GROOTfm 90.5
Route326 met Francois en Anelma
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Shocking Blue se 'Venus 17.02.2026 1:24
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Shocking Blue se 'Venus'.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Y2K Fashion 16.02.2026 2:48
Mode Moment met Simon Rademan - Y2K Fashion.
Route326: Derrich Gardner op Wêreld Radiodag 13.02.2026 30:27
Derrich Gardner op Wêreld Radiodag.
Route326: Henri en Tina vier hulle 65ste huweliksherdenking 12.02.2026 15:59
Henri en Tina vier hulle 65ste huweliksherdenking.
Route326: Nadine Du Pisanie oor vroue in Wetenskap 11.02.2026 20:27
Nadine Du Pisanie oor vroue in Wetenskap.
Route326: Dani Villé oor 'Selfbewus' 10.02.2026 26:56
Dani Villé oor 'Selfbewus'.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Trio se 'Da Da Da' 10.02.2026 0:57
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Trio se 'Da Da Da'.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Pumps 09.02.2026 2:46
Mode Moment met Simon Rademan - Pumps.
Route326: TiNO oor 'Trouvrou' 04.02.2026 29:34
TiNO oor 'Trouvrou'.
Route326: Dina (Mouers) Jansen se ID na 30 jaar eers reggestel 03.02.2026 13:30
Dina (Mouers) Jansen se ID na 30 jaar eers reggestel.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Klaxons se 'Clap Clap Sound' 03.02.2026 1:18
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Klaxons se 'Clap Clap Sound'.
Route326: Zaan Sonnekus oor 'Vriende' 02.02.2026 36:39
Zaan Sonnekus oor 'Vriende'.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Grammys 2026 02.02.2026 2:53
Mode Moment met Simon Rademan - Grammys 2026.
Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees' 27.01.2026 26:50
Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie laat voel soos ’n intieme brief aan die wêreld.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Royal Philharmonic Orchestra se 'Hooked on Classics' 27.01.2026 0:58
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Royal Philharmonic Orchestra se 'Hooked on Classics'.
Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond 23.01.2026 34:02
Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en hulle praat onder andere oor Die Moot, AI, mengels en die heel eerste ‘Praating LIVE’ by die Fairtree Atterbury Teater...
Route326: Ivan Botha & Donnalee Roberts oor die tweede seisoen van 'Eenkeer Om Die Son' 22.01.2026 28:55
Ivan Botha & Donnalee Roberts oor die tweede seisoen van 'Eenkeer Om Die Son'.
Route326: Bobby van Jaarsveld & Brendan Peyper oor 'Ander Dam Se Eende' op kykNET 20.01.2026 27:52
Bobby van Jaarsveld & Brendan Peyper oor 'Ander Dam Se Eende' op kykNET.
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Mark Annandale se 'Rondomtalie' 20.01.2026 0:39
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Mark Annandale se 'Rondomtalie'.
Route326: Metereoloog Annette Botha vertel meer oor die wispelturige weerpatrone 19.01.2026 8:43
Metereoloog Annette Botha vertel meer oor die wispelturige weerpatrone.
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Geskeurde Jeans 19.01.2026 2:41
Mode Moment met Simon Rademan - Geskeurde Jeans.
Route326: Reënval se impak op die Krugerwildtuin - Rey Thukhali en JP Louw van SANParke verduidelik 16.01.2026 10:50
Reënval se impak op die Krugerwildtuin - Rey Thukhali en JP Louw van SANParke verduidelik.
Route326: Arthur Rosslee oor Internasionale Kite Dag 14.01.2026 16:04
Arthur Rosslee oor Internasionale Kite Dag.
Route326: Taleen Heath praat in Liggaam Siel en Gees oor die relevansie van voornemens 13.01.2026 22:34
Taleen Heath praat in Liggaam Siel en Gees oor die relevansie van voornemens.
Route326: Die 9 lewens van Majoor Wessel Lourens van Rheede van Oudtshoorn 13.01.2026 26:37
Die 9 lewens van Majoor Wessel Lourens van Rheede van Oudtshoorn.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.