RSG

Vers en Klank

Tv AF ↓ 748 episodes

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.

Author

RSG

Category

Tv

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Vers en Klank 12.09.2017

Chris van Niekerk lees speelse verse.

Vers en Klank 05.09.2017

Juanita Swanepoel lees verse van Olga Kirsch.

Vers en Klank 29.08.2017

Bernard Odendaal lees reisgedigte.

22 Aug 22.08.2017

Daniel Hugo lees verse van Uys Krige.

15 Aug 15.08.2017

Carel Trichardt lees verse wat hom aantrek en wat vir hom belangrik is.

8 Aug 08.08.2017

Antjie Krog lees verse van Elisabeth Eybers.

1 Aug 01.08.2017

Jolyn Phillips lees verse uit haar bundel RADBRAAK.

25 Jul 25.07.2017

Amor Tredoux lees verse uit Jeanne Goosen se bundel ELDERS AAN DIENS.

18 Jul 18.07.2017

Luister na toonsettings van Afrikaanse gedigte.

11 Jul 11.07.2017

Ons luister na 'n keur van Margot se gunsteling gedigte.

4 Jul 04.07.2017

Ons wy die program aan George Weideman, en Johan Nel lees sy gedigte voor.

27 Jun 27.06.2017

Amor Tredoux lees 'n verskeidenheid van Joan Hambidge se lykdige.

20 Jun 20.06.2017

Ons kyk na Karel Schoeman se vertalings van Ierse gedigte in die 1970-publikasie UIT DIE IERS.

13 Jun 13.06.2017

Die verse wat gelees word het 'n paar jaar gelede in Die Burger op hulle Kunsblad verskyn en is wel later gepubliseer. Ronelle Geldenhuys lees dit voor.

6 Jun 06.06.2017

Johann Nel lees van sy gunsteling verse.

30 May 30.05.2017

Daniel Hugo lees verse van RK Belcher.

23 May 23.05.2017

Pieter Fourie lees verse uit sy bundel KNAPSEKÊRELS.

16 May 16.05.2017

Juanita Swanepoel ees verse wat vir haar kosbaar is.

9 May 09.05.2017

Amor Tredoux lees verse wat haar na aan die hart lê.

2 May 02.05.2017

Johann Nel lees ligte verse uit vervloë se dae.

25 Apr 25.04.2017

Juanita Swanepoel lees verse uit Wilma Stockenström se bundel, HIERDIE MENS.

18 Apr 18.04.2017

Bernard Odendaal lees verse oor herfs.

14 Apr 13.04.2017

Jesus Christus se kruisiging en die aanloop daarna het talle digters al genoop om dit te verwoord. In die proses het ons 'n ryk skat van verse daaroor. Ook die opstanding is vol emosie en verwondering wat mense soos I.L. de Villiers, W.E.G Louw, Sheila Cussons, Lina Spies en vele meer geInspireer het tot die skepping van uitstekende werk. Luister op Goeie Vrydagoggend om 11:00 na 'n spesiale Vers...

11 Apr 10.04.2017

Regstreekse uitsending vanaf die KKNK op Oudtshoorn met Paul Eilers, Gershwin Mias en die Kambro Diggers.

4 Apr 03.04.2017

Erik Holm lees sy gunsteling gedigte

Listen to the Vers en Klank podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.