jacostrydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Society EN ↓ 93 episodes

Jaco Strydom gesels met vreemde wesens oor eienaardige dinge

Author

jacostrydom

Category

Society

Podcast website

jacostrydom.podbean.com

Latest episode

Jun 15, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Charlotte Sibanyoni 26.06.2022

Charlotte Sibanyoni is 'n NG dominee en Hebreeuse dosent by Tuks met ’n fassinerende storie . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Nadia en DJ 06.06.2022

Nadia en DJ is getroud. Albei is dominees, Nadia in 'n gemeente en DJ in die gemeenskap . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Jaco Strydom gesels met Sandile Mnisi 17.05.2022

“Ons bly in 'n baie mooi land en die diversiteit maak dit nóg mooier!” sê Sandile Mnisi wat onlangs gelegitimeer is. Hy het teologie studeer by Tuks en preek die afgelope paar jaar amper elke Sondagaand by Melville Kruisgemeente, ’n NG Kerk in Johannesburg. Sondae-oggende is hy by VGK-gemeentes in Soshanguve en op ander plekke . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van...

Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar 03.05.2022

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van TOTAL, net buite Palma, veertig kilometer van die Tanzanië grens af. Soldate uit Rwanda beskerm die kamp. “Dit gaan bietjie beter,” sê Andre, “maar steeds rof.” Hulle het gister gehoor van 'n dorpie daar naby wat geplunder is en 'n weermagkam...

Neil Büchner 11.04.2022

“Wat doen Neil Büchner nou eintlik?” Hierdie vraag het ek mense al meer as een keer hoor vra. Gewoonlik wonder en bespiegel almal teenwoordig dan bloot hardop. Niemand is heeltemal seker nie. Die probleem is Niel is 'n vrye wese, met buitengewoon baie talente en passies, van musiek en kerk en wyn, tot koffie en media en kosmaak en surf - en 'n hele paar ander . . .  Niel se Youtube Channel   Link...

Jaco Strydom gesels met Johan Cloete 07.03.2022

Johan Cloete is deesdae op die agtergrond betrokke by Kerk tussen die Mielielande, 'n gemeente sonder 'n dominee . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Jaco Strydom gesels met Fay Van Eeden 19.02.2022

“Toe blaas ek die oom se kar se bande af,” sê Fay, “ek het gevoel ek kan nie net níks doen nie.” “Hoe oud was jy?” vra ek. “Twaalf,” sê sy en vertel hoe sy van kleins af 'n passie het om te bewaar en versorg, veral wanneer dit oor die natuur gaan . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Die avonture van Michiel Van der Merwe 03.02.2022

Michiel Van der Merwe is 'n dominee, 'n skrywer en die uitvoerende hoof van Stabilis, onder andere. Hy is een van daai rare mense wat 'n enorme klomp lewe in een leeftyd inpak - het byvoorbeeld al 23 keer die Argus fietswedren gery.  Én hy ken van klim, hy was al tot by die base-camp van Mount Everest, het al twee keer Kilimandjaro geklim en een keer Mount Kenia, die tweede hoogste berg in Afrika....

Erick du Toit en die Skotte 15.01.2022

Erick is die afgelope 3 jaar in predikant in Skotland . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Jaco Strydom gesels met Marinda van Niekerk 15.11.2021

Dit was by 'n fontein waar Marinda destyds haar groot ontnugtering gehad het. 'n Tipe ontwaking wat uiteindelik sou bydrae tot haar passie vir die weerlose mense van die middestad van Pretoria . . .    Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Lees meer oor Pen

Chris de Vries se vreemde studentebediening in Bloemfontein 02.11.2021

Die dieper dors en die lewende water  "Die uitdaging is om boorgate te boor, fonteine oop te maak . . . eerder as om nog grense tussen mense op te rig," sê Chris De Vries Lees meer oor Kopanong Artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise  

Jaco Strydom gesels met Waldemar Stumpfe 12.10.2021

Waar is Waldemar? Waldemar is present . . . B org 'n bed in een van ons Echo-huise ,  My Blog: Anderkant die Doringdraad ,  

Jaco Strydom gesels met Deon Meiring 22.09.2021

Deon Meiring het onlangs Bicycle Sonder 'n Slot saam met Koos Kombuis ge-record vir 'n TV reeks. . . . Sy se musiekloopbaan is reeds vroeg gebore - om dit sag te stel. Hy en 'n paar vriende het Glaskas in graad nege in Hoërskool Nico Malan op Humansdorp begin. Na skool het hy en Bouwer Bosch Dans Dans Lisa geloots en die laaste paar jaar het daar toenemend nuwe solo albums verskyn . . .  Deon Meir...

