Radio Pulpit
Perspektief
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 8, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Verwikkelinge tans in die wêreld 14.01.2026 50:11
Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in Perspektief
Groot nood in die Oos Kaap 07.01.2026 55:23
Jannie Pelser en gaste, Ds Eldrie Bester, Estelle Ellis en Ds Jan de Bruyn gesels oor die Oos Kaap en die groot nood in hierdie area Perspektief
Nuwejaars-wense 31.12.2025 42:43
Jannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense Perspektief
Kersgedagtes 2025 24.12.2025 44:59
Jannie Pelser en gaste, Gerhard Bothma, Roland Benwood, Juane van der Merwe-Mocke, Prof Abel en Rudi Swanepoel, kom deel hul Kersgedagtes Perspektief
Status Quo van SA en wêreld 17.12.2025 53:21
Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Prof Erwin Schwella en Prof Christo van der Rheede, gesels vandag oor die status quo van Suid-Afrika maar ook die wêreld en hoe beweeg ons vorentoe Perspektief
Ras-gebasseerde diskriminasie 10.12.2025 53:05
Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Adv. Francois Botes en Martin van Staden, gesels in vandag se Perspektief oor ras-gebasseerde diskriminasie Perspektief
Kan Donald Trump se narratief na die G20-beraad, verander word? 03.12.2025 52:15
Jannie Pelser en gaste, Dr Oscar van Heerden, Prof Hein Willemse en Prof Christo van der Rheede gesels in vandag se Perspektief oor die opwinding en euforie van die G20 wat nou agter ons lê. Intussen leef mnr Trump voort met die narratief van ’n sogenaamde volksmoord in Suid-Afrika en grootskaalse eiendomsvervreemding. Kan hierdie narratief verander word? Wie behoort dit te doen, en sal dit enigsi...
G20 - wat nou? 26.11.2025 49:31
Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen praat oor die G20 - wat nou? Perspektief
G20 Baniere 19.11.2025 49:36
Jannie Pelser en gaste, Connie Mulder , Schalk van Heerden en Hermann Pretorius gesels oor die baniere en borde wat opgerig word vir die G20 se aandag Perspektief
Kan verskillende gelowe saam vergader? 12.11.2025 50:08
Jannie Pelser en gaste, Ds Riaan de Villiers, Dr Andre Bartlett en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor die vraag of verskillende gelowe saam kan vergader? Perspektief
Die lotgevalle van die Palestyne in Gasa - is die krisis opgelos? 05.11.2025 49:23
Jannie Pelser en gaste, Ds. Riaan de Villiers, Dr. André Bartlett en Rev. René August gesels vandag oor die lotgevalle van die Palestyne in Gasa Perspektief
Oppad na 'n nuwe Suid-Afrika 29.10.2025 54:41
jannie Pelser en gaste, Barend la Grange, Dr. Lindie Koorts en Ds. Rudie Swanepoel gesels oor die tema: oppad na 'n nuwe Suid-Afrika Perspektief
Hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie? 22.10.2025 51:07
Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts en Prof. Theo Venter, gesels vandag oor hoe lyk mag as dit nie meer deur waardes gereguleer word nie en hoe herstel ons geloofwaardigheid in instellings wat die publiek veronderstel is om te beskerm? Perspektief
Kan die ANC sy verlore aansien herwin? 15.10.2025 54:34
Jannie Pelser en gaste, Prof Dirk Coetzee, Prof Andre Duvenhage en Christo van der Rheede, gesels vandag oor die vraag: kan die ANC sy verlore aansien herwin? Perspektief
Wêreldonderwysersdag – Onderwys in die Branding 08.10.2025 55:08
Jannie Pelser en gaste, Dr. Juane van der Merwe en Jannie van der Westhuizen, gesels vandag oor Onderwysersdag wat elke jaar op 5 Oktober gevier word. Perspektief
Vredes-inisiatief in die midde Ooste 01.10.2025 51:38
Jannie Pelser en gaste, Proff. Abel Esterhuize, Andre Duvenhage en Roland Henwood gesels vandag oor die vredes-inisiatief in die midde ooste Perspektief
Kom Jesus op 23 September of is die kerk 'n verskoning verskuldig? 17.09.2025 52:32
Jannie Pelser en gaste, Prof Hennie Stander, Prof Fanie Snyman en Prof Jan-Albert van den Bergh, gesels in vandag se Perspektief, oor die koms van Jesus Perspektief
Moord op die fluitjieblaser Bouwer van Niekerk 10.09.2025 50:43
Jannie Pelser en gaste, Hermann Pretorius, Christo van der Rheede en Dawie Boonzaaier gesels vandag oor die onlangse moord op die fluitjieblaser Bouwer van Niekerk Perspektief
Wat behels egte medemenslikheid? 03.09.2025 51:13
Jannie Pelser en gaste, Ds Rudi Swanepoel, Dr Andre van Niekerk en Prof Fanie gesels vandag oor wat behels egte medemenslikheid Perspektief
'n Paradigma skuif in die wereld... 27.08.2025 50:39
Jannie Pelser en gaste, Prof Anton van Niekerk, Prof Pieter Duvenhage en Prof Dirk Kotzee, gesels vandag oor die paradigma skuif wat besig is om te gebeur wereldwyd Perspektief
Nasionale Dialoog vervolg... 20.08.2025 49:22
Jannie Pelser en gaste, Dr. Braam Hanekom, Gert van der Westhuizen, Riaan van den Berg en Barend le Grange, gesels vandag verder oor die Nasionale Dialoog Perspektief
Die Nasionale Dialoog (Deel 1) 13.08.2025 51:57
Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Jan Bosman en Herman Pretorius oor die Nasionale Dialoog Perspektief
Effektiewe Leierskap 06.08.2025 53:35
Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoemand en Tim du Plessis oor effektiewe leierskap Perspektief
'n Onverwagse Wending 30.07.2025 53:37
Janne Pelser gesels vandag met Frik Potgieter, Prof Fanie Snyman en Braam Hanekom oor die lotgevalle van twee mense, Frik Potgieter en Peter Huxham Perspektief
Internasionale meganismes om menseregteskendings aan te spreek 23.07.2025 52:28
Jannie Pelser en gaste, Francois Botes, Prof. PIeter Duvenage en Prof Theo Venter, gesels vandag oor die tema: Internasionale meganismes om menseregteskendings aan te spreek Perspektief
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.