Radio Pulpit
Perspektief
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 8, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Christene Reageer op Kontroversiële Olimpiese Voorstellings in Frankryk 31.07.2024 52:48
Sekere voorstellings by die Olimpiese spele in Frankryk het Christene warm onder die kraag. Prof. Hennie Stander, Neels Jackson en Dr. Johan Pienaar gee hul mening oor Christene se ongemnak met sekere voorstellings by die Spele in Frankryk Perspektief
Moraliteit en die gebrek daaraan in die SA konteks onder die loep. 10.07.2024 53:23
Prof. Hein Willemse, drr. Jeanette de Klerk-Luttig en Braam Hanekom gesels oor die uitdagings wat ons in Suid-Afrika beleef rondom moraliteit, waardes,ens. Perspektief
Is Suid-Afrika in die begin van `n nuwe heilsame era? 03.07.2024 50:19
Perspektief gesels met Prof. Andre Duvenhage, Mnr.e Hermann Pretorius en Pieter Malan Perspektief
Gert van der Westhuizen, Proff. Theo Venter en Christo van der Rheede gesels oor die kabinets-aankondiging. 26.06.2024 51:57
Die einde van Beeld en Rapport as gedrukte koerante in die spervuur. Perspektief
Perspektief gesels met Proff.Christi vd Westhuizen,Andre Duvenhage en dr Oscar van Heerden 19.06.2024 53:00
Wat hou die toekoms vir ons in teen die agtergrond van politieke verwikkelinge veral rondom die MK party Perspektief
Perspektief 12 Junie 12.06.2024 53:47
12 Junie Perspektief gesels met Perspektief
Aan die vooraand van die parlementsopening 12.06.2024 53:47
Proff Andre Duvenhage en Amanda Gouws asook Dawie Boonzaaier deel hul menings oor die pad vorentoe Perspektief
Dr. Theuns Eloff, Gert vd Westhuizen, Prof..Pieter Duvenage - enkele dae voor die verkiesing. 03.06.2024 53:08
Voorverkiesingsgedgates - Prof. Pieter Duvenage, Dr. Theuns Eloff en Gert vd Westhuizen gesels voor verkiesingspraatjies. Perspektief
Stemdag - lof en aanbiddingsdag. Geniet die bydraes van dr Isak Burger, Prof. Johan vd Merwe en Prof. Rothney Tshaka. 29.05.2024 38:47
Proff. Johan vd Merwe, Rothney Tshaka en dr Isak Burger deel gedagtes oor n lewe van lof en aanbidding. Perspektief
SenzaniNa - what have we done. Hoor die stem van die Palestyne ook raak. 15.05.2024 57:54
Die hartseer gebeure in die konflik tussen Israel en die Palestyne verwys. Ds. Riaan de Villires en ds. Rene August deel hul indrukke van `n besoek aan Bethlehem gedurende Kersfees 2023 Perspektief
Meningspeilings - voorspellings of gissing? 08.05.2024 51:12
Prof. Dirk Kotze, drr. Roland Henwood en Pieter Mulder gesels oor Ipsos se meningspeiling. Perspektief
Dertig jaar van demokrasie - wat lê voor? 01.05.2024 52:48
Prof. Andre Duvenhage, dr. Oscar van Heerden en mnr. Dawie Roodt gesels oor dertig jaar van die demokratiese bestel in Suid-Afrika en vorentoe. Perspektief
Afrikaners vra `n kultuurverdrag met die owerheid - Proff. Jannie Rossouw, Piet Croucamp en Mnr. Jan Bosman in gesprek. 26.04.2024 52:29
Afrikaners bevestig dat julle n besliste rol wil speel in die toekoms van Suid-Afrika en wil `n sg. kultuurverdrag met die owerheid sluit. Jan Bosman, Piet Croucamp en Jannie Rossouw gesels openhartig en direk. Perspektief
Oorloë en gerugte van oorloë- is die derde wêreldoorlog op hande? 26.04.2024 52:57
Proff. Abel Esterhuyse, Fanie Snyman en Dr. Eben Coetzee gesels oor die vraag of die derde wêreldoorlog op hande is. Perspektief
Fokus op verskillende stemme wat aan die komende verkiesing deelneem. 26.04.2024 49:18
Gert van der Westhuizen, Prof. Theo Venter en Dr Pieter Mulder gesels verkennend oor die stemme wat ons hoor in die lig van die komende verkiesing Perspektief
Die komende verkiesing in die lig van die Paasgebeure 26.04.2024 54:28
Ds. Jan Lubbe, Prof. Rothney Tshaka, Dr. Henri Weideman en Dr. Theuns Eloff lewer om die beurt n bydrae rondom hierdie belangrike tema. Perspektief
Proff Pieter Labuschagne, Andre Duvenhage en Dr Oscar van Heerden is ons gaste 26.04.2024 53:38
Meningspeilings, die MK party en Anc in geveg, die speaker van die Nasionale vergadering in die sop Perspektief
Suid-Afrika - Hoe het ons hier gekom? 20.03.2024 54:16
Genoeg is genoeg - die wekroep van baie. Hoe het ons hier gekom? Prof. Hein Willemse, Pieter Heydenrich en Prof. Pieter Duvenhage is ons gaste Perspektief
Prof. Andre Duvenhage,Dr Ambrose du Plessis en Gert van der esthuizen gesels 13.03.2024 51:41
Die naderende verkiesing verwys. Die IVP se saamtrek en manifes en die opkoms van die MK party onder die loep Perspektief
Perspektief 6 Maart 06.03.2024 56:02
Prof. Erwin Schwella and Me. Sanet Madonsela are my guests. The topic is " The political landscape on the eve of the elections on 29 May 2024" Perspektief
Die pas afgelope ANC konferensie in Durban onder die loep met bekende meningsvormers 28.02.2024 54:19
Proff. Hein Willemse, Theo Venster en Raymond Willemse gesels oor die pas afgelope ANC konferensie en aanverwante sake. Perspektief
Prof. Wannie Carstens, Prof. Piet Croucamp en Roland Henwood gesels oor Suid Afrika 14.02.2024 53:09
Die plaaslike politieke landskap is n miernes van bedrywigheid. Drie meningsvormers deel gedagtes. Perspektief
Perspektief - Kan die matriekuitslae geglo word? 07.02.2024 51:07
Proff Rika Joubert, Paul Sauer en Riaan van der Bergh gesels oor die pas afgelope matriek uitslae. Perspektief
Die Jan.8 verklaring van die ANC. Wat is nuut? 31.01.2024 48:28
Proff. Theo Venter en Hein Willemse, ook Jan Bosman gesels oor die onlangse verjaardagvieringe van die ANC. Perspektief
Die konflik in die midde ooste is steeds `n ontstellende realiteit. Ons gesels met meningvormers 17.01.2024 55:00
Prof.. Hennie Strydom,Andre Duvenhage en dr. Fritz Gaum gesels oor Suid Afrika se saak by die Internasionale Geregshof in Den-Haag Perspektief
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.