OFM
OFM Nights
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Duik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ? 19.06.2024 6:36
Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n talent scout van ‘n ander swemklub (vertolk deur Nadia Beukes) genader. Sy het haar gevra om doelbewus in haar volgende kompetisie te verloor. Michelle is deur Zelda gestuur, wat weer besig is met agterbakse planne. Diepe Waters Man-Don 6:30...
Nadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond 12.06.2024 12:06
Die veelsydige en talentvolle Nadia Beukes maak vanaf Dinsdag 11 Junie haar verskyning in Diepe waters as Michelle, ’n verteenwoordiger van ’n swemvereniging wat haar oog op Charity het. Maar sy het beslis ook ’n verskuilde agenda. Diepe waters is van Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook beskikbaar op DStv Stream en Catch Up.
Johan Stemmet is altyd Oppi Noot ! 05.06.2024 10:05
"Oppi Noot", wat aangebied word deur Emo Adams, is ’n prettige speletjiesprogram waarin sangers teen mekaar meeding in ’n reeks uiteenlopende en vermaaklike musiekuitdagings. Om 5 Junie 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Luan Jacobs dryf lekker op Diepe Waters 22.05.2024 8:59
Die talentvolle Luan Jacobs, wat ’n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak op 21 Mei sy eerste verskyning in Diepe waters. Maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie. Man-Don 6:30 op kykNET kanaal 144
Taryn Hess vertel dat op Arendsvlei almal n donkerte binne kant het. 15.05.2024 7:35
Soms kry ’n mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is – presies wat ‘Arendsvlei’ se villain of all villains, Audrey, binne my wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess. Skakel elke Maandag tot Donderdag om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
Legendariese akteur Cedwyn Joel kom verklap sy Kelders Van Geheime. 10.05.2024 11:11
Afrikaanse kykers (en liefhebbers van Afrikaanse inhoud) kan uitsien na splinternuwe boeiende en opwindende stories met die bekendstelling van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama. KELDERS VAN GEHEIME fokus op die intriges van drie huisgesinne wat hul brood en botter – en ‘n glas wyn! - verdien op ‘n wynplaas in die Kaap. KELDERS VAN GEHEIME Man-Vry op Etv 6pm.
Johnny Potsanyane swem lekker al die pad op Diepe Waters. 01.05.2024 5:21
Johnny vertolk die rol van Tshepo, een van die sterswemmers by die Swartmarlyne. Hy het onlangs besluit om weer uit te reik na sy familie, en hy en sy nefie, Mohavi, het vinnig ‘n hegte band gevorm. Diepe Waters is Maandae tot Donderdae 18:00 op kykNET, DStv-kanaal 144. Dis ook beskikbaar op DStv Stream en Catchup.
Gershwin Mias is Juffrou X se beste student kom vertel hy. 24.04.2024 11:43
Juffrou X wys ’n outentieke kant van die onderwys wat in min Suid-Afrikaanse stories gesien word. Die reeks, met draaiboek en regie deur Hertzogpryswenner Tertius Kapp, bestaan uit agt episodes. Dit begin op Dinsdag 30 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Zinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30 17.04.2024 6:02
Sy werk vir Zelda as ‘n skoonheidsterapeut by Skinvestment. Met haar professionele werketiek en deursettingsvermoë het sy vir Zelda bewys dat sy die titel van bestuurder verdien. Sy is egter baie amisieus – sy wil graag ‘n berader word en Anja het haar die kans gegee om die Swartmarlyne (swemmers) se berader te wees. Thandi se pa het egter onlangs in die prentjie gekom – hy is ‘n suksesvolle besig...
Wanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNET 10.04.2024 7:14
Plan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. Plan B is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort.
Diandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters. 03.04.2024 9:14
April bring winde van verandering in jou gunsteling kykNET-sepie...Mari word vertolk deur Diandra Slabbert en kykers hou niks van Mari nie, want sy probeer Ben en Sanet uitmekaar te dryf. Diepe Waters Man-Don op kykNET kanaal 144.
