OFM

OFM Nights

Leisure EN ↓ 150 episodes

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.

Author

OFM

Category

Leisure

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Alicia en Claudia bou lekker saam aan hulle Klein Paradys! 15.11.2024

Die ses spanne het vyf dae om die badkamers van hulle onderskeie eenhede in te rig van installasie van al die watertoevoerpype en die waterdigting tot die teelwerk en finale afronding. Vyf dae klink dalk na baie, maar die deelnemers het gou agtergekom dat daar nie genoeg minute in die dag is om by alles uit te kom nie. Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op...

Big-hearted brand developer Lona Rode from MasterChef Sa tell us what's cooking! 13.11.2024

Lona was a hugely popular MasterChef contestant who, according to the judges, brought joy and sunshine to the MasterChef South Africa kitchen. The judges all cried when it was Lona’s time to go. MasterChef South Africa on S3 (formerly SABC3) premieres on Saturdays at 20:30 The rebroadcasts are on Sundays at 18:30 on SABC2 and Wednesdays on S3 at 18:00. This coming Saturday will be the semi-final,...

Alicia en Claudia van Bloem kom klets weer oor hulle Klein paradys. 08.11.2024

Elkeen van die spanne het hulle eie uitdagings. Een daarvan is dat bestellings vir alles van hout tot skroewe nie binne ’n uur of twee afgelewer kan word nie, en wanneer dit afgelewer word, moet die spanne uitwerk wat vir watter span bedoel is. Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.

Penny Riders spicy route has come to an end on Masterchef SA S5 06.11.2024

The Top 6 became the Top 5 after Penny Rider (65), the oldest home cook in MasterChef South Africa Season 5, was eliminated. MasterChef South Africa now premieres in a new timeslot on S3 on Saturdays at 20:30. The rebroadcasts are on Sundays at 18:30 and Mondays at 18:00

Alicia and Claudia lei ons na die Klein Paradys van kykNET. 25.10.2024

In kykNET se nuwe leefstyl-realiteitsreeks, Klein paradys, is daar vir ses spanne ’n koel R1 miljoen op die spel, maar om dit wen moet hulle wys dat hulle ’n leë mikro-eenheid binne net vier weke in spoggerige vyfsterverblyf kan omtower. Die reeks begin op 24 Oktober om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).

Francois van Rensburg is in Diepe Waters met Wessel. 16.10.2024

Dinge in Dinsdagaand se episode van Diepe Waters bereiek 'n hoogtepunt en Franscois kom vertel ons meer. Waters word Maandae – Donderdag om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Dis ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.

Gershwin Mias vat grond met Skemergrond. 09.10.2024

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Kevin Johannes (Gershwin Mias) is ’n entreprene...

Masterchef SA season 5 contestant Tinashe “Nash” Zambila got grilled in the kitchen! 08.10.2024

Nash’s meal looked promising, but he hadn’t enough time to plate all the elements. Only three elements made it to the plate. MasterChef South Africa Season 5 premieres on S3 (formerly SABC3) on Saturdays at 19:30.

André de Villiers durf motorfietsavontuur aan! 07.10.2024

Kom reis saam met 1 Spoor Avonture waar passie gedeel word vir die sport, die avontuur en ons mooie land. Vanaf Maandag 7 Oktober 17:30 is André de Villiers (wat kykers van die gewilde program André 4x4 ken) te sien in die nuwe kykNET-program, 1 Spoor Avonture, waar hy, Franswa Smit en Hans Strydom die pad op hul motorfietse aandurf.

Masterchef South Africa contestant Amogelang Maluleka is heating up the kitchen! 02.10.2024

By winning last week’s Heritage Day challenge, in which the contestants had to make wors from scratch in pairs, Nabila and Lona were on the gantry, meaning they did not have to participate in this week’s elimination challenge. 25-year-old Amogelang Maluleka loves creating scrumptious dishes to bring joy and comfort to his family. MasterChef South Africa Season 5 premieres on S3 (formerly SABC3) on...

Danielle Retief vlieg hoog op Banana Air! 02.10.2024

Barbie Benadie (Danielle Retief) is ’n lugwaardin wat altyd op die uitkyk is vir ’n lekker tyd en ’n partytjiebestemming. ’n Laekoste-lugredery met ’n span eksentrieke lugwaardinne, twee vlieëniers, ’n senuweewrak van ’n bestuurder en sy persoonlike assistent wat hulself altyd in gekke situasies laat beland kan net een ding beteken – ’n plesiervlug met hope vermaak en skreeusnaakse oomblikke. Bana...

