Afrikaans.Radio

NUUSPOD

News AF ↓ 59 episodes

Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: afrikaans.radio

Author

Afrikaans.Radio

Category

News

Podcast website

afrikaans.radio

Latest episode

Jun 1, 2024

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Het Ace Magashule genoeg mag om die ANC uit te daag? 21.06.2023

Izak du Plessis praat met prof. Theo Venter oor Ace Magashule se planne om 'n nuwe party te registreer. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Warschau: Dis hoekom dit 'n sirkus was 19.06.2023

Kobus Marais, skaduminister van verdediging vir die DA verduidelik wat verkeerd geloop het in Pole. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Daar is baie planne en geld om beurtkrag te stop 18.06.2023

Hein Vosloo vertel aan Izak du Plessis hoe beurtkrag baie vinnig teegewerk kan word. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

NGV: Hier kom groot hofsake! 15.06.2023

Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Pasop, so kan jou Facebook jou in die tronk laat beland 12.06.2023

Izak du Plessis gesels met prokureur en kenner van sosiale mediawetgewing, Helene Viljoen. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

SA spring resessie vry. 08.06.2023

Nuuspod praat met Tiaan Fourie oor positiewe aspekte in die ekonomie NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley 07.06.2023

Izak du Plessis van NUUSPOD  praat met Alan Winde na aaanleiding van 'n artikel in Daily Maverick oor 'n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

BELA: So wil Solidariteit die aanslag teen Afrikaans aanpak 07.06.2023

Izak du Plessis van Nuuspod gesels met Johnell van Vollenhoven oor die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette en die impak daarvan op Afrikaans by skole. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

SA se cholerabom is op die punt om te ontplof 07.06.2023

Izak du Plessis van NUUSPOD gesels met die waterkenner Carin Bosman oor cholera en ander waterkwessies. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans. Radio · NUUSPOD

Listen to the NUUSPOD podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.