Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Religion AF ↓ 150 episodes

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 4, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Misbruik van God se Naam in die Media en Elders: Wat Kan Christene Doen? 14.07.2024

Proff. Johannes Froneman, Tanya van Wyk en Johan van der Merwe gesels oor die misbruik van die Here se Naam en hoe Christene moet/kan reageer. www.radiokansel.co.za

Jannie Pelser gesels met Ds Jaco Strydom oor sy nuwe boek DAKA 07.07.2024

Naweek Aktueel gesels met ds. Jaco Strydom oor sy nuwe boek, DAKA www.radiokansel.co.za

Die uitfasering van Beeld en Rapport is met ontsteltenis ontvang 30.06.2024

Die aankondiging dat gedrukte media, Beeld en Rapport oa. uitfasseer word met ontsteltenis ontvang. Dr. Lindie Koorts, Proff. Johannes Froneman en Wannie Carstens deel insigte www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel gesels oor verandering 16.06.2024

Drr Guillaume Smit, Jan Botha en ds Jana de Lange gesels oor hoe verandering hul persoonlik raak en hoe n mens daarvoor kan voorberei www.radiokansel.co.za

Oorkom uitdagings deur `n lewe van lof en aanbidding 02.06.2024

Koning Josafat stel `n voorbeeld van geloofsvertroue te midde van oorweldigende uitdagings. www.radiokansel.co.za

Maak rap musiek ons kinders siek? 26.05.2024

Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee? www.radiokansel.co.za

Identiteitsverstaan binne die SA konteks 19.05.2024

Proff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.za

Past Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka - die relevansie dan Hemelvaart en Pinkster vir die Suid-Afrikaanse k 12.05.2024

Hemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.za

Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale media 05.05.2024

Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.za

Geloofswaarhede en geloofsvrae beantwoord in nuwe publikasie 26.04.2024

Proff. Chris van der Merwe en Robert Vosloo gesels oor Grenslose Genade www.radiokansel.co.za

Die EGK is tagtig jaar oud. Feesverrigtinge is aan die orde van die dag. 26.04.2024

Dr. Callie Fourie en ds. Andre Bester gesels oor die EGK se tagtigste verjaardagvieringe www.radiokansel.co.za

Suid-Afrika in `n morele moeras? 26.04.2024

Drr. Braam Hanekom, Nioma Venter en Prof. Johan van der Merwe verken saam - moraliteit en Suid-Afrika? www.radiokansel.co.za

Wat is behels verantwoordelike vernuwing in die kerk? 26.04.2024

Wat is verantwoordelike vernuwing in die kerk? Di. Joe Janse van Rensburg, David Higgs en Nardus Greyling, NG Jeffreysbaai gesels. www.radiokansel.co.za

Wat is die sin van glo terwyl alles so deurmekaar voel? 31.03.2024

Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof. www.radiokansel.co.za

Rickardo Broxham vertel sy aangrypende verhaal 24.03.2024

God is liefde, getuig Rickardo Broxham www.radiokansel.co.za

Ouer word is nie vir sussies nie!! 17.03.2024

Prof. Fanie Snyman en dr. Ryna Grobbelaar gesels oor die uitdagings en geleenthede wat aftrede bied. www.radiokansel.co.za

Genadedood onder die soeklig 05.03.2024

Proff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake www.radiokansel.co.za

Mafube besigheidsforum bring verandering in gemeenskappe 03.03.2024

Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal www.radiokansel.co.za

Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk? 25.02.2024

Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.za

Dr Andre Bartlett, ds Rudie Swanepoel en Mnr Bernard Pieters gesels oor Stylvolle Christenskap 18.02.2024

Wat beteken dit om stylvol Christen te wees? Luister na Andre Bartlett, Rudie Swanepoel en Bernard Pieters oor hierdie saak. www.radiokansel.co.za

Mense maak `n verskil. Vandag gesels ons met twee sulke mense. 11.02.2024

Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp. Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za

Twee uitstekende boeke tw. Toe als groen was en Listen up word bespreek 04.02.2024

An-Mari do Carmo en Renthia Buitendag gesels heerlik saam www.radiokansel.co.za

Waarmee is die Here besig in 2024? 28.01.2024

God roep sy kerk om aan te sluit by dit waarmee Hy besig is. Dr Isak Burger, di. Jan Lubbe, Leendert Wijnja en Past. Clifford Sheldon gesels om doe beurt oor wat dit mag beteken. www.radiokansel.co.za

Wat sê die Bybel oor die konflik in die Midde Ooste? 21.01.2024

Proff. Tanya van Wyk, Johan van der Merwe en Fanie Snyman plaas die konflik tussen Israel en die Palestyne in Bybelse konteks www.radiokansel.co.za

Laat U Koninkryk kom - hoe, waar en wie? 14.01.2024

Proff. Marius Nel en Cobus van Wyngaard help om hierdie bede - laat U Koninkryk kom beter te verstaan. www.radiokansel.co.za

Listen to the Naweek Aktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.