RSG

RSG Sport

Sports AF ↓ 359 episodes

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

Author

RSG

Category

Sports

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 4, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Tussen die sportblaaie 22 Februarie 2025 22.02.2025

Heinrich Schulze blaai deur Phil Knight se boek, SHOE DOG: A MEMOIR BY THE CREATOR OF NIKE.

Sporttrivia 15 Februarie 2025 15.02.2025

Heinrich Schulze praat oor Sesnasies-rugbyspelers met Nederlandse wortels.

Tussen die sportblaaie 8 Februarie 2025 08.02.2025

Heinrich Schulze blaai deur Elmar Neveling se boek, JÜRGEN KLOPP: THE BIOGRAPHY.

Shafiek Mouton help atlete 01.02.2025

Shafiek Mouton poog om talentvolle atlete op te spoor, bestuur, mentor, en bystaan om hul volle potensiaal te verwesenlik deur F7 Sports Management.

Sporttrivia 1 Februarie 2025 01.02.2025

Heinrich Schulze praat oor koninklikes wat aan die Olimpiese Spele deelgeneem het.

Tussen die sportblaaie 25 Januarie 2025 25.01.2025

Heinrich Schulze blaai deur Michael Green se boek, STRYD VAN DIE REUSE: RUGBYSTORIES VAN TOEKA TOT NOU.

Sporttrivia 18 Januarie 2025 18.01.2025

Heinrich Schulze praat oor die Australiese Tennis Ope.

2024 Sporthoogtepunte: Fietsry en kano 04.01.2025

Heinrich Schulze kyk terug op 2024 se hoogtepunte in fietsry en kanosport.

Formule 1 2025-voorskou 04.01.2025

Fritz Klaaste gee 'n voorskou van die 2025 Formule 1-seisoen.

2024 Sporthoogtepunte: Sokker 04.01.2025

Jody Hendricks kyk terug op 2024 se sokkerhoogtepunte.

Dakar 2025-voorskou 28.12.2024

Fritz Klaaste gee 'n voorskou van Dakar 2025.

2024 Sporthoogtepunte: Tennis 28.12.2024

Phil Loots kyk terug op 2024 se tennishoogtepunte.

2024 Sporthoogtepunte: Sewesrugby 28.12.2024

Johan Pretorius kyk terug na die hoogtepunte van sewesrugby in 2024.

2024 Sporthoogtepunte: Olimpiese Spele 21.12.2024

Pieter van den Berg kyk terug na die hoogtepunte van die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk.

2024 Sporthoogtepunte: Formule 1 en DTM 21.12.2024

Suid-Afrika is 'n vooraanstaande motorsportnasie met drie beamptes wat tans op FIA-komitees dien, en hordes wêreldkampioene in verskeie motorsportformules, asook verskeie internasionale aanbiedinge soos Die FIA Rally Raid African Safari, Renstel-wereldkapioenskap, die Rallycross-kampioenskap, die Kaapstad Formule E ePrix, sowel as die Kayalami 9uur-uithouren. Die Minister van Sport het ook vandees...

2024 Sporthoogtepunte: T20-krieket 21.12.2024

Die 2024 T20-Wêreldbeker was 'n geval van so naby, maar tog so ver. Die harde werk is gedoen tydens die toernooi, die Proteas vorder onoorwonne tot in die finaal, waar hulle teen Indië sake uitspook om die titel. Phil Loots kyk terug na die hoogtepunte.

2024 Sporthoogtepunte: Toetskrieket 14.12.2024

Phil Loots kyk terug na die hoogtepunte van toetskrieket in 2024.

Sporttrivia 14 Desember 2024 14.12.2024

Heinrich Schulze praat oor universiteitsrektore en -kanseliers as sportpersone. Daar is ook ‘n onderhoud met Theuns Eloff.

2024 Sporthoogtepunte: Formule 1 14.12.2024

Die 2024 Formule 1-seisoen het aan alle verwagtinge voldoen, en selfs meer gelewer as wat die beste rusbank-kommentator hulle kon voorstel. Die emosies is teen die mure uitgejaag met omstrede gebeure op en van die baan. Die meeste Grand Prixs in een seisoen, 24 wedrenne op vyfvastelande, met Max Verstappen wat sy titel suksesvol verdedig toe hy 'n agtereenvolgende vierde kampioenskap wen. Sy span,...

2024 Sporthoogtepunte: MotoGP 14.12.2024

Die 2024 MotoGP-seisoen was 'n mallemeule van intense kompetsie, met geskiedkundige rekords wat gespat het. Ducati het weer die seisoen oorheers, en verseker hulle sesde vervaardigerstitel, met 722 punte uit die moontlike 740 punte. Fritz Klaaste neem die seisoen in oënskou.

Tussen die sportblaaie 7 Desember 2024 07.12.2024

Heinrich Schulze blaai deur Alida Toweel en Samantha Toweel-Moore se boek, A FISTFUL OF LEGENDS.

2024 Sporthoogtepunte: Rugby 07.12.2024

Johan Rademan kyk terug op die hoogtepunte in Curriebeker- en internasionale kompetisies van Suid-Afrika se franchises en die Springbokke in die 15-mankode.

Sporttrivia 30 November 2024 30.11.2024

Heinrich Schulze kyk terug na The Rumble in the Jungle op 30 Oktober 1974.

Tussen die sportblaaie 23 November 2024 23.11.2024

Heinrich Schulze blaai deur Lloyd Burnard en Khanyiso Tshwaku se boek, TWICE THE GLORY - THE MAKING OF THE GREATEST BOK TEAM IN HISTORY.

Sporttrivia 16 November 2024 16.11.2024

Heinrich Schulze praat oor koninklikes wat uitblink in sport.

Listen to the RSG Sport podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.