OFM

OFM Nights

Leisure EN ↓ 162 Folgen

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.ofm.co.za

Autor

OFM

Kategorie

Leisure

Podcast-Website

www.ofm.co.za

Neueste Folge

21. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Agter die skerms met Deon Lotz: Die man agter Argos Meyer 21.10.2026

Hy is die skurk wat jy liefhet om te haat maar hoe lyk die man agter Argos Meyer? Ons het met Deon Lotz gesels oor sy rol in Die Toring, die genot om 'n karakter te speel wat dinge doen wat jy nooit sou nie, en die geheime wat nog om elke hoek wag. Van die vibe op stel tot die bankwese wat na verfilming skielik interessant geword het. Deon gee ons 'n kykie agter die skerms. Moet dit nie misloop ni...

André Lötter: Die man agter Gihan se glimlag 14.10.2026

André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke. Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Diepe Waters.

Twee geliefde gesigte groet Diepe Waters: Jean Henry en Altus Theart se laaste draaie 23.09.2026

Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw) Donderdag 24 September sy laaste buiging maak. Albei karakters verlaat die dorp onder heel verskillende omstandighede, Arno ná die ineenstorting van sy huwelik met Karla, en Rossouw wat die rekenmeesterstafel vir die dansvloer in Kaapstad verrui...

Morné Visser sluit aan by Skemergrond maar kan jy hom vertrou? 16.09.2026

Morné Visser bekend vir Summertide, Spooksoeker en Straat, betree Skemergrond as Rynard Fuchs 'n sjarmante sakeman met 'n geheim. Hy is 'n man wat kry wat hy wil hê, maar waarsku self: " 'n Slang moet nou en dan sy vel afgooi." Vir Morné is dit 'n nuwe uitdaging, sy eerste romantiese rol. Is Rynard te betroubaar? Kykers sal self moet besluit. Volg sy storielyn vanaf Dinsdag 1 September 2026 op kyk...

Ons gesels met Theodore Solomons oor sy rol as Officer Johnson in Skemergrond 09.09.2026

Van Skemergrond se kantlyn tot die rol van Officer Johnson Theodore Solomons vertel meer oor sy opwindende reis as opkomende akteur. Kyk hom Maandag–Donderdag om 19:30 op kykNET & kie.

Tracey-Lee Oliver tree vir die laaste keer in Pam se skoene op. 02.09.2026

Tracey-Lee Oliver wat Pam in Diepe Waters gespeel het gesels oor die karakter wat hierdie week na ’n tragiese skietvoorval tot ’n einde gekom het. Sy deel hoe Pam op die regte tyd in haar lewe gekom het en wat sy oor die jare geleer het van Zelda se "loskop" dogter tot ’n Swarts, ’n suksesvolle besigheidsvrou en Siseko se bruid.• Diepe Waters word Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET (DStv-kanaal...

Diep Gesels met Sandi Schultz oor Diepe Waters en haar Silwerskerm benoeming 26.08.2026

Sy het dit amptelik gemaak! Sandi Schultz het vanjaar haar heel eerste toekening vir haar toneelspel in haar hele loopbaan losgeslaan by die 14de kykNET Silwerskermfees, vir haar rol as Zelda Joubert in die telenovela Diepe Waters na 'n benoeming verlede jaar en 'n tweede een vanjaar. Sy gesels met ons oor haar bekroonde karakter, die jongste storielyne, en haar reis van UCT tot Hollywood en terug...

Druk Dit! Juandré de Jager oor die krag agter die dokumentêr. 19.08.2026

Juandré de Jager, regisseur en vervaardiger van die dokumentêr "Druk Dit!", praat met ons oor haar nuwe dokumenter wat vanjaar by die Silverskermfees vertoon. Die dokie volg Terence Opperman bedags 'n werker by 'n steenkoolmyn in Witbank, snags "The Highlander" op die armdruktafel. Dit is 'n storie oor oorwinning en verlies, maar veral oor die menslike drang om vas te klou aan hoop, identiteit en...

'n Liefde vir die Melkman: Michelle le Roux gesels oor Twee persent 12.08.2026

Michelle le Roux skrywer, aktrise en mede-regisseur kuier by OFM om te gesels oor haar nuwe stilistiese komiese kortprent, Twee persent. In 'n wêreld vol ouwêldse sjarme en 'n tikkie absurditeit vertel die film die verhaal van Charlotte, wat kapsie maak teen haar eie hart toe sy verlief raak op die melkman Ernest as lactose intolorent. Die film debuteer by vanjaar se kykNET Silwerskermfees, en Mic...

"Ruan Wessels oor sy nuwe karakter in Diepe Waters: 'Hy is glad nie wie ek is nie'" 05.08.2026

Luister hier: Ruan Wessels open oor Fouché se onvoorspelbare aard, sy vriendskap met Anya Human, en sy komende gedig 'Highway Hartseer'.#DiepeWaters #kykNET"

Minke Maries oor Ontwaak: "Hoeveel van jouself sal jy prysgee om te behoort?" 29.07.2026

Die aktrise gesels met ons oor Sonvelt Media se nuwe psigologiese riller, die donker krag van groepsdruk, en wat dit beteken om werklik jouself te bly in 'n wêreld wat wil hê jy moet inpas. ONTWAAK begin 14 Julie eksklusief op DStv Stream wanneer die eerste twee episodes beskikbaar gemaak sal word. Daarna volg ’n nuwe episode weekliks.

