Stellenbosch Gemeente

Stellenbosch Gemeente Preke

Religion AF ↓ 150 episodes

Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.

Author

Stellenbosch Gemeente

Category

Religion

Podcast website

sg-preke.castos.com

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

20 Julie 2025 || Sabbat | Aanbidding || Deon Botha 20.07.2025

Matteus 11: “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace.

13 Julie 2025 || Sabbat | Verlustig || Deon Botha 13.07.2025

Here God, Skepper van alles wat goed en mooi is. Herinner ons vandag weer aan ons menslikheid. Ons staan nie net verwonderd oor alles wat U geskep het nie, ons word ook genooi word om deel te neem aan die herskeppingsproses, en daarmee saam ontvang ons die gawe van Sabbat – om te stop, te rus, en om ons te verlustig in U. Maak ons harte oop om nie net U opdragte te hoor nie, maar die goedheid daar...

06 Julie 2025 || Sabbat | Rus || André Serfontein 06.07.2025

"We have a choice. It is one or the other. In our context it is a choice of restlessness or restfulness" - Walter Brueggemann

29 June 2025 || Sabbat | Stop || Pieter Roeloffse 29.06.2025

“Sabbath is not about time off. It is about time up—time to be in the presence of God, time to listen and be renewed.” Dan Allender

22 June 2025 || Kinesis | Grond || Pieter Roeloffse 22.06.2025
15 June 2025 || Kinesis | Water || André Serfontein 15.06.2025

Dink aan die plek wat water het in die Bybel. Ons sou so baie historiese gebeurtenisse kon opnoem - dink aan die see waardeur Israel moes trek; die riviere wat hulle moes oorsteek; die invloed van reën; droogte.

8 June 2025 || Kinesis | Vuur || Pieter Roeloffse 08.06.2025

“The Church was born in wind and fire, not to be a place of comfort but a people of courage.” – David Bosch

1 June 2025 || Kinesis | Beweging || André Serfontein 01.06.2025

Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy vandaan kom en waarheen hy gaan nie. So gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore is. - Johannes 3:8

25 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Vrede || Pieter Roeloffse 25.05.2025

“Shalom is the human being dwelling at peace in all his or her relationships: with God, with self, with fellows, with nature." - Nicholas Wolterstorff

18 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Lewende Geloof || André Serfontein 18.05.2025

“All living is local: this land, this neighbourhood, these streets and houses, this work, these people." – Eugene Peterson

11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse 11.05.2025

Wanneer Eugene Peterson sê “Resurrection is not exclusively what happens after we die—it begins now. Resurrection is about God's new life in the midst of our everyday deaths.” en Paulus in 2 Kor 5 sê “Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” Hoekom voel dit nie altyd vir ons asof enige iets in of rondom ons verander nie...

04 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Genoeg || André Serfontein 04.05.2025

“In the resurrection of Christ the forces of the future already stream into the present and transform it, even if everything that meets the eye appears to be unchanged.” -David Bosch

27 April 2025 || Dit Is Volbring | Ek is vry || Deon Botha 27.04.2025

Dalk jou eerste keer hier of lanklaas hier - dit is goed om konneksie met mekaar te hê, hoe wonderlik dat tegnologie dit tog moontlik maak, al is dit oor ’n skerm. Virtuele konneksie bly konneksie en is hopelik ’n sinvolle bron van inspirasie en groei.

20 April 2025 || Ly-ding & Opstanding | Opstandingsondag || Pieter Roeloffse 20.04.2025

“Hope is subversive, precisely because it dares to admit that all is not well, and yet… something new is on the way.” - Walter Brueggemann

18 April 2025 || Ly-ding & Kruis | Goeie Vrydag || Pieter Roeloffse 18.04.2025

“Suffering is not evidence of God’s absence, but of God’s presence. And it is in our acceptance of it, our participation in it, that God is found.” Eugene Peterson

6 April 2025 || Ly-Ding & Lewe || Jurgens Hendriks 06.04.2025

“As mens na die geskiedenis kyk, sien jy dat swaarkry en lyding mense help om aan die Here vas te hou, om die Bybel te lees en daar hulp te soek. As dit met ons goed gaan, vervaag ons godsdiens so maklik en raak ons lewens selfgesentreerd.” - Jurgens Hendriks

30 Maart 2025 || Ly-Ding || Deon Botha 30.03.2025

Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?

23 Maart 2025 || Verbeelding | Stilte || André Serfontein 23.03.2025

“Stilte gebeur nie deurdat ons niks sê nie. Maar dit kan oorbly wanneer iets magtiger as onsself in ons bestaanruimte teenwoordig was, en hierdie ruimte nog nie weer deur iets anders gevul is nie.” - Jorg Zink

16 Maart 2025 || Verbeelding | 'n Offer || André Serfontein 16.03.2025

"A sacrificial life is the means, and the only means, by which a life of faith matures.” - Eugene Peterson

09 Maart 2025 || Verbeelding | Kindwees || Pieter Roeloffse 09.03.2025

“For me, reason is the natural organ of truth; but imagination is the organ of meaning. Imagination, producing new metaphors or revivifying old, is not the cause of truth, but its condition.” C.S Lewis

02 Maart 2025 || Verbeelding | Die toekoms || André Serfontein 02.03.2025

“Imagination is the word we use to describe the ability to see with God-attuned eyes how things fit together and how God’s grace is far more active than we’ve previously noticed. Without an adequately imagined theology, spirituality easily gets reduced…and flattened.” - Eugene Peterson

23 Februarie 2025 || God Beweeg | Alles & Almal || Pieter Roeloffse 23.02.2025

Alles in die materiële en die geestelike wêreld is die speelveld van God se herskeppende beweging van alles en almal. Dit beteken dat jy in alles wat jy is en doen, in elke sfeer waarbinne jy beweeg, God se herskeppende beweging kan soek; en dan óf lewegewend saam met Hom beweeg óf, tot jou eie en alles en almal se frustrasie, daarteen beweeg. - Pieter

16 Februarie 2025 || God Beweeg | In die skaduwee || André Serfontein 16.02.2025

Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus is nie, en waaroor ons nie altyd heeltemal eerlik is nie.

9 Februarie 2025 || God Beweeg | Uitnodigend || Pieter Roeloffse 09.02.2025

“Ek wonder oor wat het jou beweeg om te trou…wat het jou beweeg om die werk te doen wat jy doen, of deel te word van sekere organisasies of sisteme of groepe; wat het jou beweeg om te woon waar jy woon; wat beweeg jou tot sekere gesprekke, sekere aktiwiteite, sekere mense en tot sekere gewoontes en patrone. Natuurlik wonder ek dan ook wat verhinder jou soms om te beweeg, maar meer as al die gedagt...

2 Februarie 2025 || God Beweeg | Anders || André Serfontein 02.02.2025

Dis ons hoop dat jy in hierdie reeks ’n manier van kyk en ’n manier van luister ontwikkel, wat ons in staat stel om bewus te word, en bewus te bly, van God se beweging.

Listen to the Stellenbosch Gemeente Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.