Maroela Media

Taaltoffie

Arts AF ↓ 150 episodes

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

Arts

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes 10.07.2026

Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Afrikaanse digkuns is lewendig,’ sê Alwyn Roux 26.06.2026

Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek 28.05.2026

Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Biltong, baguettes en ʼn Afrikaanse hart 25.04.2026

“Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Omgewingstorie die vonk vir Elize Parker se trilogie 27.03.2026

Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil 24.03.2026

“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Veelsydige François Bloemhof se stories verras steeds 27.02.2026

“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier 26.02.2026

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Addo se byna verlore olifante 16.02.2026

Hoe lyk dit wanneer ʼn mens kies om nie verder te vernietig nie, maar eerder te help bewaar? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys 30.01.2026

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Helena Hettema bring digkuns na die koffietafel 19.01.2026

“Omdat ek lief is vir koffietafelboeke, het dit vir my sin gemaak om iets te skep wat mense visueel intrek, maar hulle ook laat stilstaan by die woorde.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Irma Venter verfyn spanning in ‘Die drie weduwees’ 14.12.2025

Al ooit gewonder oor Irma Venter se skryfwêreld? Hoe sy leidrade plant sonder om die raaisel te bederf of hoe sy met haar eie karakters oor die weg sou kom? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ruben Namibië en sy dierefamilie kry hul eie storieboek 15.11.2025

“Jy moet jou in die skoene van ʼn kind plaas en probeer om soos hulle te dink. Dit het tien jaar as joernalis gevat om my voor te berei vir die skryf van ʼn kinderboek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Onthoukos uit ma, ouma se kombuis 07.11.2025

Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Só help jy jou kind om gereeld groente te eet 11.10.2025

“Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit 09.10.2025

“Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man 12.09.2025

“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe 11.09.2025

Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink 23.08.2025

“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Bettie Kemp stof Ta’ Miem se Afrikaans af 19.08.2025

“Jy moet nou onthou, sy het 100 jaar geleef: van 1875 tot 1975. Daar is Afrikaanse woorde in haar werk wat selfs ek nie meer verstaan nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Afrikaans se storie in ‘Sagmoedige Neelsie’ vertel 12.08.2025

Kom luister saam na “Sagmoedige Neelsie”, die verhaal van Afrikaans se ontstaan soos CJ Langenhoven dit ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Geloof die goue draad in Karlien se storie 03.08.2025

“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Demi-Leigh vind identiteit in hemelse kroon 11.07.2025

“Dit is so spesiaal om te weet dat hierdie boek ook op my eie dogtertjie se boekrak gaan wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Elke vrou se storie waardig, veilig in God se hande 04.07.2025

“My boodskap aan vroue is dat jy God se geliefde is. Hy het ʼn plan met jou lewe en jou storie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Boekvoorlesing | ‘Sielstryd’ neem jou na hart van geveg teen Bela-wet 30.06.2025

Bela is nie net ʼn wetsontwerp nie – dit is ʼn sielkundige grens. In “Sielstryd” skryf dr. Dirk Hermann van die oomblik toe ʼn gemeenskap opgestaan het vir hul regte. Kom luister na ʼn kort opsomming van dié boek, voorgelees deur Hermann. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Listen to the Taaltoffie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.