RSG
Vers en Klank
Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
11 Oct 10.10.2016 24:05
Amor Tredoux lees verse voor uit Antjie Krog se bundel MEDEWETE.
4 Oct 04.10.2016 22:33
Martelize Kolver lees verse van Jeanne Goosen.
27 Sep 27.09.2016 23:10
Daniel Hugo lees verse uit Johann de Lange se bundel 'N HUNKERING SE GREIN.
20 Sep 20.09.2016 25:36
Bernard Odendaal lees verse van I.L. de Villiers.
13 Sep 13.09.2016 26:52
Nic de Jager lees verse van Breyten Breytenbach.
6 Sep 06.09.2016 23:33
Joan Hambidge lees verse uit haar nuwe bundel INDEKS.
30 Aug 30.08.2016 16:30
Ronelda Kamfer lees verse uit haar nuwe bundel HAMMIE.
23 Aug 23.08.2016 24:58
Daniel Hugo lees verse van Lucas Malan.
16 Aug 2016 16.08.2016 22:46
Amor Tredoux lees verse verse oor vroue.
9 Aug 2016 08.08.2016 19:57
Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante wat Afrikaans het as eerste addisionele taal.
2 Aug 2016 02.08.2016 23:42
Nic de Jager lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante deur die Nasionale Matrikulasieraad.
26 Jul 2016 26.07.2016 23:30
Johann Nel lees verse voor wat voorgeskryf is vir matrikulante deur die Onafhanklike Matrikulasieraad.
19 Jul 2016 19.07.2016 22:53
Amor Tredoux lees verse voor voorgeskryf is vir matrikulante deur die Onafhanklike Matrikulasieraad.
12 Jul 2016 12.07.2016 26:18
Daniel Hugo lees verse voor uit Breyten Breytenbach se bundel DIE NA-DOOD.
5 Jul 2016 05.07.2016 29:49
Bernard Odendaal lees verse uit Gilbert Gibson se digbundel, VRY-, waarvoor hy die Elsabeth Eybers-prys vir Poësie gewen het.
28 Jun 2016 28.06.2016 27:02
Adam Small, 'n groot naam in Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde sterf op Saterdag 25 Junie 2016 in die ouderdom van 79. Hy het in 2012 die Hertzogprys ontvang uit erkenning vir sy bydrae tot die digkuns, die drama en ook die akademie. In hierdie program wat in 2014 opgeneem is, lees van sy verse voor.
21 Jun 2016 21.06.2016 28:11
Die wenners van NB boekhandelaars se pryse vir hulle publikasies van 2015 word op 22 Junie 2016 bekend gemaak en oorhandig. Dit sluit die Elisabeth Eybers-prys vir die beste digbundel in. Bernard Odendaal bespreek die drie bundels wat die kortlys gehaal het. Hy en Margot lees ook uit hierdie bundels voor.
14 Jun 2016 14.06.2016 22:05
Hilda Smits, die meisie van Potchefstroom wat nou Psigoterapie in die VSA studeer, het die Afrikaanse digkuns met 'n subtiele en soepel hand getref. Martelize Kolver lees verse voor uit Smit se debuutbundel die bome reusagtig soos ons was. Hierdie verse verlei en verlok.
7 Jun 2016 07.06.2016 20:35
Ons luister na die werk van die befaamde skrywer, digter en kabarettis, Hennie Aucamp. Margot Luyt het die verhoogproduksie wat sy met Aucamp se werk vir die Oude Libertas saamgestel het, aangepas vir die radio en so besoek ons van Aucamp se gedigte en sy liedtekste. Johann Nel doen die voorlesings
31 May 2016 31.05.2016 26:30
Toonsettings van verskillende gedigte
24 May 2016 24.05.2016 25:09
Nic de Jager lees verse van NP van Wyk Louw.
24 May 2016 24.05.2016 3:07
Ds. Elza Meyer van die Turn 2 God Aksie in Pretoria.
17 May 2016 17.05.2016 20:45
Daniel Hugo, Johann Nel, Anna-Mart van der Merwe en Margot Luyt lees verse oor die liefde.
10 May 2016 10.05.2016 22:12
Anna-Mart van der Merwe lees verse van Wilma Stockenström.
3 May 2016 03.05.2016 24:47
Daniel Hugo lees verse uit Hendrik J. Botha se debuutbindel ATROPOS voor.
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.