Maroela Media
Taaltoffie
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s 22.10.2023 18:01
“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag? 20.10.2023 5:22
Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Oud-Aardklop-hoof oorgehaal om van Afrikaans 100 ʼn sukses te maak 15.10.2023 13:22
“Dit sal vir my wonderlik wees as ons kan terugkyk en sê dat ons die totale Afrikaanse taalgemeenskap betrokke gekry het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taaltoffie: Die vassit met los woorde 12.10.2023 10:25
Die los en vas skryf van woorde in Afrikaans laat taalgebruikers gereeld kopkrap. Dink byvoorbeeld aan woorde met “gunsteling” en “reuse”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taaltoffie: Die komvandaan van ʼn paar Afrikaanse woorde 05.10.2023 9:38
Is woorde soos “konklusie”, “observasie”, en “rekommendeer” noodwendig Anglisisties? Karien Brits werp lig op die komvandaan van die Afrikaanse woordeskat. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taaltoffie: Kies een! 28.09.2023 4:33
“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taaltoffie: Die gewraakte Anglisismes 21.09.2023 7:02
“Die vraag wat ons moet vra, is of hierdie vorm reeds bestaande woorde en idiomatiese uitdrukkings in Afrikaans verdring.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Taaltoffie: Ag, vir wat? 14.09.2023 6:48
“Ek voel soos ou Genis uit Koöperasiestories diep beswaard oor die woorde wat in die slag gebly het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Stefaans Coetzee vind redding in boeke, genesing in God 10.09.2023 6:51
“Een van die lekkerste dinge is wanneer ek smiddae van die werk af kom en ons seuntjie loer vir my deur die venster.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Dana Snyman neem ongebaande weë op geloofsreis 03.09.2023 27:21
“Dit was vir my nogal ʼn emosionele ervaring om vir byna ʼn maand deur die land te reis, van kerk na kerk, en met mense oor geloof en die kerk te praat.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Sue Pyler-Slabbert se hart lê in die Noord-Kaap 19.08.2023 13:45
“Noord-Kapenaars is sout van die aarde mense, mense wat net mens is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Welvaart meer as net geld’ 21.07.2023 14:11
Hoewel geld ʼn medium tot rykdom is, gaan welvaart oor baie meer as ʼn groot banksaldo. Luister hier na die volledige onderhoud met PJ en Geo Botha oor hulle jongste boek, ‘Word ryk, bly ryk’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Pionierskultuur ʼn padwyser vir die toekoms in Afrikaans 08.07.2023 17:18
“Afrikaans gaan nog steeds oor die volgende klomp dekades hier wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Binnelanders’-akteur vertel oor genesing na sy ma se dood 22.05.2023 11:06
David Viviers praat oor sy debuutroman, ‘Mirage’. Hy gesels ook vlugtig oor sy rol by ‘Binnelanders’ die afgelope jaar. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Daniel Strauss se jongste boek wys pad na finansiële vryheid 05.05.2023 5:00
Daniel Strauss gebruik Dan se storie in ‘Werk soos 'n miljardêr’ om wenke en raad te gee oor hoe om finansiële en persoonlike vryheid na te streef. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Zirk van den Berg se skop-skiet-en-wonderstorie propvol leeslekkertes 28.04.2023 18:26
Zirk van den Berg vertel vanuit sy huis in Nieu-Seeland via Zoom waar hy aan sy skop-skiet-en-wonder-storie, ‘Geheim van die gruwelsand’, gekom het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Mevrou Smit gʼn goeie tannie in Aaronspoort 06.04.2023 6:13
“Om te skryf is altyd vir my lekker, maar om mevrou Smit se storie te skep, was vir my ʼn dubbele lekkerte.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ma se reis van pleegsorg na aanneming 26.03.2023 17:38
Sandy Schoeman, skrywer van Rooiletterkind, vertel meer oor haar reis van pleegsorg na aanneming, en sy brei uit oor haar belewing van ouerskap. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Heimwee’ pal boaan topverkoperlyste 19.12.2022 12:13
“Die storie gaan ten diepste oor almal se behoefte om ʼn plek te kry waar hulle tuishoort.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Kleurryke Afrikaans die hart van RSG 05.11.2022 10:15
“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Herinneringe oor Franz Marx opgediep 12.10.2022 11:23
“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Avonturier neem kinders op Afrika-reis 05.10.2022 22:06
“Kinders verstaan nie groter konsepte nie, maar as jy dit deur ʼn grap of storie vir hulle kan verduidelik, is dit baie makliker.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz 29.09.2022 11:55
“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Jaco Jacobs: 21 jaar en 220 boeke later 24.09.2022 5:47
“Ek wou ʼn krokodiltemmer in die sirkus wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr 16.09.2022 5:22
“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.