GROOTfm 90.5

Route326 met Francois en Anelma

Music AF ↓ 150 episodes

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.

Author

GROOTfm 90.5

Category

Music

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Route326: Therien Taljaard en Barry Müller oor die FAK Skryf'it Liedjieskryfkompetisie 2026 17.03.2026

Therien Taljaard en Barry Müller oor die FAK Skryf'it Liedjieskryfkompetisie 2026.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Tommy Overstreet se 'Heaven is my Woman's Love' 17.03.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Tommy Overstreet se 'Heaven is my Woman's Love'.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - 98ste Oscars 16.03.2026

Mode Moment met Simon Rademan - 98ste Oscars.

Route326: Marco van Deventer en Ruvé Erasmus van ONS oor 'Sou Jy?' 13.03.2026

Marco van Deventer en Ruvé Erasmus van ONS oor 'Sou Jy?'

Route326: Charl du Plessis Trio - 20 Jaar 13.03.2026

Charl du Plessis Trio - 20 Jaar.

Route326: Dominique Olivier oor 'Lessons from Loss - Life on the Other Side of Grief' 10.03.2026

Dominique Olivier, skrywer van Lessons from Loss: Life on the Other Side of Grief, bied nie net ’n eerlike blik op verlies nie, maar dra ook ’n boodskap van hoop vir almal wat al ooit iets of iemand moes groet.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Soft Shoes se 'Elvis Astaire (King of Swing)' 10.03.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - The Soft Shoes se 'Elvis Astaire (King of Swing)'.

Route326: Graham Gillot oor die Rodriguez Tribute, 'Sugar Man' en die album 'For Rodriguez' 09.03.2026

Graham Gillot oor die Rodriguez Tribute, 'Sugar Man' en die album 'For Rodriguez'.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Tank Tops 09.03.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Tank Tops.

Gister Se Grotes: The Staccatos se Steve Ashley & Brian Le Gassick oor die groep se 65 jaar in die musiekbedryf 08.03.2026

65 jaar later! Vandag het twee ware legendes op Gister se Grotes kom kuier – The Staccatos se Steve Ashley en Brian Le Gassick. Die band het reeds in 1961 by Damelin College ontstaan en sou later bekend staan as die “Beatles van Suid-Afrika.” Wat as ’n studenteband begin het, het vinnig gegroei tot een van die mees invloedryke groepe in die land se popmusiekgeskiedenis. Een van hul grootste treffe...

Route326: Alweer Dian oor 'Klim op my voete' 06.03.2026

Alweer Dian oor 'Klim op my voete'.

Route326: Alechia Labuschagne oor 'Jy Het Dit - Kom Ons Doen Dit' 05.03.2026

Alechia Labuschagne oor 'Jy Het Dit - Kom Ons Doen Dit'.

Route326: Mieke Dee van Die Hoërskool Menlopark oor 'Kies Jou' 04.03.2026

Mieke Dee van Die Hoërskool Menlopark oor 'Kies Jou'.

Route326: Abel Knobel oor sy karakter Liam in Diepe Waters 03.03.2026

Abel Knobel oor sy karakter Liam in Diepe Waters.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Lloyd Ross se 'Vyfster' 03.03.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Lloyd Ross se 'Vyfster'.

Route326: André Schwartz oor 'Die Kronieke van Buks' 02.03.2026

André Schwartz oor 'Die Kronieke van Buks'.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Matriekafskeid 02.03.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Matriekafskeid.

Route326: Damian Beer oor 'Asem In Asem Uit' 26.02.2026

Damian Beer oor 'Asem In Asem Uit'.

Route326: Johan Badenhorst oor Voetspore Suid-Amerika 25.02.2026

Johan Badenhorst oor Voetspore Suid-Amerika.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Nena se '99 Red Balloons' 24.02.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Nena se '99 Red Balloons'.

Route326: Bennie van Zyl van TLU SA oor die Bek en Klouseer uitbraak in Suid-Afrika 23.02.2026

Bennie van Zyl van TLU SA oor die Bek en Klouseer uitbraak in Suid-Afrika.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Oreo koekies 23.02.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Oreo koekies.

Route326: Mathys Roets oor 'Koos, Koos en ander Meesters' 20.02.2026

Mathys Roets oor 'Koos, Koos en ander Meesters'.

Route326: Nataniël oor 'Sooibrand' 19.02.2026

Nataniël oor 'Sooibrand'.

Route326: Ampie oor 'Sy is die een' 17.02.2026

Ampie oor 'Sy is die een'.

Listen to the Route326 met Francois en Anelma podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.