Stellenbosch Gemeente

Stellenbosch Gemeente Preke

Religion AF ↓ 162 episodes

Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: sg-preke.castos.com

Author

Stellenbosch Gemeente

Category

Religion

Podcast website

sg-preke.castos.com

Latest episode

Sep 27, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

20 Oktober 2024 || God Is... | Anders || Pieter Roeloffse 20.10.2024

Wanneer Jesus in Matt 6 sê "As die lig in jou donker is, hoe donker moet dit dan nie wees nie!" is dit 'n waarskuwing dat die lig wat ons beet het dalk donker kan wees. Kom ontdek vandag saam met ons die dat God as die lig anders is en kom dans dan soos hierdie plante in die Lig.

13 Oktober 2024 || God Is... | Meer || André Serfontein 13.10.2024

Dis my Vader wat my daaglikse, fisiese brood aan my besorg. Elke bord kos. My werk-brood kom van Hom af; en my mens-brood; my familie-brood; my gesinsbrood. Wanneer ek met vriende om 'n vuur sit - dis 'n geskenk van God. Wanneer ek gesond is - dis genadebrood. Om te glo dat God met dit als te doen het is 'n lens.

06 Oktober 2024 || Vanuit Die Kern | Aardse || Pieter Roeloffse 06.10.2024

Alle aardse dinge - werk, besittings, rykdom, sisteme - staan in diens van die lewe. Gee dit lewe... Die aardse ís belangrik, matter matters, veral hoe ons met die matter leef.

29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha 29.09.2024

SAAM is die landskap waarbinne ons leer en leef, en dit is waar ons God se Gees teëkom en ervaar. Al die woorde wat gebruik word om die vrug van die Gees te beskryf is verhoudingswoorde: Teks: Galasiërs 5 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Hierdie verhoudings-realiteit strek oor alle dime...

22 September 2024 || Vanuit Die Kern | Uiterlik || André Serfontein 22.09.2024

God het mens geword in Jesus en Homself op hierdie wyse herkenbaar kom maak. Ons hoef nie meer te wonder hoe Hy is nie; ons het nie en of ander oefening in verbeelding nodig om te verstaan wat sy boodskap beteken nie - ons kan maar net vir Jesus dophou. Stel jou voor daar was drones in Jesus se tyd, en jy besluit om 'n dokumentêr oor Jesus te maak, en daarom volg jy Hom met 'n drone oral waar hy g...

15 September 2024 || Vanuit Die Kern | Innerlik || Pieter Roeloffse 15.09.2024

"Ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek (ego) wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe." - Galasiërs 2:19

08 September 2024 || Vanuit Die Kern || André Serfontein 08.09.2024

“This imperative means rather that one should make the kingdom the center of one’s existence and thus experience the rule of God fully in one’s heart, hence the present tense, keep seeking.” - Donald Hagner

25 August 2024 || Amen | Versoeking & Verlossing || Pieter Roeloffse 25.08.2024

Ons bid om dit wat nie ooglopend is nie na die oppervlak van ons bewussyn te bring. ​ Om dit wat verborge is te sien. ​ Onbewus na bewus.​

18 August 2024 || Amen | Vergewe Ons || André Serfontein 18.08.2024

“It is the forgiveness of sin that frees men and women to love, and in that freedom, commands them to love.” ​ - Eugene Peterson

11 August 2024 || Amen | Ons daaglikse brood || Pieter Roeloffse 11.08.2024

Wat het jy brood-nodig? Hoe lyk "Gee ons vandag ons daaglikse brood" as 'n raamwerk vir 'n gebed oor al ons behoeftes, begeertes en verlange? N.T Wright skryf hieroor: "But God knows our desires in order that we may turn them into prayer; in order that they may be sorted out, straightened out, untangled and reaffirmed. If we truly pray this prayer, with due weight to each clause, we are taking the...

4 August 2024 || Amen | Koninkryk || André Serfontein 04.08.2024

Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken. Dis nie ’n onskuldige gebed om te bid nie; dis eintlik ’n gevaarlike een. Kom ons waag om d...

