel STILPUNT VAN DIE AARDE.

14 Oct 2014 14.10.2014

Bernard Odendaal lees verse uit IN DIE SKADU VAN SOVEEL BOME van Hennie Nortje.

7 Oct 2014 07.10.2014

Daniel Hugo lees verse van Clinton V. du Plessis.

30 Sep 2014 30.09.2014

Johann Nel lees verse van DJ Opperman.

23 Sep 2014 23.09.2014

Chris van Niekerk en Sue Pyler lees verse wat die erfenis van die Afrikaanssprekende weerspieël.

16 Sep 2014 16.09.2014

Joanie Combrink lees verse van Ingrid Jonker wat vanjaar 81 jaar oud so wees. Jonker is al die Suid-Afrikaanse Sylvia Plath en Marilyn Monroe genoem.

9 Sep 2014 09.09.2014

Martelize Kolver lees verse van Joan Hambidge.

2 Sep 2014 02.09.2014

Anna-Mart van der Merwe, Margot Luyt en Johann Nel lees voorgeskrewe gedigte van matrikulante wat die Onafhanlike Matrikulasieraad se eksamen skryf.

31 Aug 2014 30.08.2014

Libby Daniels lees verse oor vroue.

26 Aug 2014 26.08.2014

Daniel Hugo lees verse uit Jannie Malan se eerste bundel IN LIGTE LAAIE.

19 Aug 2014 19.08.2014

Johann Nel en Margot Luyt lees verse wat vir matrieks voorgeskryf is.

12 Aug 2014 12.08.2014

Chris van Niekerk lees W.E.G. Louw se gedig, ADAM.

5 Aug 2014 05.08.2014

Anna-Mart van der Merwe lees gedigte van Sheila Cussons.

29 Jul 2014 29.07.2014

Danie Marais lees verse uit sy bundel SOLANK VERLANGE DIE SWEEP SWAAI.

22 Jul 2014 22.07.2014

Bernard Odendaal lees ongepubliseerde verse van die Hertzogpryswenner Johann de Lange.

15 Jul 2014 15.07.2014

Daniel Hugo lees verse van Breyten Breytenbach uit sy jongste bundel VYF-EN-VEERTIG SKEMERAANDSANGE UIT DIE EENBEENDANSER SE WERKRUIMTE.

Listen to the Vers en Klank podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.