scriptura.co.za

Radio Scriptura

Religion AF ↓ 395 episodes

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Author

scriptura.co.za

Category

Religion

Podcast website

scriptura.co.za

Latest episode

May 26, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat sê die Vers? Fil 4:13 23.11.2021

Filippense 4 as hoofstuk het niks met ons fisiese vermoë te doen nie, maar wys eintlik na die nabyheid en teenwoordigheid van God in al ons omstandighede. God is die een wat ons in staat stel om Hom te verheerlik, en die krag lê nie in onsself om dinge te vermag omdat ons glo nie. 00:00 Wat sê die Vers episode 4 - Filippense 4:13 01:25 Filippense 4:10-18 05:30 Breë konteks van Filippense 10:00 Imp...

Wat sê die Vers? Jeremia 29:11 16.11.2021

Wat sê die Vers?  Jeremia 29:11 Wat het Jeremia 29:11 werklik vir Israel beteken in daardie tyd en in hulle konteks en situasie? Die teks kan nie op sy eie gelees word nie, en word vandag dikwels buite konteks misbruik vir eie gewin. Die ware boodskap lê in die konteks en raamwerk van die hele boek. Israel se toekomstige welvaart het nie betrekking op ons eie persoonlike rykdom of welvaart van van...

Luisteraarsvraag: Is dit moontlik om te vergewe sonder om te versoen? 08.11.2021

00:00 Luisteraarsvraag:  Is dit moontlik om te vergewe sonder om te versoen? 00:40 Luisteraarsvraag: vergifnis en versoening 01:24 Is dit moontlik om iemand te vergewe, sonder om te versoen? 02:00 Wat is vergifnis? 03:03 Voorwaardelike en onvoorwaardelike vergifnis? 12:23 Onvergifnis en verbittering 15:57 Vergifnis is soms 'n proses 17:38 Versoening is nie gelyk aan vergifnis nie 19:16 Ware versoe...

Perspektief: Oktober 2021 02.11.2021

Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter 00:00 Oktober in Perspektief 2021 04:00 Heinz-Winckler transgender debakel 22:42 Grondwet hofsaak: 26-week fetusse mediese afval of nie? 32:25 Steven Furtick - Jesus maak jou die beste "jy" Skrifverwysings: Psalm 119, Romeine 1, Mattheus 5, Esegiël 36:25,26 Verwante artikels en episodes: http://www.scriptura.co.za/2019/03/die-huwelik-6-geslagskwessies/ ht...

Wat sê die Vers? Openbaring 3:20 22.10.2021

Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdlik aangehaal, gepreek en verstaan. In hierdie teksvers roep Hy egter die kerk van Laodicéa op om te bekeer van hul louheid en sonde. 02:24  Algemene wanbegrip en misinterpretasie 06:09  Konteks van die boek 13:54  Brief is geskryf vir 'n geredde verbondsgemeenskap 21:30  Begronding – vers 19 oproep tot bekering 23:55  Historiese agtergrond van bruilofsmaal tus...

Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20 19.10.2021

Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik of buite die ware konteks aangehaal en verstaan word. Die eerste episode fokus op die presiese betekenis en doel van Mattheus 18:20. 00:00  Wat sê die Vers 1:  Mattheus 18:20 00:39  Nuwe reeks 03:47  Mattheus 18:20 …want waar twee of drie in My naam byeen is, daar is Ek in hul midde." 04:20  Wat is die algemene begri...

Perspektief: September 2021 28.09.2021

In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering (treur), die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika. 00:26 September 2021 in Perspektief 01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering 04:44 Gereformeerde kerk interpret...

Pastoraal: Kinders en Trauma 21.09.2021

In hierdie episode gesels Scriptura oor kinders en trauma, en meer spesifiek oor hoe om dit te benader, te hanteer en kinders te ondersteun wanneer hulle trauma ervaar. 00:00 Scriptura inleiding 01:27 Kinders en trauma 13:54 Voorsorg. 21:00 God troos deur Christus. 27:19 Luister met geduld en verdraagsaamheid. 34:28 Ondersteun jou kind in trauma. 36:35 Bring jou kind na Christus toe. 39:37 Leemte...

