Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Religion AF ↓ 150 episodes

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 4, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Vreemdelinge op aarde 04.07.2026

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners hulself as Christene. Ons is ’n...

30 Junie en die nasionale veiligheidsvraagstuk: Is die kruitvat besig om te ontbrand? 27.06.2026

Jannie Pelser en gaste Roland Henwood, Hermann Pretorius en Nico Stofberg gesels oor hierdie brandpunte www.radiokansel.co.za

Dr Jan Botha - leraar & gemeenskapswerker 20.06.2026

Jannie Pelser gesels met Dr Jan Botha oor sy pastorale spreekkamer, pligte as leraar en lofwaardige Gemeenskapswerk www.radiokansel.co.za

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis? 13.06.2026

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart. Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ds. Johan van der Merwe en Prof. Ab...

Vind God in die gewone 06.06.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone" www.radiokansel.co.za

Pinkster 30.05.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster www.radiokansel.co.za

Pinkster 2026 teen die agtergrond van wêreldwye konflik en ongemak 23.05.2026

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan- Albert van den Berg en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor Pinkster 2026 teen die agtergrond van wêreldwye konflik en ongemak www.radiokansel.co.za

Van A tot Z deur die Bybel 16.05.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Peter Ott oor die pad wat hy gestap het toe hy besluit het om die Bybel van hoek tot kant deur te lees www.radiokansel.co.za

Groete uit Skotland & word toegerus om die evangelie te verkondig 09.05.2026

Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Sunet du Plessis oor haar nuwe boek: Groete uit Skotland, en dan ook met Andries Pelser oor sy bediening waar hy mense toerus om die evangelie te gaan verkondig www.radiokansel.co.za

The Joint Statement 02.05.2026

To help us bring all of this together, Jannie Pelser are joined today by three leaders who were at the heart of the Joint Statement of representative churches: Rev. Mzwandile Molo, Ds. Jan Lubbe and Ds. Rudie Swanepoel www.radiokansel.co.za

Hoekom is Suid-Afrikaners so kwaad? 25.04.2026

Jannie Pelser en Prof Christian Bezuidenhout, vra die vraag "hoekom is Suid-Afrikaners so kwaad?" www.radiokansel.co.za

Skrywers Elize Parker en Wilco Naumann 18.04.2026

Jannie Pelser gesels vandag met twee gaste: Elize Parker en Wilco Naumann. Elize kom gesels oor haar boek: "Die eilandbruid se sluier" en Wilco gesels oor sy boek "God en geld" www.radiokansel.co.za

Gemeenskapsopheffing 11.04.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville www.radiokansel.co.za

Die boodskap en implikasie van die Paasgebeure 04.04.2026

Hierdie naweek staan die wêreld stil by gebeure wat eeue gelede die koers van die mensdom onherroeplik verander het: die kruisdood en opstanding van Jesus Christus. Terwyl gemeentes wêreldwyd die "selfprysgawe van die Lam van God" in herinnering roep, vra ons vandag die praktiese vraag: Wat is die werklike implikasie van Pase op ons verhoudings, ons ingesteldheid en ons menswaardigheid in die wêre...

CRL Rights Commission: how should the Body of Christ respond to this strategy? 28.03.2026

Jannie Pelser and guest, Chairperson of the South African Church Defenders (SACD), Pastor Mukhuba, discusses the theme of the CRL Rights Commission and how the Body of Christ should respond to this strategy www.radiokansel.co.za

Dr. Nico Simpson 21.03.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Nico Simpson www.radiokansel.co.za

Mario Papadopoullos 14.03.2026

Jannie Pelser is interviewing artist Mario Papadopoullos who is sharing his testimony and journey www.radiokansel.co.za

Wavemakers 07.03.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Johan vd Westhuizen en Leeroy Willemse van die groep Wavemakers www.radiokansel.co.za

E.J & Sané Leach 28.02.2026

Jannie Pelser gesels vandag met dominee-egpaar E.J & Sané Leach www.radiokansel.co.za

Gebed 21.02.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Cobus Hamman oor lydenstyd en Ds Dewald Hoffman oor "Gebed: 365 gebede - Gebedsboek vir tye wat tel” www.radiokansel.co.za

Musiek maak vir die Here 14.02.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Rikus van der Vlies wat vertel oor musiek maak vir die Here www.radiokansel.co.za

Franko van der Vlies - Hartbreek Blues 07.02.2026

Jannie Pelser gesels met Franco van der Vlies oor sy boek Hartbreek Blues www.radiokansel.co.za

Die vrou in die amp 31.01.2026

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp www.radiokansel.co.za

Skrywer: Dr. Gerhard Bothma 24.01.2026

Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Dr. Gerhard Bothma oor sy 2 nuwe boeke www.radiokansel.co.za

Aktief op 80 - Ds Barry van Rensburg 17.01.2026

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Barry van Rensburg wat kom vertel waarmee hy homself besig hou, al is hy reeds 80 jaar oud www.radiokansel.co.za

Listen to the Naweek Aktueel podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.