28 July 2024 || Amen | Geheilig || André Serfontein 28.07.2024

Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of all true art and science. He to whom the emotion is a stranger, who can no longer pause to wonder and stand wrapped in awe, is as good as dead; his eyes are closed.”, dan wil ons saam ontdek hoe kan gebed ons help om met groter ontsag en verwondering vir die Gans-And...

21 July 2024 || Amen | Vader || André Serfontein 21.07.2024

Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons bid...". - Lukas 11 Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir 'n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding te vra: "Here, leer my..." Wat sou jy vra?

14 July 2024 || Amen | Ons Diep Versugting || André Serfontein 14.07.2024

"Prayer is our humble answer to the inconceivable surprise of living. We pray. We can't help it." - Abraham Joshua Heschel Gebed stagneer maklik; en raak leweloos; of voel soos 'n plig - iets wat jy moet afstof; of dit laat jou skuldig voel omdat jy dit nie gebruik nie. Waarom bid ons (nie meer gereeld) nie? - André

07 July 2024 || Winter | Na Binne || Deon Botha 07.07.2024

Winter na binne, is ’n moeilike beginsel. Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat jy gestroop is? Is ek regtig bereid om ALLES prys te gee? Wie is ek na hierdie proses? Wat is dit wat vir my lewegewend is wat ek te lank afgeskeep het? Wa...

30 Junie 2024 || Winter | Gestroop || André Serfontein 30.06.2024

“For whoever tries to save their own life will lose it, but the one who loses their own life will find it” Matthew 16

23 Junie 2024 || Winter | Rus || Pieter Roeloffse 23.06.2024

“Sabbath is not simply the pause that refreshes. It is the pause that transforms. Whereas Israelites are always tempted to acquisitiveness, Sabbath is an invitation to receptivity, an acknowledgment that what is needed is given and need not be seized.”  Walter Brueggemann

16 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Oomblikke || André Serfontein 16.06.2024

“Real spirituality demands that we care enough about all the moments of life to live all of them well.” - Joan Chittister

09 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Vandag || Pieter Roeloffse 09.06.2024

“How we spend our days is, of course, how we spend our lives. What we do with this hour, and that one, is what we are doing…[is who we are becoming]” - Annie Dillard

02 Junie 2024 || Wanneer Is Ons? | Seisoene || André Serfontein 02.06.2024

Prediker 3 "Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd..." Wat is ek besig om te leer van die seisoen wat ek tans beleef? Waarheen roep dit my?

26 Mei 2024 || Wanneer Is Ons? | Leeftyd || André Serfontein 26.05.2024

“To recognize one’s connection with the Spirit in history is to change oneself and the way one acts. It’s like living amid the cacophony of the modern world and finally discerning the beat of the Spirit in history and knowing how to dance in time.” ​ - Charles Taylor​

12 May 2024 || In die lig | Verhoudings || Pieter Roeloffse 12.05.2024

“Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Lukas 1:38

09 May 2024 || Hemelvaart || Pieter Roeloffse 09.05.2024

Welkom by ons hemelvaart-refleksie op hierdie doodgewone Donderdag, waar ons vir ’n oomblik stop om die wonder van hierdie dag, en daarom elke ander dag, te onthou.

05 May 2024 || In die lig | My wil || André Serfontein 05.05.2024

“The will of God is not a ‘fate’ to which we submit but a creative act in our life producing something absolutely new . . . something hitherto unforeseen by the laws and established patterns. Our cooperation, seeking first the Kingdom of God, consists not solely in conforming to laws but in opening our wills out to this creative act which must be retrieved in and by us.” - Thomas Merton

28 April 2024 || In die lig | Liggaam || André Serfontein 28.04.2024

“The Word become flesh and blood, and moved into the neighbourhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, like Son, generous inside and out, true from start to finish.” - John 1 (The Message Translation)

Listen to the Stellenbosch Gemeente Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.