Pastoraal: Sosiale Aanvaarding 14.09.2021

Ons wil graag aanvaar word in 'n sosiale groep, en deel wees van 'n groep mense, en as Christen is dit soms moeilik om te onderskei watter groepe belangrik is en hoe om ons behoefte aan aanvaarding te bestuur. 00:00 Pastoraal: Sosiale aanvaarding 02:10 Sosiale aanvaarding 04:04 Identiteit en menswaardigheid - die uitdagings. 10:53 Kollektiewe identiteit 14:11 Hoe bestuur ek my behoefte om in te pa...

Luisteraarsvrae: God se Soewereiniteit 07.09.2021

00:00 Luisteraarsvrae:  God se Soewereiniteit 03:07 Opsomming 04:21 Vraag 1:  Soewereiniteit:  Is God die oorsaak van sonde en boosheid, en wat is die gereformeerde Christen se verantwoordelikheid? 35:28 Vraag 2:  Dood van 'n geliefde:  hoe verstaan ons dood en moord? 48:28 Vraag 3:  Het God die mens voorbeskik tot die hel? Psalm 8 Skrifgedeeltes:   Efesiërs 1, 4, 5, 11, Psalm 135, Psalm 8, Jesaja...

Perspektief: Augustus 2021 31.08.2021

00:00   Augustus 2021 in Perspektief 00:22   Opsomming van die onderwerpe ter sprake: - Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname. - Inenting Manipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is. - Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele. 03:11   Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname. 13:00   Hoe moet Christene en die kerk na die vervolging kyk? ...

Pastoraal: Konflikhantering 24.08.2021

Aanbieders:  Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee 00:00   Pastoraal:  Konflikhantering 01:21   Oorsig 03:52   Wat sit dikwels agter konflik? (selfsug, woede, wraak, ens) 04:38   Hoe toets ek my hart tydens konflik? 06:48   Bybelse riglyne 15:58   Hoe hanteer ons konflik? 19:20   Is alle konflik verkeerd?  24:00   Konflikvermyding kan liefdeloos wees. 26:00   Persoonlikheidsverskille. 33:24   Konflik...

Pastoraal: Egskeiding 16.08.2021

00:00 Pastoraal: Egskeiding 01:06 Statistieke van egskeiding 05:46 Geldige oorsake vir egskeiding:  Egbreek, Ongeloof, Gesinsgeweld 11:30 Ander onbybelse redes vir egskeiding 16:57 Wat hou 'n huwelik in toom?   God-gesentreerde huweliksverhouding, voorhuwelikskategese, bybellees, bid, diensbaarheid, goeie vriendekring/omgewing, berading 24:35 Gevolge van egskeiding 25:00 Kerklike tug 30:03 Die eff...

Pastoraal: Het ek die onvergeeflike sonde gepleeg? 10.08.2021

In hierdie episode gesels die Scriptura span oor die onvergeeflike sonde. Dikwels twyfel christene of hulle al skuldig was daaraan, en of hulle vergewe kan word daarvoor. Christene worstel en sukkel meestal met hierdie vraag oor sonde: Kan wedergeborenes die onvergeeflike sonde pleeg? En nog ander wonder weer of gelowiges hoop op vergifnis kan hê as hulle sonde gedoen het. Wat beteken dit om teen...

Perspektief: Julie 2021 03.08.2021

In hierdie episode beskou Scriptura 'n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit 'n Bybelse perspektief. 00:00  Julie 2021 in Perspektief 01:30  Onluste en eredienste 09:55  Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring:  gesin, kerk, regering 11:30  Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36:  die plek van die regering  16:20  Statisme -...

Pastoraal: Geloofsekerheid 27.07.2021

Pastoraal:  Geloofsekerheid En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus! Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen. (1 Thes 5:23-24)

Pastoraal: Chroniese Moegheid 20.07.2021

02:39  Wat is chroniese moegheid nie? 09:29  Onderliggende mediese toestand 11:45  Redes vir chroniese moegheid:  fisies, lewensstyl 23:38  Aanvaar uitdagings/omstandighede/toestand 24:04  Geestelike oorsake 26:28  Geestelike ondersoek 29:07-29:40 Gereformeerde Laerskool Bellville Advertensie 29:55  Sterk-man sindroom 32:25  Waak teen groef van moegheid - rus 33:23  Gesindheid oor chroniese moeghe...

