Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: maroelamedia.co.za
Author
Maroela Media
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 1, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
ToekomsVenster | ʼn Afskeid wat my verander het 01.12.2025 3:44
Sy het ʼn grappie gemaak, getuienis gelewer en my met hoop laat wegstap. Dit is ʼn verhaal oor die laaste dinge wat regtig saak maak.
ToekomsVenster | God se woord is lewend en kragtig 24.11.2025 5:31
Die Woord sny nie om te vernietig nie, maar om te onthul waar waarheid moet groei.
ToekomsVenster | God se kinders, maar ons verantwoordelikheid 24.11.2025 6:01
God gee kinders aan ons, nie om te verwaarloos nie, maar om te beskerm.
ToekomsVenster | Die Gees vul jou met krag, liefde en selfbeheersing 24.11.2025 5:03
Waar jou krag ophou, begin die Heilige Gees se krag.
ToekomsVenster | Vir God is alles moontlik 24.11.2025 3:48
Wanneer jy nie meer weet hoe nie, herinner die Here jou: “Ek wil, en Ek kan”.
ToekomsVenster | God is by jou deur diep waters en vlamme 24.11.2025 3:21
God keer nie altyd die storm nie, maar Hy verlaat nooit die een in die storm nie.
ToekomsVenster | Versoening en volwassenheid 21.11.2025 3:03
Hoe kan ons wêreld verander as ons mekaar nie eers kan verdra nie. Die Bybel vra nie wie is reg nie, dit vra eerder wie het eerste gaan vrede maak?
ToekomsVenster | God is hier en alomteenwoordig 20.11.2025 4:35
Kom ons laat die Here toe om sy werk te doen.
ToekomsVenster | Erkenning, deernis en selfaanvaarding 19.11.2025 4:45
Wees jou eie beste vriend. As jy nie van jouself hou nie, hoe verwag jy dat ander van jou sal hou?
ToekomsVenster | Dissipline en deernis is die nalatenskap van ʼn pa 17.11.2025 4:06
Pa, gesels met jou seun. Daar is soveel verlore seuns, of is dit verlore pa’s?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.