Radio Pulpit
Perspektief
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 8, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Suid-Afrika se klag van volksmoord teen Israel 10.01.2024 52:21
Proff. Abel Esterhuyse en Andre Duvenahge asook dr. Llewellyn Curlewis bespreek die konflik in die midde ooste indringend Perspektief
Die midde ooste konflik in Perspektief 18.10.2023 52:06
Proff. Theo Venter, Jannie Rossouw en Gert van der Westhuizen gesels oor die konflik tussen Israel en die Palestyne Perspektief
BELA - Wet op Basiese Onderwys (BELAB) in die branding 03.10.2023 53:40
Chris Klopper, dr Jaco Deacon en Dr Theuns Eloff gesels oor die voorgestelde BELAB wetgewing en die ongemak daarmee Perspektief
Perspektief gesels met Roland Henwood, Pieter Malan, Prof. Pieter Duvanage asook Ersnt Roets 13.09.2023 52:59
Suid-Afrika - is daar betekenisvolle momentum na die nuwe toekoms waarn almal smag - Roland Henwood, Pieter Malan, prof. Pieter Duvenhage asook Ernst Roets Gee hul menings. Perspektief
Suid Afrika, sal gelowiges nou opstaan! 06.09.2023 54:13
Dr Arno van Niekerk, Barend la Grange en Johann Ferreira gesels oor vorentoe met Suid Afrika Perspektief
Suid plattelandse gemeenskappe aan die agterspeen? 16.08.2023 50:23
Proff. Andre Duvenhage, Dirk Kotze en Dawie Roodt gesels oor 2024 en die plek van landelike gemeenskappe as deel van die kieserspubliek Perspektief
Kill the boer, kill the farmer - is their another perspective? 09.08.2023 45:53
Proff. Rothney Tshaka, Breakfast and Sanet Madonsela share their hearts on Kill the boer, kill the farmer and other matters. Worth listening to. Perspektief
Mnr Poetin woon nie die Brics beraad by nie. Dit en ander nuuswaardige sake word bespreek 26.07.2023 48:10
Suid Afrika het vir maande asem opgehou oor of mnr Poetin die Brics beraad wat hiere gehou word gaan bywoon of nie. Uiteindelik slaak almal n sug van verligting. Luister wat Gert vd Westhuizen en Dawie Boonzaaier van Netwerk 24 daaroor te sê het Perspektief
Dag van verootmoediging en gebed - ds Nelis Janse van Rensburg en Dr Braam Hanekom vertel. 19.07.2023 46:45
Waaroor gaan die dag van verootmoediging en gebed wat vir 13 Augustus beplan word? Ds. Nelis Janse van Rensburg en dr. Braam Hanekom gesels daaroor. Prof. Petersen (UV) en dr. Lindie Koorts deel gedagtes oor die Suid-Afrikaanse konteks en die rol van Jan Publike in die verband. Perspektief
Brics - wie, wat en waarom? 12.07.2023 50:26
Prof. Dirk Kotze en Dr. Piet Croucamp gesels oor Brics, wie daarmee assosieer, wat bereik wil word, en waar Suid-Afrika inpas. Perspektief
Daar is baie uitdagings, maar ook baie geleentehede om Suid Afrika op te bou 05.07.2023 49:26
Truida Prekel, Wannie Carstens en Barend la Grange vertel entoesiasties van gemeenskapsprojekte wat die verbeelding aangryp. Perspektief
In die nuus - met proff Andre Duvenhage, Theo Venter en Roland Henwood 05.07.2023 52:09
Proff Andre Duvenhage, Theo Venter en Roland Henwood kuier saam oor die ANC Jeugliga se konferensie, die samewerking tussen politieke partye met die oog op die komende verkiesing asook die blouligbende se skandes Perspektief
Grondonteiening is n emosionele aangeleentheid 28.06.2023 49:06
Jannie Pelser gesels met Annelize Crosby (AGBIS),Willem De Chavonnes Vrugt (Centre of excellence) en Liesl Pretorius (FORSA) oor Grondonteiening en aanverwante sake Perspektief
Is daar `n toekoms vir Suid Afrika? 07.06.2023 50:40
`n Toekoms vir Suid Afrika? - Tim du Plessis, Antoinette Slabbert en Dawie Boonzaaier verken die pad vorentie in die lig van die leierskaps, krag en wetteloosheidsuitdagings. Perspektief
Koalisie politiek - kan dit werk? 31.05.2023 51:30
Prof. Erwin Schwella, Pieter Malan en dr. Corne Mulder gesels oor koalisie politiek in die lkig van die naderende Nasionale verkiesing in 2024. Perspektief
Is die kerk se stem stil? 24.05.2023 54:16
Ds Nelis Janse van Rensburg, Proff. Jannie Rossouw en Andre Duvenhage gesels oor die kerk se rol in die huidige Suid-Afrikaanse konteks. Perspektief
Ontmoet Ds. Charlotte Sibanyoni 17.05.2023 52:43
Ds Charlotte Sibanyoni is die eerste swart vroue leraar op die kansel van die NGK. Sy vertel van haar reis. Perspektief
Graskop - word Suid-Afrika `n misdaadstaat? 11.05.2023 57:24
Dr Piet Croucamp, Roland Henwood en Barend la Grange gesels oor Graskop, Suid-Afrika, die SAP en misdaad. Perspektief
Proff. Erwin Schwella, Dirk Kotze en Wannie Carstens gesels oor Vryheidsdag 04.05.2023 29:59
Is Suid Afrika vry? Waarvan en waartoe. Verskeie meningsvormers geseols saam Perspektief
Jannie Pelser gesels met meningsvormers oor sake van die dag 26.04.2023 29:59
Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Henda van der Merwe en Gert Jonker. Ons gesels oor die internasionale strafhof asook die DSD se maatskaplike besnoeiings. Perspektief
Suid-Afrika se koloniale verlede - praat ons daaroor? 19.04.2023 53:52
Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en Christi vd Westhuizen gesels oor Suid Afrika se koloniale verlede en die toekoms Perspektief
Suid Afrika - geleentheid of verleentheid? 12.04.2023 49:47
Prof. Jannie Rossouw, Pieter Malan, Dr Roelof Botha en Barend la Grange gesels saam oor ons land Suid-Afrika. Perspektief
Perspektief gesels oor die sg. National Shutdown 29.03.2023 53:42
Jannie Pelser praat met Sanet Madonsela ( Unisa), Dr Theuns Eloff ( Onafhanklike meningsvormer) en Dr Piet Croucamp ( NWU) oor die sg. national shutdown van 20 Maart 2023 - in watter mate het die inisiatief geslaag/misluk/impak gehad Perspektief
National shutdown - het dit enige effek? 22.03.2023 58:12
Jannie Pelser gesels met Prof. Andre Duvenhage, Roland Henwood en Gert van der Westhuizen oor onder andere die EFF se dreigemente om Suid-Afrika tot stilstand te dwing. Perspektief
Hoop vir Suid-Afrika 15.03.2023 54:01
Ds Andre Boezak, Rev Sammy Muller, Dr Braam Hanekom en ds Rudie Swanepoel gesels hoop. Perspektief
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.