Junie 2021 in Perspektief: Gelowiges en 'n politieke bewussyn 13.07.2021

Podlitiek en Radio Scriptura gesels in hierdie episode saam oor die rol van die kerk in die samelewing, en kyk vanuit 'n bybelse perspektief na die vraag: Wat is die band en verhouding tussen geloof en politiek? Aanbieders, Daniël Eloff en Paul Maritz, is in gesprek met Jan-Louis Lee, Marnix Boersema en Jaco de Beer, en brei uit oor die kerk se politieke bewussyn, gelowiges se deelname en plek in...

Luisteraarsvraag: Hoe om ouers te motiveer tot verbondsonderrig? 06.07.2021

Luisteraarsvraag: Hoe om ouers te motiveer tot verbondsonderrig? 02:58 Basisopdrag vir kategese: Deuteronomium 6:4-7 03:55 2 Timoteus 3:16-17 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering.... 05:53 Paulus gee vir Timoteus twee voorskrifte vir moeilike tye 08:00 Die ouer bly die primêre kategeet 09:20 Uitdagings vir die gesin 12:26 Wat wil ek vir my kinders gee? 13:55 Wees getrou om jo...

Pastoraal: Eetversteurings 29.06.2021

Pastoraal – Eetversteurings 02:04 Pastoraal – Eetversteurings (Pred. 2:24-25) 05:10 Beskrywing van eetversteurings 08:40 Hoe lyk eetversteurings hedendaags 13:08 Kos word 'n afgod in die persoon se lewe 15:10 Obsessiewe beheer van oefening en voedselinname 19:17 Strikke in ons dag en tyd 23:57 Die hart agter eetversteurings 26:00 Kos kan 'n kruk/troosmiddel word om depressie, trauma, spanning, sel...

Pastoraal: Angs en Vrees - Hoe help ek? 22.06.2021

Pastoraal: Angs en Vrees - Hoe help ek? Hoofpunte: 1) Hoe identifiseer ek angs in myself en in ander? 2) Hoe kan die kerk mense help? 3) Hoe spreek ek angs aan? 4) Hoe kan ek die Woord van God gebruik tydens angs? 03:46 Hoe identifiseer ek angs? 14:14 Hoe kan die kerk mense help? 21:58 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie 22:41 Hoe spreek ek angs aan? (Fil 4 en Psalm 3) 30:05 Hoe kan...

Pastoraal: Angs en Vrees 15.06.2021

Opsomming: 02:17 Wat is angs en vrees en hoe lyk dit? 16:00 Wat is die Bybel se antwoord? Matt 6:25-34 en Fil 4:6 22:50-23:21 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie. 23:24 Hoe moet ons angs en vrees hanteer? 31:38 Bekommernis - redes vir verkeerde hartsgesindheid. 35:34 Praktiese raad/toepassing van Bybelse beginsels. 38:58 Identifiseer die vyand en die leuen.

PEPUDA: Voorgestelde wetgewing en godsdiensvryheid 08.06.2021

Voorgestelde PEPUDA wetgewng en godsdiensvryheid Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jan-Louis Lee, Jaco de Beer 01:14 Promotion of equality and prevention of unfair discrimination. 02:34  Wat is die PEPUDA konsep wetgewing? 25:45  Wat moet christene en die kerk nou doen? 39:50  Hoe dra gelowiges hierdie soort vervolging?  

Mei in Perspektief 01.06.2021

Mei in Perspektief  01:48  Nagwaak vir Jacob Zuma. 07:00  Polities-teologiese beskouing. 10:55  Waarskuwing aan leiers (Jesaja  5:20). 12:22  Kerk en staat moet geskei wees.  16:21  Toenemende korrupsie in die ANC - wat is ons hoop en behoud?  17:27  God sal die perfekte oordeel fel  -  vergeldingsteologie (Ps 7:16). 20:30  Vertrou op die Here (Ps 37). 21:15  Ons het ' n roeping hier (1 Kor 17). 2...

Wat is die Evangelie? 24.05.2021

00:00 Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee 02:50 Wat is die evangelie? (1 Kor 15, Gal 1:8-9) 12:22 Die slegte nuus - sondeval. (Genesis, Ef 2) 19:09 Ons kan onsself nie red nie. 28:12 Wat is die barmhartigheid van God? (Rom 3:21) 37:20 Hoe word ek regverdig voor God? 39:19 Wat is die rede waarom God my uit die dood opgewek het? (2 Kor 5:21) 45:35 Jesus se krui...

Listen to the Radio Scriptura podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.