Stellenbosch Gemeente
Stellenbosch Gemeente Preke
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: sg-preke.castos.com
Author
Stellenbosch Gemeente
Category
Podcast website
Latest episode
Sep 27, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
21 April 2024 || In die lig | Emosie || Pieter Roeloffse 21.04.2024 45:52
“Some of our beliefs merely deadened our humanity, instead of setting it free to develop richly in all it’s capacities under the influence of grace.” - Thomas Merton
14 April 2024 || In die lig | Denke || Deon Botha 14.04.2024 37:40
"Hoe word my denke, gedagtes, verstand transformeer in die lig van die opstanding? Interessante tema omdat baie mense, juis op grond van rede en logika en verstand, beweer dat Jesus se opstanding nooit gebeur het nie. Hoe maak dit sin? Niemand kan tog uit die dood opstaan nie? So as die opstanding dan waar is, waarheid is - is die groot gevaar dat ons dink dit ’n waarheid is wat 2000 jaar gelede g...
07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse 07.04.2024 41:31
In ons vorige reeks “…oor stof en lig” het ons in die stofdeeltjies van ons lewe na die ligbane van Jesus as die weg na nuwe lewe gekyk. Ons het as’t ware na die Lig self gekyk. Nou, na die stof spreekwoordelik hier oor Paasnaweek gaan lê het, wil ons in hierdie opstandingseisoen saam beleef hoe dit lyk om ons héle lewe in die lig van die opstanding te leef. “In die lig van…” die opstanding, verwa...
24 Maart 2024 || Oor Stof & Lig — Die Lyding Binne My || Deon Botha 24.03.2024 46:04
"Vandag is die eerste dag van Heilige Week, die Sondag voor Goeie Vrydag, ook bekend as Palmsondag. Jesus ry op ’n jong donkie die stofpad Jerusalem binne terwyl die skare palmtakke en klere op die pad voor Hom neersit het as eerbetoon. Dieselfde mense skree aan die einde van die week: “Kruisig Hom”. Wat het skeefgeloop?" - Deon Botha
10 Maart 2024 || Oor Stof en Lig - Oor Grense || Jurgens Hendriks 10.03.2024 43:16
Jurgens Hendriks vertel stories van hoe hy geleer het om oor grense te gaan en hoe lydenstyd mens ʼn besondere perspektief daarop gee — Jesus het dit sy lewe lank gedoen.
03 Maart 2024 || Oor Stof en Lig || Pieter Roeloffse 03.03.2024 37:52
Ons betree daardie tyd van die jaar wat die son op ’n laer trajek deur die stof-verwaaide Boland sy gang gaan. Dit is in hierdie stowwerige, verlang-na-reën tyd, dat die lig meer gereeld teen ’n laer, sagter trajek ons lewens inskyn en jy aan die eenkant die stof se fladder in die lig kan sien en aan die anderkant, juis op die weerspieëling van die stof en ons stoflikheid, die lig self kan sien. D...
25 Februarie 2024 || Wesenlike Woorde – Wysheid vir geloof || André Serfontein 25.02.2024 35:36
"Know before Whom you stand" Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid 'n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink dis 'n billike samevatting vir die uitkoms van Bybelse geloof ook. Dis bedoel om nuwe lewe te bring. - André
18 Februarie 2024 || Wesenlike Woorde – Wysheid vir werk || Pieter Roeloffse 18.02.2024 46:54
“To have a firm persuasion in our work - to feel that what we do is right for ourselves and good for the world at exactly the same time - is one of the great triumphs of human existence.” — David Whyte
11 Februarie 2024 || Wesenlike Woorde – Wysheid vir oorlewing || André Serfontein 11.02.2024 37:19
Vandag saam met SG 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk 11:15 Aangename Kennis! 18:30 Tienerkerk in die klubhuis Jou kinders nog nie geregistreer by ons kinderkerk nie? [ Volg die skakel ]
04 Februarie 2024 || Wesenlike Woorde – Ek || Pieter Roeloffse 04.02.2024 49:28
Wysheid het ‘n tafel gedek met geurige kos en keurige wyn. Sy nooi almal in jou lewe, saam met jou, na die tafel om aan te sit vir ‘n lewensfees. Ek wonder, wat is die disse en die wyn wat sy sou kies? Kom soek môre saam met ons wat het wysheid vir al ons verhoudings te sê. -Pieter Roeloffse
28 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde – Hart || Pieter Roeloffse 28.01.2024 35:37
Uit ons hart vloei ons hele lewe en in plaas van skarrel om ons hele lewe uit te sorteer, is dit dalk WYS om 'n slag by die HART van ons lewe stil te staan en in voeling te kom met die hartklop van ons lewe. James Smith se woorde nooi ons om deel te kom wees van God se hartmasering "Worship is the arena in which God recalibrates our hearts, reforms our desires, and rehabituates our loves. Worship...
