Radio Pulpit

Perspektief

Religion AF ↓ 162 episodes

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.radiopulpit.co.za

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Sep 30, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat bind ons, as verskillende rasse in SA, saam? 16.04.2025

Jannie Pelser en Herman Pretorius, gesels vandag oor rasseverhoudinge in Suid Afrika en wat bind ons saam? Perspektief

Die RNE, begroting en tariewe oorlog 09.04.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels oor die RNE, die begroting en tariewe oorlog Perspektief

Die "struggle" lied & haat spraak 02.04.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak Perspektief

Mnr Ramaphosa verdedig die Regering van Nasionale Eenheid 26.03.2025

Jannie Pelser en gaste, Dawie Boonzaaier, Gert van der Westhuizen en Roland Henwood gesels oor Mnr Ramaphosa die RNE verdedig en die implikasies daarvan Perspektief

Chaos en leierskap 19.03.2025

Wat het die ontstellende chaos in die wêreld met leierskap te doen? Wie is die hooffigure op die wêreld verhoog en hoe is dit gesteld met hul leierskap? Jannie Pelser en gaste Prof Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Mnr Ferguson gesels oor leierskap en wat alles daarmee verband hou Perspektief

Kom ons verbind ons met SA! 12.03.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts, Herman Pretorius, Jan Bosman en Dr. Theuns Eloff, gesels oor die aanhaling van die Stellenbosch filosoof - Anton van Niekerk, in 'n Netwerk 24 plasing: "Kan ons nie as vrye mense (vry onder die Grondwet) ons verbind tot die hele SA nie?" Perspektief

Afvaardiging van Afri/Solidariteit en die reaksie daarop 05.03.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Prof. Christo van der Rheede, gesels hierdie week verder oor verlede week se tema van hierdie program: Behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek? Hierdie week word daar gesels oor die reaksies van swart Suid-Afrikaners oor die afvaardiging van Afri/Solidariteit. Perspektief

Behoort SA sy probleme met VSA te bespreek? Wat sê gewone mense.... 26.02.2025

Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het. Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof....

Verklaring van Suid-Afrikaanse Christenleiers 19.02.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Cobus van Wyngaard, Ds. Muller Oosthuizen en Prof. Sharlene Swartz, gesels vandag oor die verklaring van wit Suid-Afrikaanse Christenleiers oor die onlangse aksies deur die Regering van die Verenigde State van Amerika Perspektief

Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak? 12.02.2025

Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe no...

Waarskuwings van Mnr Trump aan Suid Afrika 05.02.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Prof Hennie Strydom gesels oor die waarskuwings van Mnr Trump aan Suid Afrika Perspektief

Die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld 29.01.2025

Jannie Pelser en gaste: Ds Rudie Swanepoel, Prof. Tanya van Wyk en Robert Vosloo gesels oor wat is die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld waarin ons onsself bevind. Mnr. Trump word deur baie beskou as 'n merkwaardige leier maar daar is ook diegene wat bekommerd is oor sy leierskap. Wat behels die kerk se werk in hierdie omstandighede en wat is die kerk se mandaat? Wat gebeur wanneer die...

"Nuus" en die lewe in Suid Afrika - het die lewe goedkoop geword? 22.01.2025

Jannie Pelser en gaste: Prof Hein Willemse, Prof Theo Venter, Prof Antonie van Niewkerk gesels oor die uitdagings wat "nuus" in vandag se tyd het. Koerante word nie meer gedruk nie en sosiale media maak dit ook moeilik om te bepaal wat is ware nuus en wat is nie? Tans in die nuus: Stilfontein Myn & onwettige bedrywighede van Zama Zamas. Het die lewe in Suid-Afrika goedkoop geword? Perspektief

Hoe raak internasionale verwikkelinge Suid Afrika? 15.01.2025

Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge te onderskei en te verneem hoe dit plaaslik uitspeel. Perspektief

Wat het Suid-Afrika se besluitnemers om mee te werk in 2025? 08.01.2025

Dit is inderdaad 'n nuwe jaar en soos met 'n balansstaat vra Jannie Pelser en gaste, Proff. Andre Duvenhage, Theo Venter en Dirk Kotze, die vraag vandag: wat het "ons" (Suid-Afrika, besluitnemers) om mee te werk? Die vraag "waaraan het "ons" 'n dringende behoefte, in so 'n mate dat dit die vrug en wen van die RNE kan bedreig" word ook bespreek in vandag se uitsending Perspektief

2025 Nuwejaarswense en -gedagtes 01.01.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr Willem Pretorius, Dr Andre van Niekerk, Dr Pieter Nagel en Prof Andre Duvenhage, gesels oor die Nuwe Jaar 2025 Perspektief

Kerswense op Kersdag 25.12.2024

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Johannes Froneman, Dr Johan PIenaar en Past Danie van der Westhuizen deel 'Kers-gedagtes Perspektief

'n Terugblik op 2024 18.12.2024

Jannie Pelser, Prof Andre Duvenhage en Prof Pieter Duvenhage kyk bietjie terug oor wat als in 2024 plaasgevind het Perspektief

Perspektief - 11 Des 2024 11.12.2024

Jannie Pelser en gaste, Dr Danie Langner, Hannes Noëth en Jan Bosman gesels oor Die Gelofte en Geloftedag 16 Des 2024 Perspektief

Perspektief - 4 Des 2024 04.12.2024

In vandag se program gesels Jannie Pelser met Prof, Theo Venter, Gert van der Westhuizen, Prof Anthoni van Nieuwkerk en Paul Sauer oor 'n klompie sakies onder andere: Donald Trump wil Hamas 'n opstopper gee Mnr Ramaphosa nooi Mnr Trump vir 'n potjie golf Mnr Ramaphosa skuif die stoele op die dek BELA wet krap steeds om R2 mil koop 'n ete kaartjie vir MK se 1ste verjaarsdag Zamas is nog steeds 'n k...

Perspektief - 27 Nov 2024 27.11.2024

Jannie Pelser en gaste: Prof Christina Landman, Tina Thiardt en Tatum Rose, gesels oor die 16 Dae van Aktivisme teen die geweld teen vroue en kinders Perspektief

Onwettige myners in Stilfontein, Zama Zamas en Pres Ramaphosa se uitspraak oor die spaza winkels 20.11.2024

Jannie Pelser gesels met Dr Pieter Groenewald en Prof Theo Venter en Herman Pretorius oor die kwessie van onwettige myners in Stilfontein, die Zama Zamas en die uitspraak oor spaza winkeltjies van Pres. Ramaphosa Perspektief

Onderhoud met Heinz en Alette Winkler 13.11.2024

Jannie Pelser gesels met Heinz en Alette Winkler oor hul nuwe boek: Lewensgids vir Mans. Perspektief

Amerikaanse Presidensiele verkiesing - Donald Trump 06.11.2024

Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof Andre Duvenhage, Gert van der Westhuizen en Jaco Kleynhans oor wat tans in Amerika aan die gang is rondom Donald Trump se verkiesing. Perspektief

Termynbegrotingsraamwerk 30.10.2024

Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Theo Venter, Prof Andre Duvenhage en Prof Hein Willemse oor die "1ste grootste toets vir die RNE" in terme van die termynbegrotingsraamwerk. Perspektief

Listen to the Perspektief podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.