Maroela Media

Taaltoffie

Arts AF ↓ 150 episodes

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

Arts

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Dié vredemaker loop die pad saam met God 28.06.2025

“As ek en jy vrede het met wie ons is, dan loop ons die wêreld as heel mense in en dit help om die wêreld ʼn beter plek te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nalatenskapjoernaal vir mans wil help om stories te bewaar 08.06.2025

“Mense voel dat hulle lewensverhale nie eintlik belangrik is nie, maar my ma s’n is ʼn gewone storie. Sy het geskryf oor hoe sy oor alledaagse dinge dink en voel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Legio stories oor Afrikaans om te vertel 31.05.2025

“Daar is soveel stories van Afrikaans soos wat daar groeperings in die groter taalgemeenskap is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Letterprojek vier Afrikaans in al sy prag 17.04.2025

Nege reusagtige, kleurvolle letters wat die woord “Afrikaans” spel, vertrek op 1 Mei saam met ʼn konvooi uit Pretoria. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ma se ode aan seun met downsindroom 11.04.2025

“Dit is ʼn ode aan my seun, want hy is tien monumente op die dorpslein werd.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Willie Spies optimisties oor ‘eierigting’ in SA 30.11.2024

“Dit is ongelooflik opwindend, want as jy jou eie ding op jou manier doen dan word dit hanteer soos wat dit jou pas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Kroos lei Felicia Snyman-du Toit na kinderboekwêreld 22.11.2024

“Vandat ek elke aand saam met my kinders lees, het ek mettertyd begin dink aan stories wat ek self graag saam met hulle sal wil lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Só word geliefde prof. Hans onthou 02.11.2024

Maroela Media het ʼn insetsel saamgestel met ʼn paar huldeblyke van mense wie se lewens hy aangeraak het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13 27.10.2024

Prof. Hans du Plessis se verwerking van 1 Korinthiërs 13. Voorgelees deur Johny Klein. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ilse Verster lewe in lig ná donker verlede 18.10.2024

“Daar is ʼn lewe ná mishandeling, egskeiding en eensaamheid. Jou lewe kan verander, solank jy net onwrikbaar vashou aan God se redding.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Bloedbroers’ se ervarings van Smokeshell onthou 12.10.2024

“Min mense het geweet hoe fel die Bosoorlog in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika en die suide van Angola regtig was.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer 23.09.2024

Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Afrikaanse humor op sy beste 18.09.2024

Min dinge kom by Afrikaanssprekendes se byna natuurlike manier om die humor in situasies raak te sien en met oorgawe te lag. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Raak só by Afrikaans 100 betrokke 13.09.2024

“Mense moenie dink hulle moet komitees stig en derduisende rande uitgee om deel te neem en Afrikaans se eeufeeswording te vier nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Goeie dosis humor in taalskatte 11.09.2024

Jou bene onder die arms neem, soos ʼn sleg gestopte kafsak lyk, om ronde beentjies te hê … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor humor in idiomatiese Afrikaans sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taalryke erfenis van Afrikaanse spreekwoorde 03.09.2024

“Omdat Afrikaans en Engels so naby aan mekaar in Suid-Afrika leef as omgangstaal of spreektale, is dit tog logies dat ons woorde en begrippe by mekaar sal gaps en gebruik.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jakkals en Wolf maak draaie in Afrikaans 13.08.2024

“Die leeueaandeel neem”, “die sieke dra die gesonde”, “Sisufuos-arbeid verrig” – Leon en Amanda de Stadler gesels oor Afrikaanse sêgoed wat aan fabels ontleen is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Dié sêgoed uit Nederlands oorgeërf 06.08.2024

Baantjies vir boeties, witvoetjie soek, vol krupsies wees en ʼn bohaai opskop … Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde wat deur Nederlands geïnspireer is. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Spreekwoorde uit vanmelewe se dae 30.07.2024

Al ooit die uitdrukking “jou Saterdag is langer as jou Sondag” gehoor? Luister saam na stories oor ʼn paar Afrikaanse uitdrukkings met interessante herkomste. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Louise Jooste floreer by RSG 20.07.2024

“Mense hou in die algemeen nie van verandering nie, en jy moet so iets gewoonlik baie fyn bestuur.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ferreira trek steeds in Afrikaans 16.07.2024

Ons almal kan die volksliedjie “Vat jou goed en trek!”, maar waar kom dit vandaan en wie is die Ferreira van wie daar gesing word? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Debra Meyer se geliefdes, taal hou haar in SA 11.07.2024

“Dit is belangriker vir jou om hier ʼn verskil te maak.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Seevaartterme laat val anker in Afrikaans 10.07.2024

As my skip gekom het, jou anker êrens laat val, iemand die loef afsteek ... Kom luister wat Leon en Amanda de Stadler oor spreekwoorde uit die skeepvaart sê. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Afrikaans boer vorentoe met dié uitdrukkings 01.07.2024

“In ons geskiedenis is daar min dinge wat so ʼn groot rol speel soos die trekkerslewe en die plaas.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Vierpotiges se diep spore in Afrikaans 25.06.2024

Troeteldiere soos katte en honde verryk nie net mense se lewens nie, maar ook die Afrikaanse taal. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Listen to the Taaltoffie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.