scriptura.co.za

Radio Scriptura

Religion AF ↓ 395 episodes

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Author

scriptura.co.za

Category

Religion

Podcast website

scriptura.co.za

Latest episode

May 26, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Perspektief: September 2020 29.09.2020

Onlangse nuusgebeure:  Clicks Cuties KwaSizabantu

Luisteraarsvraag: Waar is God as die boosheid skynbaar seëvier? 22.09.2020

Waar is God wanneer daar soveel boosheid in die wêreld is? Is dit buite sy beheer? 

Perspektief: Augustus 2020 24.08.2020

Watter Bybelse riglyne bestaan daar omtrent vuurwapenbesit onder Christene ter wille van selfverdediging?

Verlossing deur genade alleen: Volharding van die Heliges 18.08.2020

"En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie."

Verlossing deur genade alleen: Onweerstaanbare genade 11.08.2020

Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. Joh 6:44  

Verlossing deur genade alleen: Beperkte versoening 04.08.2020

Die versoening wat Christus bewerk het is slegs bestem vir die uitverkorenes.

Perspektief: Julie 2020 28.07.2020

Meningstuk in die Beeld: 'n Dopper kan ook gay wees Christene in Sjina wat hul geloof moet opsê BLM-Beweging in Suid Afrika

Verlossing deur genade alleen: Onvoorwaardelike verkiesing 21.07.2020

In die episode behandel ons die tweede aspek van die TULIP-akroniem. U  - Unconditional election of Onvoorwaardelike verkiesing.

Verlossing deur genade alleen: Algehele verdorwenheid 14.07.2020

Hierdie is die eerste episode in ons reeks oor God se genade en ons redding aan die hand van die "TULIP-akroniem". In die episode bespreek ons die eerste beginsel T: "Total depravity" of "Algehele verdorwenheid"

Kerkmusiek en Himnologie 07.07.2020

Ons gesels in die episode met Braam van Tonder oor die belangrikheid van himnologie en die ontwikkeling van kerkmusiek.

Perspektief: Junie 2020 30.06.2020

Ons fokus in hierdie episode op die "Black Lives Matter" beweging en die gedagte van "wokeness"

Luisteraarsvraag: NASA en Lewe op Mars 23.06.2020

Wat is die vernaamste rede waarom NASA mense na Mars wil stuur? (05:45) Is hulle motief dalk om te bewys dat die Evolusie-leer waar is? (31:33) Stel mense wat aansoek doen om deel te neem hieraan hulle lewens in gevaar? Moet Mars "bewoon en bewerk" word? (14:00) Is die geskiedenis van die mense se onkunde en eie idees nie besig om homself te herhaal nie (Soos met die toring van Babel)? (25:10)

Eskatologie: Merk van die dier 16.06.2020

"En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe 'n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het." Openbaring 13:16-17

Perspektief: Mei 2020 09.06.2020

Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit 'n Bybelse Perspektief

Eskatologie: Wegraping 02.06.2020

In hierdie episode in ons Eskatologie reeks praat ons oor die "Wegraping".    

Eskatologie: Duisendjarige Vrederyk 26.05.2020

Die "Duisendjarige Vrederyk" is 'n konsep waaroor daar al baie gedebatteer is. Daar is ook klomp verskillende sieninge oor wat dit beteken. Is dit 'n "letterlike" duisend jaar waarna hier verwys word? Hoe moet ons hierdie gedeelte in Openbaring verstaan?

Eskatologie: Oorsig 19.05.2020

Hierdie is die eerste episode in ons nuwe reeks wat handel oor Eskatologie. Eskatologie is die Bybelse leer oor die laaste dinge, die wederkoms van ons Here en die dinge rondom die eindtye, soos dit o.a. in die boek Openbaring geopenbaar word. In hierdie episode kyk ons eers oorsigtelik na die vier groot sieninge wat daar oor die eindtyd bestaan. Ons gesels ook oor waarom dit vir ons belangrik is...

Perspektief: April 2020 12.05.2020

Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit 'n Bybelse Perspektief: 1. Doelbewuste kinderloosheid 2. Gesinsgeweld wat toeneem in die grendeltyd

Luisteraarsvraag: Het die mens 'n vrye wil? 29.04.2020

As ons glo dat God ons uitverkies het en alles vooraf bepaal het - is ek nog steeds vry om my eie keuses te maak? Of forseer God ons om die keuses te maak soos wat ons doen?

Luisteraarsvraag: Hoekom dien ons die Here / Voorspoedsteologie 21.04.2020

In hierdie episode beantwoord ons 'n luisteraar se vraag oor die voorspoedsteologie. Wat is ons motiewe om die Here te dien - is dit vir persoonlike gewin? Hoekom gebeur dit dikwels so dat die kerke leeg is wanneer dit goed gaan met ons, maar wanneer die swaar tye kom soek almal weer die kerk op? Ons gesels oor bekende voorspoeds-teoloë soos Kenneth Copeland. En kyk ook die idees van voorspoedsteo...

Luisteraarsvrae: Die werking van die Heilige Gees 14.04.2020

In hierdie Facebook-uitsending het ons spesifiek gesels oor die werking van die Gees in gelowiges. "En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees." Joh 14:16-17

Sameswerings teorieë 09.04.2020

Ons het 'n direkte uitsending op Facebook uitgesaai en gesprek gevoer oor die nuwe sameswerings teorieë wat veral nou tevore kom tydens hierdie Covid19 tydperk. Wat moet ons as gelowiges maak met hierdie teorieë?

Wie is God: God is liefde 07.04.2020

Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor die deugde van God. Ons gesels oor God wat liefde is. Die ewigheid van God se liefde (4:49) Die bewys van God se liefde (12:45) Die oproep van God se liefde (18:45)

Uitverkiesing, Doop en Verbond 03.04.2020

Hierdie was 'n direkte uitsending op Facebook oor luisteraarsvrae wat ons ontvang het oor die uitverkiesing, die verbond en die doop. Daar is heelwat aspekte waaroor ons nie gesels het nie (baie moet nog gesê word!), maar ons het probeer om 'n paar sake vanuit die Skrif oor díé onderwerpe te belig.

Luisteraarsvrae: "Virtuele Nagmaal" en Tale spreek 31.03.2020

Hierdie is ons eerste direkte uitsending waartydens ons gesels oor Nagmaal wat oor die internet gevier word. Ons gesels ook oor 'n luisteraarsvraag wat ons baie kry, nml.: "is spreek in tale (onverstaanbare tale) Bybels?"

Listen to the Radio Scriptura podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.