OFM
OFM Nights
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wat n lekker gesprek met Frazer Barry oor OmmiGhellie! 15.11.2023 8:56
“OmmiGhellie” is ’n televisieprogram wat die stories van mense in kleiner dorpies in Suid-Afrika vasvang. Elke Vrydag om 19:30 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145.
Ek kuier met Reynardt Hugo en gesels oor NET MENS 08.11.2023 9:49
Wie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike glanspersoonlikhede belig.
Toe lei Die Brug my na Avril Albetti toe! 01.11.2023 5:45
Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Ek gesels met Avril oor kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Die brug.
In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin. 25.10.2023 9:49
M-Net is trots om vir ons kykers 'n eersteklas globale produksie met diep plaaslike wortels te bring. Dit is 'n verhaal wat net in Suid-Afrika kon afspeel, waar die donker onderwêreld van misdaad – byna daagliks – die borrel deurboor waarin diegene wat kan, sekuriteit en vertroosting soek.
Ek gesels met Leandie du Randt oor kykNET se Straat. 18.10.2023 6:22
Leandie du Randt kom vertel my oor haar ervaaring op die nuwe drama reeks wat op kykNET te sien is elke Dinsdag aand om 8pm.
Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles. 11.10.2023 10:55
Ken jy werklik jou bure? In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon?
Ek kuier met Keeno-Lee Hector en gesels oor die vlymskerp komedie Taktiek 04.10.2023 6:57
Taktiek: Komedie-legendes in vlymskerp nuwe reeks op kykNET
TV aanbieder Henck Conrey kom klets met my oor Fiks of niks! 27.09.2023 5:03
Fiks Of Niks is ’n splinternuwe leefstyl- en realiteitsprogram op kykNET (DStv-kanaal 144), waar aan ses deelnemers van Sondag 8 Oktober om 17:30 kyk of hulle ’n totale verandering aan hulle lewe kan maak. Ek gesels met Henck Conrey oor dit.
In Frans,Ja! Met Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels 13.09.2023 9:15
In Frans, ja! n Reisprogram waar Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels die Bokke al die pad volg na die Wêreldbeker toe. Vanes-Mari en Hamilton gaan vanjaar die Bokke vanaf Marseille na Bordeaux in Frankryk volg. Dit is alles te sien op kykNET.
In gesprek met akteur Jean Henry oor sy rol in Diepe Waters. 13.09.2023 6:29
Diepe Waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem. Jean Henry kom gesels met my oor sy karakter Arno en al die drama. Diepe Waters is op kykNet te sien.
Op Die Kassie met Donnalee Roberts 23.08.2023 8:34
Met Blindelings n nuwe film wat by die Silwerskermfees vertoon wys Ivan en Donnalee hul slag in ’n nuwe genre: ’n senutergende sielkundige riller en ek het met Donnalee oor dit gesels.
Op Die Kassie met Louzanne Coetzee 16.08.2023 4:58
Louzanne Coetzee is ’n blinde paralimpiese atletiekster van Bloemfontein. In hierdie dokumentêr verken die ingewikkelde, simbiotiese verhoudings wat tussen haar en drie van haar atletiekgidse ontstaan het teen die agtergrond van gemengde suksesse by twee Paralimpiese Spele.
Op Die Kassie met Deoudoné van der Merwe 09.08.2023 3:01
Kuier met Deoudoné van der Merwe en gesels oor Koppestamp ’n vasvraprogram met ’n rugbytema.
Op die Kassie met Bobby Stuurman 02.08.2023 7:01
Het met Bobby gesels oor sy rol in Arendsvlei wat op kykNET &kie te siene is.
Op Die Kassie met aktrise Jolene Martin 26.07.2023 11:40
Ek gesels met Jolene Martin oor haar hoof rol in kykNET se Arendsvlei wat jy Maandag tot Donderdag kan sien om 19:30. Die storie gaan oor ’n semiprivaat hoërskool op die Kaapse Vlakte wat bestuur word deur die Cupido-familie. Ons volg ’n broer en suster, beide onderwysers, wat vasberade is om ’n verskil te maak deur soveel as moontlik leerders in die gemeenskap toegang te gee tot kwaliteit onderwy...
Op Die Kassie met Early B 19.07.2023 4:57
Ons hoor hom rap oor potte, maar dié keer is die welbekende kletsrymer Early B regtig voor die potte en besig met verskeie disse, familie en natuurlik humor en ek gesels met hom oor sy kook program My ma kook beter as joune.
Op Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheid 12.07.2023 6:42
Ek kuier saam met Johnny Davids wat jou saam op ’n reis neem na Suid-Afrika se voorste gholflandgoedere op Ysters Op Die Landgoed. Dit kan jy elke Saterdag op kykNET sien van 16:30 af.
Op Die Kassie met Sue Pyler Slabert 05.07.2023 4:16
Sue kom gesels met my oor haar telenovela rol in Verbode Liefde wat op kykNET te siene is.
Op Die Kassie met TV aanbieder Erns Grundling 28.06.2023 4:38
Elders Frankryk begin op 3 Julie 2023 op kykNET om 8pm en ek gesels met TV aanbieder Erns Grundling oor dit.
Op DIe Kassie met aktriese Simoné Pretorius 21.06.2023 4:23
Hartklop is n nuwe tv mediese drama wat die 18 Julie 2023 op kykNET begin en ek het met aktriese Simoné Pretorius oor dit gesels.
Op Die Kassie in gesprek met Tina Kruger oor Silverskermfees. 14.06.2023 4:29
Het met Tina Kruger die program hoof gesels oor wat ons alles die jaar by die Silverskermfees kan verwag.
Op Die Kassie Met Candice Bester 08.06.2023 4:34
Interview with Candice Bester from Die Real Housewives van die Wynlande
Ndlovu Youth Choir to set stage 'ablaze' during Bloem Show 26.04.2023 6:12
The City of Roses is gearing up for the exciting 140th edition of Bloem Show. Ashmund Martin spoke to members of the Ndlovu Youth Choir, who are set to perform there.
Akteur Edwin van der Walt oor sy karakter op kykNET-dramareeks,'Fraksie' 08.12.2022 4:20
Die veelsydige akteur Edwin van der Walt sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer te deel oor sy karakter op die gewilde kykNET-dramareeks, FRAKSIE.
Sean-Marco Vorster oor trefferreeks, 'Fraksie' en pa-wees 04.11.2022 4:50
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur Sean-Marco Vorster oor sy rol in die kykNET dramareeks, Fraksie asook hoe pa-wees sy aanslag tot die karakter verander het.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.