Radio Pulpit
Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Author
Radio Pulpit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 4, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweek Aktueel gesels oor die kontoere van Intergeloofsgesprekke 03.12.2023 45:35
Proff Fanie Snyman, Tanya van Wyk en dr Braam Hanekom wissel gedagtes oor intergeloofsgesprekke www.radiokansel.co.za
Kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse jeug 26.11.2023 47:42
Hoe gaan dit met jongmense in Suid-Afrika? Klaarblyklik nie goed nie. Clifford Sheldon, di. Christo Nel en ds Anriette de Ridder gesels saam www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels met ds Charlotte Sibanjoni en ds. Dawid Botha. 15.10.2023 48:32
Ds Charlotte Sibanjoni is die eerste "swart" vroue predikant op n NG kerk kansel. Ds David gesels oor die ekologiese uitdagings wat ons die hoof moet bied. www.radiokansel.co.za
Die lewe gebeur - hoe bly 'n mens staande? 08.10.2023 50:03
Ds Rethie van Niekerk vertel hoedat n mens te midde van vele uitdagings steeds staande kan bly www.radiokansel.co.za
Dr Isak Burger gesels reguit oor Suid-Afrika. Ds Wimpie Wasserman vertel van sy nuwe seisoen in Nederland 01.10.2023 41:56
Ds Wimpie Wasserman verhuis na Nederland en vertel meer daaroor. Dr Isak Burger praat reguit oor Suid Afrika en sy konteks www.radiokansel.co.za
Naweek Aktueel hesels met Dr Coenie Burger, Prof. Marius Nel en Dr Frikkie Coetzee 24.09.2023 52:16
Daar is soveel meer aan Jesus skryf dr. Coenie Burger en Prof. Marius Nel. Dr. Frikkie Coetzee gesels oor sy doktorale verhandeling oor Evangelisasie www.radiokansel.co.za
Weet.co.za weet alles ( amper alles). Kolonialisme en ander sake in die branding 10.09.2023 55:28
Petronel Fourie van Maroela Media vertel van n splinternuwe hulpmiddel vir skoolgaande jeug, in Afrikaans. Dr Wessel Wessels gesels oor kolonialisme en n paar aanverwante sake. www.radiokansel.co.za
Dag van verootmoediging - Here, sien ons raak! 27.08.2023 48:29
Die NGK verootmoedig voor die Here. Geredigeerde weergawe met ds. Nelis Janse van Rensburg as prediker www.radiokansel.co.za
Die Bybel in Afrikaans - 90 jaar verjaardag 20.08.2023 45:56
Dr Elrika Senekal-Van der Berg gesels oor n besondere pylpaal vir die Bybel in Afrikaans en feesverrigtinge in die verband www.radiokansel.co.za
Prof. Christina Landman, `n lewe! 13.08.2023 47:40
Christina Landman deel een en ander oor haar kleurvolle loopbaan en lewe. Inderdaad, `n lewe! www.radiokansel.co.za
Afrikaans as geloofstaal te midde van veeltaligheid in Suid Afrika 06.08.2023 44:50
Prof. Wannie Carstens en dr. Conrad Steenkamp gesels oor Afrikaans as geloofstaal in die lig van n simposium wat eerdaags gehou word en navorsing in die verband www.radiokansel.co.za
Ansja Ferreira en Hennie Maartens gesels oor hul nuutste pennevrug. 30.07.2023 40:12
Wat is `n sjerpa? Ansja Ferreira se nuutste boek moedig lesers aan ons verbeeldingryk aan die lewe deel te neem. Hennie Maartens skryf oor gebed. www.radiokansel.co.za
Openbaring vir gewone mense- Steven Bresler. Altus Venables oor sy pa. 23.07.2023 48:32
Vir baie mense is die boek Openbaring geslote. Steven Bresler help gelowiges om die visoene en ander sake in die boek te begryp. Altus Venables vertel van die besondere verhouding wat hy met sy vader het. www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser in gesprek met Prof. Pieter Verster oor sy boek Onze Rust 16.07.2023 18:37
Prof. Pieter Verster vertel van sy nuwe boek, Onze Rust en hoe twee verhale met mekaar vervleg is. www.radiokansel.co.za
Jannie Pelser gesels met ds. Martiens Swart 09.07.2023 23:56
Ds. Martiens Swart bied n naweek seminaar aan oor die senior fase van n mens se lewe en vertel waarom dit opwindend en betekenisvol kan wees. www.radiokansel.co.za
Amira Willighagen, wêreldbekende operasangeres praat oor haar geloof 02.07.2023 1:01:21
Amira Willighagen het op nege jarige leeftyd reeds die harte en verbeelding van die wêreld aangegryp met haar verruklike sang. Sy is nou negentien jaar oud, sing steeds net so mooi maar neem ook tyd om minderbevooregte kinders te vermaak. www.radiokansel.co.za
Dr Coenie Burger en Prof. Marius Nel sê daar is veel meer aan Jesus 11.06.2023 38:23
Coenie Burger en Marius Nel vertel van hul nuwe boek - Ons wil Jesus sien. www.radiokansel.co.za
Bloemfontein reik verbeeldingryk uit na behoeftiges; Zuleka Smit vertel van Ben en sy eerste groot toets. 04.06.2023 48:16
Te midde van die snerpende koue reik Bloemfontein betekenisvol uit na behoeftiges. Daardie eerste toets by die skool kan angs veroorsaak. Luister na Zuleka Smit as sy vertel van haar pennevrug, Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za
Drr Jolanda Dreyer en Danie Hoffman gesels oor holistiese gesondheid 21.05.2023 51:19
Liggaam, siel en gees - kyk goed na jouself. Drr Danie en Jolanda help ons daarmee. www.radiokansel.co.za
The South Coast being restored 07.05.2023 39:58
Tidy Towns restores the South Coast as a tourist destination www.radiokansel.co.za
Jannie gesels met bekende skrywers 30.04.2023 52:26
Drie vaardige skrywers vertel van hul nuwe boeke - Anzil Kulsen ,Alexa Steyn en Prof. Willie Pienaar vertel van hul nuutste werke. www.radiokansel.co.za
Ds Tersius Bezuidenhout en Dr Dave Viljoen gesels oor die Paasgebeure en Suid Afrika 23.04.2023 46:08
Wat het Paasfees met Suid Afrika en sy problematiek te doen. Is daar hoop. Dr Viljoen en ds Bezuidenhout gesels met groot entoesiasme oor ons mooi land en sy toekoms. www.radiokansel.co.za
Die bekende Dawie Roodt praat oor die lewe 16.04.2023 47:26
Bekende ekonoom Dawie Roodt sê JA vir die lewe. www.radiokansel.co.za
Kimberley skitter (weer) 09.04.2023 48:06
Soos in baie ander gemeenskappe het die burgery van Kimberley lank genoeg gewag dat dinge verander. Ywerige medewerkers maak korte mette van uitdagings soos skoonmaak, plant, herstel en mooi maak. www.radiokansel.co.za
#Imagine gryp die verbeelding aan. 02.04.2023 54:40
#Imagine is `n aangrypende jaarlikse jeugervaring waar tieners verdieping in hul geloof beleef. www.radiokansel.co.za
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.