Radio Pulpit

Perspektief

Religion AF ↓ 150 episodes

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Grondwet 16.07.2025

In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet Perspektief

Die Nasionale Dialoog 09.07.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Dawie Boonzaaier gesels oor die Nasionale Dialoog Perspektief

Suid - Afrika: 'n Gevoel van verlamming te midde van onsekerheid 02.07.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Dr. Oscar van Heerden en Gert van der Westhuizen gesels oor die huidige toestand in Suid Afrika wat 'n verlammende effek op sy mense het, gegewe die onsekere toekoms Perspektief

SARK-dag van Gebed / National Day of Prayer 25.06.2025

Jannie Pelser en gaste, Rev. Moss Nthla, Ds Jan Lubbe, Rev Heidi Petersen gesels oor die SARK-dag van gebed wat plaasgevind het op Sondag 22 Junie 2025 Perspektief

Die Etiek van oorlogvoering in ons tyd 18.06.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Michelle Nel, Prof. Abel Esterhuizen en Prof. Pieter Duvenage, gesels oor die etiek van oorlogvoering in ons tyd Perspektief

'n Wenresep vir Suid Afrika 11.06.2025

Jannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep! Perspektief

Wat het Pinkster en Suid Afrika in 2025 met mekaar te doen? 04.06.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Tanya van Wyk, Prof. Fanie en Prof Jan-Albert van den Berg gesels vandag oor Pinkster en Suid Afrika Perspektief

Die "Trump" faktor 28.05.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor Perspektief

Die Midde Ooste... 21.05.2025

Jannie Pelser en gaste, Sarah Oosthuizen, Riaan de Villiers en Marthie Momberg gesels oor die Midde Ooste. Perspektief

Suid-Afrika: 'n Land van geleenthede en uitdagings 14.05.2025

Jannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede? Perspektief

80 jaar na die 2de Wêreld oorlog 07.05.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog Perspektief

Vryheidsdag 30.04.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Prof. Hein Willemse en Herman Pretorius gesels oor Vryheidsdag Perspektief

Die Rooms Katolieke Kerk en die afsterwe van Pous Franciscus 23.04.2025

Jannie Pelser gesels vanoggend met Fr. Paul Beukes, Fr. Johan Strydom en Prof. Johan van der Merwe oor die Rooms Katolieke Kerk en die afsterwe van Pous Franciscus Perspektief

Wat bind ons, as verskillende rasse in SA, saam? 16.04.2025

Jannie Pelser en Herman Pretorius, gesels vandag oor rasseverhoudinge in Suid Afrika en wat bind ons saam? Perspektief

Die RNE, begroting en tariewe oorlog 09.04.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels oor die RNE, die begroting en tariewe oorlog Perspektief

Die "struggle" lied & haat spraak 02.04.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak Perspektief

Mnr Ramaphosa verdedig die Regering van Nasionale Eenheid 26.03.2025

Jannie Pelser en gaste, Dawie Boonzaaier, Gert van der Westhuizen en Roland Henwood gesels oor Mnr Ramaphosa die RNE verdedig en die implikasies daarvan Perspektief

Chaos en leierskap 19.03.2025

Wat het die ontstellende chaos in die wêreld met leierskap te doen? Wie is die hooffigure op die wêreld verhoog en hoe is dit gesteld met hul leierskap? Jannie Pelser en gaste Prof Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Mnr Ferguson gesels oor leierskap en wat alles daarmee verband hou Perspektief

Kom ons verbind ons met SA! 12.03.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts, Herman Pretorius, Jan Bosman en Dr. Theuns Eloff, gesels oor die aanhaling van die Stellenbosch filosoof - Anton van Niekerk, in 'n Netwerk 24 plasing: "Kan ons nie as vrye mense (vry onder die Grondwet) ons verbind tot die hele SA nie?" Perspektief

Afvaardiging van Afri/Solidariteit en die reaksie daarop 05.03.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Prof. Christo van der Rheede, gesels hierdie week verder oor verlede week se tema van hierdie program: Behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek? Hierdie week word daar gesels oor die reaksies van swart Suid-Afrikaners oor die afvaardiging van Afri/Solidariteit. Perspektief

Behoort SA sy probleme met VSA te bespreek? Wat sê gewone mense.... 26.02.2025

Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het. Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof....

Verklaring van Suid-Afrikaanse Christenleiers 19.02.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof. Cobus van Wyngaard, Ds. Muller Oosthuizen en Prof. Sharlene Swartz, gesels vandag oor die verklaring van wit Suid-Afrikaanse Christenleiers oor die onlangse aksies deur die Regering van die Verenigde State van Amerika Perspektief

Suid Afrika - tans 'n onrustige plek! Hoe nou gemaak? 12.02.2025

Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe no...

Waarskuwings van Mnr Trump aan Suid Afrika 05.02.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Prof Hennie Strydom gesels oor die waarskuwings van Mnr Trump aan Suid Afrika Perspektief

Die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld 29.01.2025

Jannie Pelser en gaste: Ds Rudie Swanepoel, Prof. Tanya van Wyk en Robert Vosloo gesels oor wat is die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld waarin ons onsself bevind. Mnr. Trump word deur baie beskou as 'n merkwaardige leier maar daar is ook diegene wat bekommerd is oor sy leierskap. Wat behels die kerk se werk in hierdie omstandighede en wat is die kerk se mandaat? Wat gebeur wanneer die...

Listen to the Perspektief podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.