Radio Pulpit
Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 4, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hoe die NG Kerk in die Toekoms Relevansie Kan Behou 11.01.2025 45:01
Jannie Pelser gesels met Ds Lourens Bosman en Ds Christo Nel oor bakengemeentes en ook hoe moet die NG Kerk in die toekoms sal moet lyk om ten einde relevant te wees. www.radiokansel.co.za
Verskeidenheid: wonde uit die kinderdae, bejaarde verwaarlosing, gesonde Suid Afrika en Tyd 04.01.2025 52:29
Jannie Pelser gesels met verskeie gaste oor verskeie onderwerpe: Norman Clack oor sy boek "My Father's Child", Prof Mariette van der Merwe en ander oor Bejaarde verwaarlosing, Dr Braam hanekom en ander oor Gesonde Suid Afrika en Dr Johan van der Merwe oor tyd www.radiokansel.co.za
Kerk in 2025 28.12.2024 43:20
Jannie Pelser gesels met Ds Jan Lubbe, Prof Rothney Tshaka en Prof Wim Dreyer oor die kerk in 2025 www.radiokansel.co.za
Kersboodskap 21.12.2024 53:15
Jannie Pelser en gaste: Isak Burger, Hennie Stander, Gerhard Slabbert, Norman Clack en Bernard van der Vlies dra Kersboodskappe oor www.radiokansel.co.za
Kersboodskap en Kerswense 14.12.2024 47:46
Jannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman en Ds Leendert Wijnja oor Kersfees www.radiokansel.co.za
Roetemerkers 07.12.2024 51:01
Jannie Pelser gesels met Ds Tienie Bosman, Anandie Greyling en Anriette de Ridder oor "roetemerkers". Wat word met roetemerkers in die kerk bedoel en watter geleenthede / gebeure / oorgange leen sigself daartoe om "gevier" te word? www.radiokansel.co.za
Tyd is 'n Gawe: Hoe Gebruik Jy Dit? 30.11.2024 45:40
Jannie Pelser, Ds Leendert Wijnja, Prof. Johan van der Merwe, Ds Henning Rademeyer, Dr Ryna Grobbelaar en Ds Wimpie Wasserman gesels oor TYD: tyd is 'n gawe en ons is rentmeesters daarvan. Hoe bring jy jou tyd deur? www.radiokansel.co.za
So word Suid Afrika gesond 23.11.2024 40:48
Jannie Pelser gesels met gaste Dr Braam Hanekom, Ds Rudi Swanepoel en Barend La Grange oor hoe Suid Afrika gesond kan word www.radiokansel.co.za
Christen Fiksie 16.11.2024 57:52
Jannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland. www.radiokansel.co.za
Teologie en die verstaan van die Bybel 10.11.2024 52:54
Jannie Pelser gesels met Dr Andre Bartlet oor die tema: Teologie, die verstaan van die Bybel en die worstelinge wat kinders van God soms ervaar www.radiokansel.co.za
Hervormings Sondag 03.11.2024 49:35
Jannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman, Prof Johan van der Merwe en Prof Nelius Niemand oor "Hervormings Sondag" www.radiokansel.co.za
Hoort 'n "Bierfees" by 'n kerk-fondsinsamelings funksie? 27.10.2024 51:19
Jannie Pelser en gaste, Ds Adriaan van Tonder, Prof Christina Landman en Prof Tanya van Wyk, gesels oor die kwessie of 'n "Bierfees" hoort by 'n kerk-fondsinsamelings funksie www.radiokansel.co.za
World Food day on the 16th of Oct 2024 - state of affairs in terms of poverty and hunger 20.10.2024 45:43
Jannie Pelser and guests, Allan Brody and Gershwin Naidoo discusses the topic on poverty and hunger in South Africa www.radiokansel.co.za
Wêreld Onderwysers Dag 13.10.2024 53:56
Jannie Pelser en gaste gesels oor Wêreld Onderwysers Dag www.radiokansel.co.za
Gebedsdag vir die Midde Ooste & "Vir jou Hoed" reeks 06.10.2024 58:24
Jannie gesels met Ds Jan Lubbe oor die gebedsdag, Ds Adele Swanepoel en Ds Henning Rademeyer oor die "Vir jou Hoed" reeks www.radiokansel.co.za
Gender neutrale fasiliteite by skole - wat is die waarheid? 29.09.2024 30:40
Daar loop baie stories rond wat nie altyd feitelik korrek is nie. Dit neem veral ouers op sleeptou en het emosies gaande. www.radiokansel.co.za
Om in aanhouding vasgekeer te wees 22.09.2024 44:44
Jannie Pelser gesels met Dr. Johan Drotskie oor sy onlangse "in aanhoudings" ervaring en Francois Nigrinie gesels oor 2 ingenieurs wat tans in aanhouding is vir 'n jaar en paar maande www.radiokansel.co.za
Skrywers: Ilse Verster, Este Geldenhuys & Sonja Goldberg 15.09.2024 44:50
Jannie Pelser gesels met drie skrywers: Ilse Verster oor haar boek "'n Vrou staan op", Este Geldenhuys oor "God knows you" en Sonja Goldberg oor haar boek "Wysheid vir jou lewensreis" www.radiokansel.co.za
I am my fathers child - Norman Clack. 08.09.2024 46:38
Norman Clack skryf en beskryf op n pynlik eerlike wyse die pad na genesing wat hy geloop het ( en steeds loop) midde pynlike kinderervarings aan die hand van sy substans afhanklike vader www.radiokansel.co.za
Migrasie - `n perspektief op die internasionale verskynsel 01.09.2024 52:20
Prof. Mariette vd Merwe, Andre Putter en Jaco Kleynhans gee perspektief op die dikwels traumatiese verhale van mense wat die bekende agterlaat op soek na n beter toekoms www.radiokansel.co.za
Ontstellende verhale van die mishandeling van bejaardes in Suid-Afrika 25.08.2024 49:17
Naweek Aktueel gesels met Prof. Mariette van der Merwe, Albin Bowler en Alwina Faro oor die verwaarlosing van sg. bejaarde persone in Suid-Afrika www.radiokansel.co.za
Naweek Aktueel gesels met ds. Riaan de Villiers 11.08.2024 46:49
Die Groote Kerk in Kaapstad het `n ryke geskiedenis. Jannie gesels met ds. Riaan de Villiers oor kerk en kerkwees. www.radiokansel.co.za
Evangelisasie in Post moderne idioom en konteks - Naweek Aktueel doen navraag 04.08.2024 54:01
Dr. Braam Hanekom, Willem Pretorius en ds Willem Pretorius gesels oor Evangelisasie en getuienislewering. www.radiokansel.co.za
Frenette van Wyk en Helena Hugo gesels oor hul nuutste pennevrug 28.07.2024 45:59
Twee nuwe boeke op die boekrak. Ontmoet vir Frenette van Wyk en Helena Hugo, skrywers en skeppers van leesstof met n boodskap www.radiokansel.co.za
Kristel Loots gesels oor haar boek - Vroue met vlerke en John Henry van Zyl vertel van sy uitreik 21.07.2024 45:59
Twee merkwaardige besoekers in die ateljee - Kristel Loots vertel van haar boek - Vroue met vlerke en John-Henry van Zyl vertel van sy menswees en getuienis vir Jesus www.radiokansel.co.za
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.