21 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde || André Serfontein 21.01.2024 27:44
“Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou.” - Spreuke 3 Die hoeveelheid dwaasheid wat ons in die wêreld herken - en soms in ons eie denke, woorde en gedrag - is genoeg rede vir gelowiges om onsself weer te konfronteer met wysheid. Wysheid is wesenlik. Dis lewegewend. Dit lyk soos liefde. Kom ontdek saam met ons d...
14 Januarie 2024 || Lewegewende Woorde || André Serfontein 14.01.2024 35:45
Ons sien met hoop uit na die nuwe jaar en begin vandag weer met fisiese dienste om 10:00 by Laerskool Stellenbosch. Die kinderbediening begin volgende week.
07 Januarie 2024 || Sulke Tyd || André Serfontein 07.01.2024 35:51
Daar is hierdie onvermydelike konneksie tussen Oujaar en Nuwejaar…wat al so deel geraak het van ons ritme dat ons die waarde daarvan dalk miskyk. Oujaar bring die onafwendbaarheid van terugkyk - onthou, refleksie, nostalgie. Nuwejaar bring die onafwendbaarheid van vorentoe kyk - droom, idealiseer, verbeel.
25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse 25.12.2023 51:16
Mag die hoop waarop ons wag, Die heelheid van vrede waarna ons smag, En die tuiskom van liefde se omhelsing Jou vandag en elke ander dag in Christus kom ontmoet en mag Hy jou en ons met ’n onblusbare vreugde En ’n stil diep dankbaarheid kom vul. Mag jy ’n geseënde kersfees, werklik ‘n Christus-fees ervaar. - Pieter Roeloffse
17 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Vreugde || Deon Botha 17.12.2023 36:02
Vreugde is iets wat ons onmiddellik assosieer met ’n glimlag, vriende, blydskap, plesier, pret - maar niemand kan permanent vrolik wees nie. Die goeie nuus is dat ons toegang tot vreugde het, selfs al voel ons nie noodwendig bly of vrolik of opgewonde nie, ons moet dan so bietjie gaan soek daarvoor...
10 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Vrede || André Serfontein 10.12.2023 39:03
“The webbing together of God, humans, and all creation in justice, fulfillment and delight is what the Hebrew prophets call shalom. We call it peace but it means far more than mere peace of mind or a cease-fire between enemies. In the Bible, shalom means universal flourishing, wholeness and delight; a state of affairs that inspires joyful wonder as its Creator and Savior opens doors and welcomes t...
03 Desember 2023 || Waarvoor wag jy? | Hoop || Pieter Roeloffse 03.12.2023 48:10
Advent is daardie eeu-oue jaarlikse dissipline van die kerk om eerlik in voeling te kom met die groot verlang van die mensdom. Dit is nie die “Jingle-bells” van winkelsentrums nie…maar eerder “O Christus ons verlange…”
26 November 2023 || SG Kerssangdiens 26.11.2023 1:33:52
Sing hardop saam!
19 November 2023 || Waarvoor wag jy? || André Serfontein 19.11.2023 36:14
Wat sal dit beteken om op God te wag?
05 November 2023 || Terugblik - Hoe reageer jy op God? || Pieter Reoloffse 05.11.2023 50:04
"Ek wonder as ek jou sou vra “Hoe lyk God se beweging? Beskryf dit met een woord.”, watse woord sou jy kies?" - Pieter
29 October 2023 || Terugblik - Wat sê jy van God? || André Serfontein 29.10.2023 37:26
"The Lord is gracious and compassionate, slow to anger and rich in love. The Lord is good to all; he has compassion on all he has made."
22 October 2023 || Verweef - verbind || Pieter Roeloffse 22.10.2023 45:34
“Ek begin vandag se einde van die reeks VERWEEF met Jesus se openingswoorde van Sy koninkryksgrondwet wanneer Hy in Matteus (5:3) sê: "Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel." - Pieter Roeloffse
15 October 2023 || Verweef - Alleen-saam || André Serfontein 15.10.2023 49:35
“Community does not necessarily mean living face-to-face with others. Rather, it means never losing the awareness that we are connected to each other. It is not about the presence of other people - it is about being fully open to the reality of relationships, whether or not we are alone.” - Parker J. Palmer
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.