Melissa Willering is weer op Nêrens, Noord-Kaap Deel II ! 25.09.2024

Dit was een van die trefferreekse van 2021, en die laaste episode is skaars uitgesaai toe begin kykers al smeek: Vertel asseblief verder aan die storie van die Adendorffs van Nêrens, die familieplaas in die Noord-Kaap. Die eerste episode van Nêrens, Noord-Kaap Deel II is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar wees. Kyk saam elke Dinsdae om 20:00 op kykNET&kie, DStv-kanaal 144.

N nuwe karakter maak haar buiging op kykNET se Diepe Waters en dit is Deoudoné van der Merwe! 18.09.2024

Deoudoné van der Merwe is Tomi, ’n jong vrou wat alles in haar vermoë sal doen om die aarde te red. Juvan en Tomi is jeugliefdes, maar hoe sterk is hierdie liefde? Waters word Maandae – Donderdag om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Dis ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.

Refe Dimbaza was cooking up a storm on Masterchef SA Season 5! 18.09.2024

This week, two contestants surprisingly left MasterChef South Africa. Shreya Beekhum from Durban decided to call it quits for personal reasons, and Refe Dimbaza was eliminated at the end of the challenge. Refe was happy with her dish and was incredibly disappointed that the judges thought she produced the least successful dish of the day. MasterChef South Africa Season 5 on Saturdays on S3 (former...

Melissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia. 11.09.2024

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasge...

Nazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond. 05.09.2024

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Dié telenovelle begin op 1 Julie 2024 om 19:30...

Lewensbydrae-toekenning vir die legende Roberta Durrant 04.09.2024

Regisseur en vervaardiger Roberta Durrant, die brein agter reekse soos Diepe waters, Arendsvlei en Projek Dina, word vereer by die jaar se Silwerskermtoekennings geleentheid.

Righard van Jaarsveld kom maak sin oor Som Van Twee wat by die jaar se kykNET Silwerskermfees wys. 21.08.2024

Met die speelfilm Som van twee, ’n komedie-drama met die charismatiese Louw Venter en die altyd-briljante veteraan James Borthwick in die hoofrolle, maak die aktrise Simonè Pretorius haar debuut as regisseur.

Stiaan Bruwer duik in Diepe Waters met Poenskop en al. 14.08.2024

Diepe Waters word Maandae – Donderdae 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.

Regisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours 07.08.2024

Noise & Neighbours ’n kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog As ’n mens die musiek weglaat, kan Liza Ludick se nuwe kortfilm, Noise & Neighbours, eintlik as ’n stilprent geklassifiseer word. Tog, met treffende animasie en die hartroerende note van komponis Wesley West se klavier, spreek die stilte in hierdie film waarlik boekdele. Die kykNET Silwerskermfees is van 28-31 Aug 2...

Amor Vittone delf diep vir karakter in Diepe waters 31.07.2024

Amor Vittone is weer voor die kameras - hierdie keer as Leticia in Diepe Waters. Sy maak haar verskyning vanaf Woensdag 17 Julie as ’n eensame vrou wat Sanet en Ben se lewe deurmekaar kom krap. Diepe Waters word Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.

Ruan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid 24.07.2024

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Weeks aande om 6pm op kykNET&kie 144.

4x4 met André verken die weste van Suid-Afrika en Namibië in splinternuwe seisoen 17.07.2024

In hierdie reeks beproef die 4x4-spesialis André de Villiers die gewildste bakkies op die plaaslike mark en reis deur van die Weskus deur die Richtersveld tot oor die Namibië-grens.

Hunter Plaatjies vat lekker grond met Skemergrond. 10.07.2024

Gloria Meyer (Hunter Plaatjies) is ’n lewenslustige blommeverkoper op die Kaapse Vlakte. Met haar ma se afsterwe het Gloria belowe om na haar broer, Fabian (Marunzo Thomas), te kyk. Ten spyte van al die probleme wat sy by die huis in die gesig staar, is Gloria vol lewe en passie. Weeks aande 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)

Donnalee Roberts kom vertel oor haar reis op Een keer om die son. 03.07.2024

Een keer om die son is Ivan Botha en Donnalee Roberts, bekend vir trefferflieks soos Pad na jou hart, Stroomop en Blindelings, se eerste TV-reeks wat hulle onder die vaandel van 17 Films vervaardig het Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Een keer om die son begin op 25 Junie op kykNET (DStv-kanaal 144)

Listen to the OFM Nights podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.