Dries Botha vertel ons meer oor sy karakter Kyle in Arendsvlei. 13.03.2024 5:58
Hy speel dalk nou in die kykNET&kie telenovela, Arendsvlei, n polisiekaptein wat reguit dink en eerlik praat, maar akteur Dries Botha skroom nie om in skurkkarakters se donker komplekse skoene te klim nie.
Die waters raak rof op Diepe Waters en Heidi Mollentze kom deel die drama. 06.03.2024 7:48
Heidi Mollentze vertolk die rol van "Felicity" wat ’n bestaande karakter se lewe kom deurmekaar krap. kykNET Man-Don 6:30pm kanaal 144.
Bonné de Bod kom gesels met my oor seisoen 2 van Bewonder & Bewaar. 28.02.2024 8:15
Bewonder & Bewaar is ’n natuurlewereeks waarin die geheimenisse en wonders van moeder aarde ontsluit word deur toegewyde navorsers, veeartse, bewaringswetenskaplikes en ander deskundiges. 24 Maart 2024 op kykNET kanaal 144.
Eloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters! 21.02.2024 9:37
Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem op kykNET 144 Man-Don 18;30.
Tim Theron gesels met my oor sy karakter IVAN MALAN se sin vir humor en sy skild vir sy donker verlede. 14.02.2024 8:28
"Plan B" – kykNET se nuwe misdaadkomedie-reeks met ’n A-span akteurs en groot name aan die stuur soos Arnold Vosloo, wat al 33 jaar in Hollywood werk. Ná sy uitstekende spel in die rolprent Griekwastad, ook gemaak deur Kapp en Malherbe, is hy weer in Afrikaans te sien.
Christia Visser kom maak n draai en vertel my hoe sy diep geduik het in Diepe Waters! 07.02.2024 5:59
Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem elke Man-Don 18:30 net op kykNET kanaal 144.
Diepe waters stille grond Altus Theart kom vertel van al die drama rond op kykNET se reeks. 31.01.2024 5:24
Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem.
Ek chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide. 24.01.2024 4:38
Summertide draai om ’n mariene-bioloog, Martin Field (Frank Rautenbach) wat ná die dood van sy vrou (Amalia Uys) saam met sy twee kinders na die Valsbaai-omgewing verhuis. Hier begin hy ’n nuwe bewaringstrust, maar die lewe is nie so sonnig en droomagtig soos die see-uitsig nie.
Brendan Peyper is opsoek na liefde en gesels met my oor Op my Eish! 17.01.2024 5:41
Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen.
Weet jy hoe om n Brug te bou? Wel Tina Linder kom vertel ons meer! 06.12.2023 8:30
Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Die Burg is te sien op kykNET Don 8pm
Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot” 29.11.2023 6:00
Sing jy in ’n restaurant of kroeg? Is jy die plaaslike karaoke-ster? Is jy ’n gereelde agtergrond- of sessiesanger? Of selfs ’n gevestigde sanger? Dan is kykNET se nuwe musiekspeletjiesprogram, “Oppi noot”, dalk die groot geleentheid waarvan jy droom.
Rian van Heerden kom gesels met my oor Hougaard Liefling van Loftus. 22.11.2023 8:20
Derick Hougaard is al jare ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. En mense het altyd baie oor hom te sê gehad, maar nou besluit hy om sy kant van die storie te vertel op kykNET Woensdae 8pm kanaal 144.
Casey Lowry chats to me about "You Caught Me At My Lowest' 21.11.2023 9:03
Lowry is certainly no stranger to South Africa, and we are chatting everything music and more!
Talking to Passenger about his lastest project All The Little Lights Anniversary Edition 15.11.2023 9:04
10 jaar teug het Passenger die album uitgeryk en hy kom gesels met my oor hoekom hy die Anniersary Edition doen.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.