Erns Grundling se epiese reis deur Viëtnam in Elders se agste seisoen 15.07.2026

Van Hanoi se bedrywige strate tot die mistige berge van Sa Pa, deur magiese grotte, ikoniese baaie en die energieke strate van Ho Chi Minh-stad dis waarna kykers kan uitsien wanneer Elders: Viëtnam op Sondag 19 Julie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin uitsaai. Stapper en skrywer Erns Grundling neem kykers op 'n noord na suid reis deur een van Suidoos-Asië se mees fassinerende lande, 'n Vee...

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik 08.07.2026

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)

Bennie Fourie oor Die Broer Toer Dakaroo: Klassieke motors, Karoo-kaskenades en broerlike kompetisie 01.07.2026

Drie broers, klassieke motors en baie selfvertroue Bennie Fourie gesels oor die nuwe seisoen van Die Broer Toer Dakaroo, wat Saterdag 4 Julie om 18:30 op kykNET begin.

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister 24.06.2026

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).

Braeden Buys: "Gee Justin 'n kans" – hier is hoekom hy Skemergrond se nuweling is om dop te hou 10.06.2026

Braeden Buys vertolk die rol van Justin, die man uit Chelsea se verlede wat uiteindelik in Gemoedsdrif opdaag. Hy beskryf sy karakter as warm, opreg en sonder verborge agendas – iemand wat dadelik inskakel en mense op hul gemak stel. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) uitgesaai, ook op DStv Stream en Catch Up.

Marijke Coetser praat openhartig oor René, Marco en die ouderdomsgaping in Diepe Waters 27.05.2026

In dié eksklusiewe radio-onderhoud gesels ons met die talentvolle aktrise Marijke Coetser oor haar intrigerende karakter René in kykNET se Diepe Waters. Sy verduidelik die dinamika tussen René en Marco, deel hoe sy en mede-akteur Xander Venter sensitiewe tonele benader het, en gee 'n kykie na wat sy nog in 2026 aanpak.

Bonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee" 20.05.2026

Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die bekroonde aanbieder Bonné de Bod kykers op 'n onvergeetlike reis na die wêreld se mees afgeleë wildernisgebiede. In hierdie geselskap vertel sy van die 13 kragtige verhale, die helde agter die bewaringswerk, en hoe 'n helikoptervlug oor die 2026-...

Hazel se geheim ontplof op Skemergrond — Carmen Maarman vertel alles 13.05.2026

Haar storielyn is nou witwarm! Hazel het 'n geheim uitgehou wat haar lewe op 'n wenkbrou kan laat kantel — en Christine het dit op die lappe gebring. In dié gesprek gesels ons met die talentvolle Carmen Maarman oor die druk op haar karakter, die affair met Fabian, en wat vir Hazel voorlê. Moenie hierdie een misloop nie! Skemergrond is Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie

Hartstogtelik Afrikaans: ‘n Gesprek met Johnny Potsanyane 22.04.2026

n Gesprek met Johnny Potsanyane waar Afrikaans nie net gepraat word nie… maar gevoel word.

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis 08.04.2026

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie net ’n reis van plekke nie dit is ’n ontdekking van stories wat in mure vasgevang is, smake wat heri...

Charlene Wolmarans se hart is oop Op my eish! 01.04.2026

Op my eish! is elke Donderdag om 20:00, net op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.

Drome word werklik: Brutney Singrew oor haar rol as Chelsea in Skemergrond 25.03.2026

Van ’n jong meisie in George met groot drome tot ’n sterk, geliefde karakter op die skerm – Brutney Singrew maak haar merk as Chelsea Kannemeyer in Skemergrond 🌼 In my onderhoud gesels sy oor Chelsea se groei, liefde, en hoe hierdie rol haar lewe verander het. Sy deel ook hoe dit voel om deel te wees van so ’n talentvolle span – en hoekom elke dag op stel soos familie voel. Moenie hierdie inspire...

Intense skote en nuwe liefde: Altus Theart gesels oor Rossouw en sy nuwe enkelsnit 18.03.2026

In ’n eksklusiewe onderhoud gesels Altus Theart oor Rossouw—die karakter wie se lewe in Diepe Waters in ’n oomblik kantel wanneer Schalk (Izak Davel) onkant betrap, die woorde stilmaak en die skoot klap. Wat het Rossouw regtig laat sag word vir Leandri, en hoe lyk dinge ná die tragedie? Altus deel ook meer oor sy nuwe enkelsnit. Diepe Waters Maandae–Donderdae 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en o...

Dieper Waters, Dieper Verhale: Christel van den Bergh oor Leandri 11.03.2026

’n Innsiggewende gesprek oor die uitdagings en mooihede van Leandri se reis by kykNET se Diepe Water (kanaal 144).

Höre den Podcast OFM Nights in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet