OFM
OFM Nights
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Chumani Pan keer terug na kykNET! 21.05.2025 7:22
Maak kennis met Siseko Bhonga – ’n Xhosa-prins met ’n hart vol liefde, ’n sin vir humor, en ’n erfenis wat wag om vorm te kry. Diepe Waters verwelkom ’n storie van tradisie, keuses en onverwagte liefde. Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot Donderdae om 18:30
Marion Holm kuier Laataand by Rian! 21.05.2025 7:51
Marion Holm vertel meer oor die verhoogvrees waarmee sy geworstel het en hoekom sy uiteindelik teruggekeer het na die industrie toe. Laataand by Rian word op Dinsdae om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
Ontdek Ruben Engel se passievolle vertolking in Skemergrond. 14.05.2025 8:00
Ruben Engel speel ’n duistere, onseker karakter in Skemergrond. Spannings, lojaliteit en die grys areas van morele keuses – alles in een rol. Skemergrond is Maandae tot Donderdae op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) om 19:30
Heinrich Wentzel vertel ons oor sy aangrypende rol op Niggies. 07.05.2025 6:35
Niggies—’n aangrypende drama oor trauma en verlossing, gebaseer op ’n waar gebeurde misdaad van 1965. Op kykNET moet dit nie misloop nie! Niggies is Dinsdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream
Ek gesels met Jordy en Ontdek die hartverwarmende reis van Die Kwiksilwers! 30.04.2025 5:59
Die Kwiksilwers — ’n verhaal oor vriendskap, herinneringe en avontuur deur die Karoo, met ’n vintage Ford Granada en ’n wonderlike rolverdeling. Voorskou vanaf 1 Mei in teaters!
Ontdek die rykheid en diversiteit van Afrikaans op kykNET "Die stories van Afrikaans" 23.04.2025 8:30
Ek gesels met bekende digter Danie Marais oor Die Stories Van Afrikaans. Op Sondag, 27 April, neem kykNET jou op 'n reis deur die geskiedenis van ons taal, met boeiende vertelsterke en ryk argiefmateriaal. Van die smeltkroes aan die Kaap tot die hedendaagse uitdagings—ontdek hoe hierdie taal deel van ons identiteit geword het. Mis dit nie! Die stories van Afrikaans première op Sondag 27 April om 2...
Dr. Jonathan Butler in Heidedal doing a free music masterclass! 16.04.2025 7:58
"Had the incredible opportunity to interview international music sensation Dr. Jonathan Butler during his masterclass in Bloemfontein. Check out our insights into his musical journey!
MasterChef South Africa Makes History! 10.04.2025 7:07
We're thrilled to announce that MasterChef South Africa has won the inaugural Best Cooking Show award at the South Africa Restaurant Awards (SARA)! 🎉 This recognition marks a proud moment not only for the show, but also for the incredible culinary talent of our nation. Season 5, now aired on S3, showcased the rich and diverse flavors of South African cuisine and allowed contestants like Bridget M...
Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms 09.04.2025 7:41
Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, bekend as die Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms, wat op 3 April om 17:30 op kykNET begin! Hierdie unieke projek bied 'n platform aan 45 jong matrieks — die “joggies” — om hul droom in die toerismebedryf te verwirklik. Sien hoe hulle oor 13 episodes leer, groei en met elke uitdaging 'n stap nader aan...
Ontmoet Robyn Rossouw, die talentvolle aktrise wat ons as Kelsey in Diepe Waters verras! 02.04.2025 7:59
Ontmoet Kelsey Kleynhans! Vanaf Woensdag 19 Maart op kykNET (DStv-kanaal 144) kan jy Robyn Rossouw in die rol van hierdie skerp tong-en-sjarme karakter sien. Kelsey kom met groot ambisies en ’n geheimsinnige agtergrond wat beslis die skoonheidsbedryf op sy kop sal draai. Wat is haar ware motiewe? Moet nie misloop hoe sy Zelda se lewe gaan beïnvloed nie! Maak seker jy skakel Maandae tot Donderdae 1...
Janru Steenkamp kykNET se nuwe ster gesels alles Niggies! 26.03.2025 7:03
Niggies: 'n Aangrypende dramareeks gegrond op 'n ware grumoord – 'n eerste vir kykNET. Sluit aan terwyl ons die geheime van die verlede ontbloot en die littekens van onverwerkte trauma in 'n periode van onreg en apartheid verken. 'n Storie van verlies, hoop en die soeke na geregtigheid. Elka Maandag aand op kanaal 144 kykNET om 8pm.
Chanté Grainger n nuwe gesig in Skemergrond! 19.03.2025 5:56
“Daar gaan definitief baie drama Gemoedsdrif toe kom!” 🎭 Chanté Grainger, die talentvolle aktrise van Arendsvlei en Suidooster, maak Dinsdag haar verskyning as Kirby, 'n vreeslose jong vrou met 'n goeie hart, maar vasgevang in 'n moeilike situasie. Haar dinamiese rol bring pret én hartseer saam, en sy kan nie wag om haar avontuur te deel nie! 📺 Skemergrond: Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykN...
Donovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie. 12.03.2025 8:42
Donovan Pietersen is Jonatas in die drama-gevulde Brasiliaanse telenovela Plaas van Passie, wat vanaf 18 Maart op kykNET&kie begin. Moet dit nie mis loop nie! Plaas van passie begin op 18 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en dit sal ook op DStv Stream en Box Office beskikbaar wees.
Claudia Jones kom deel haar stem op Plaas van Passie! 19.02.2025 8:11
Telenovelas het die afgelope jare al gewilder geword, en kykNET&kie is sonder twyfel die leier op hierdie gebied – nie net met plaaslik vervaardigde reekse nie, maar ook met oorgeklankte telenovelas uit Turkye. Op 18 Maart begin die kanaal egter eksotiese nuwe terrein verken met ’n telenovela vol drama en stomende hartstog uit die trope van Brasilië – Plaas van passie. Die oorspronklike Portugese...
David Louw bring diep drama en geheime na Diepe Waters 12.02.2025 4:36
Maak gereed om saam met Fourie die diepste waters van sy verlede en hede te verken – waar geheime wag om onthul te word en nuwe verhoudings verrassende draaie neem. Diepe Waters is te sien op kykNET (DStv-kanaal 144) Maandae tot Donderdae om 18:30. Dis ook beskikbaar op DStv Stream en Catch Up.
Pearl Modiadie wins a quarter million for charity on Deal or No Deal! 05.02.2025 6:22
Pearl Modiadie, TV presenter and actress, kicked off her year in a big way by participating in Deal or No Deal Celebrity SA, where she won R250,000 for her chosen charity, Tshepang Care Centre. The win was more than just a game for Modiadie—it was a deeply personal and faith-driven moment. Sat 18:30 on SABC 1
Alicia en Claudia: Die sussies van Bloemfontein oorleef Klein Paradys. 29.01.2025 6:30
Ses pare gaan 25 dae lank eet, slaap, bou en herhaal om mikro-wonings van 21 m² in die Elgin-vallei in luukse wegbreekhutte te omskep, Klein paradys om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). In Klein Paradys gaan ses mededingende spanne wat uit twee persone bestaan wat mekaar reeds ken, elk ’n mikro-woning opknap en stileer in ’n poging om R1 miljoen te wen. Die mikro-wonings wat vir die reeks omskep...
Nuwe Elders – Erns Grundling verken die Ligtoringroete tussen Mosselbaai en Kaap Agulhas 15.01.2025 11:20
Die stapper en skrywer Erns Grundling is in Januarie 2025 terug op die kassie in die sewende seisoen van die Safta-bekroonde leefstylreeks 'Elders'.Elders: Ligtoringroete begin 6 Januarie 2025 om 20:00, net op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks sal ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar wees.
Style icon Seth Shezi won Celebrity MasterChef South Africa on S3! 08.01.2025 11:58
Despite facing fierce competitors, gnawing nerves and a photo finish in the final, stylish KZN-born content creator Seth Shezi reigned victorious on the six-part MasterChef spin-off Celebrity MasterChef South Africa, proudly sponsored by Pick n Pay. The creative polymath, named GQs best-dressed man in 2018, won every MasterChef kitchen cook-off he was part of and beat feisty radio and television p...
Is David Viviers Alleen vir Kersfees?! 18.12.2024 6:54
17 Desember op kykNET om 20:00 ’n Werkverslaafde vrou wat haar Kersgees verloor het, word vasgekeer saam met ’n man wat heel Kersfeesbedot is. Sy moet haar verlede konfronteer om weer die magic van Kersfees – en die lewe – te vind. Met Amalia Uys en David Viviers. Ses splinternuwe speelfilms première hierdie feesseisoen op kykNET en bied perfekte vermaak vir die hele familie, van jonk tot oud. Vie...
Die sussies van Bloem was weer stram met mekaar #KleinParadys 18.12.2024 7:29
Dit was ’n geskarrel teen die einde, maar al ses spanne het slaapkamers gehad vir die beoordelaars om na te kyk. Aan die einde van die beoordeling was die wenspan net .2 punte bo die span in die tweede plek. Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
Claudia en Alicia is nog bekommerd oor hulle plafon op Klein Paradys! 11.12.2024 6:00
Die spanne se badkamers is nog ver van klaar, en die beoordeling vir die slaapkamers is om die draai. Met ander woorde, die senuwees knaag, die spanne is moeg, en so hier en daar is hulle baie krapperig teenoor mekaar. As jy eers hoor een spanlid sê vir ’n medespanlid, “Moenie só met my praat nie”, dan moet jy weet, dinge raak warm. • Klein paradys is op Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 1...
Slaan Claudia en Alicia die hammer op die kop in Klein Paradys? 27.11.2024 6:11
As daar nou een ding is wat elke span al agtergekom het, is dat daar nie genoeg ure in die dag is om by alles uit te kom nie. Nie een van die spanne is eens naby aan die voltooiing van hulle badkamers nie, en hulle moet reeds begin werk aan die volgende area, die slaapkamer. Klein paradys word Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai en is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar
Who takes home the bacon on the finale of MasteChef SA season 5 22.11.2024 7:15
After this weekend’s gruelling MasterChef South Africa semi-final, the three home cooks who received a golden ticket to the final on 23 November are: Bridget Mangwandi (20) Chanel Brink (34) Nabila Shamshum (23). The MasterChef South Africa final will be broadcast on S3 (formerly SABC 3) on Saturday, 23 November at 20:30.
Lara Lourens is Banana's oor Koekie op kykNET! 15.11.2024 7:34
'Banana Air' se Lara Lourens: ‘Koekie is ’n karakter baie na aan my hart’Banana Air is elke Maandagaand om 20:00 net op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit sal ook op DStv Catch Up en DStv Stream beskikbaar wees.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.