Amos Petersen 05.09.2021

Ons gesels in Stellenbosch, hy is pas terug uit Malta waar hy onder vlugtelinge gewerk het.  Amos Petersen se pa was 'n VGK predikant op Vredenburg in die Weskaap, sy beste vriend Derik Basson se pa was die NG-dominee op die dorp.  Artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Ansa van Geest, 'n dokter wat sing en skryf oor hoop 19.08.2021

Ons gesels oor die uitdagings in haar mediesepraktyk in die Covid tyd, haar lewenspad, haar nuwe boek wat een van die dae verskyn . . . Ansa se blog Artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

DelaHarpe le Roux ontdek nuwe hoop op ou plekke 02.08.2021

“Gee jou hart vir Hillbrow,” sing Johannes Kerkorrel. Moeder Teresa het dikwels wanneer mense haar sou raad vra oor wat hulle met hulle lewens moet doen, geantwoord: “Go find your own Kolkatta!”. DelaHarpe le Roux is iemand wat dít actually gaan doen het. Iemand wat ’n stad gekry het om sy hart voor te gee. 'n Dominee wat sy Kolkotta gevind het - met al die pyn en passie en die aksie en frustrasie...

André Bartlett 05.07.2021

André Bartlett is 'n besige man. Hy is onder andere voorsitter van die Hoëveld sinode, 'n skrywer wat besig is met sy derde boek, hy is verantwoordelik vir voortgesette bedieningsontwikkeling by die Universiteit van Pretoria en 'n predikant by Johannesburg gemeente. Maar as 'n mens sy naam vandag hoor, dink jy veral aan sy betrokkenheid by die gay-debat in die NG Kerk . . . Artikel en fotos in Ker...

Naude Kritzinger 07.06.2021

. . wat ’n vreemde dominee . . . Link na een van Naude se musiek videos Link na Kerkbode vir artikel en fotos   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Melodie van Brakel 14.05.2021

Melodie is een van die beautifulste mense wat ek al ooit ontmoet het - en ek het al baie mense ontmoet! Kyk of jy die podcast kan luister sonder om (ten minste ’n bietjie) uit te freak - en ’n traan te pik . . .  Compassion is contagous (I hope!!)  Cradle of Hope Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Jaco Strydom gesels met Theo en Koos van Prophet 30.04.2021

Die nuwe album Die Kolonie is uit - and doing well. Waar het alles begin? Theo sê hy eintlik het vir Koos jammer gekry en wou hom graag help. “In 1982 het ek uitgereik na 'n armsalige teologie student . . .” lei Koos se weergawe . . . https://www.prophetmusiek.com Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise  

Annes Nel 13.04.2021

Annes Nel is 'n dosent in Rusland. Hy en sy vrou Olga is fassinerende mense, vol passie vir die lewe en interessante stories. Hulle vertel onder andere van hulle pad tot in St Petersburg. Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Jaco Strydom gesels met Roelf Meyer 04.03.2021

Roelf Meyer het al belangrike politieke posisies beklee, was onder andere Minister van Verdediging en later Minister Konstitusionele Ontwikkeling, maar hy het veral internasionale bekendheid verwerf as vredemaker. Ons gesels oor die pad wat hy gestap het, wêreld gebeure, die kerk, uitdagings in Suid-Afrika . . .  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

André Botha 26.02.2021

 . . . hy is 'n dominee op die platteland met 'n passie vir die plakkerskamp . . .   Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

EJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . . 09.02.2021

EJ Leach is 'n vreemde dominee. Na hy sy studies by Tuks voltooi het, besluit hy en sy vrou om te trek na 'n plek waar dit rowwer gaan as Suid-Afrika. Hulle woon vandag in die hartjie van Kalkutta in Indië . . .   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise  

Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel 18.01.2021

“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad te sien. Meestal oor dinge wat in die kerk gebeur, of nie gebeur nie.  Elke keer was ek beïndruk, het ek gewonder, waarom meer mense nie ontsteld oor die dinge wat Rudi ontstel nie? (Daar ís 'n ding soos holy-anger!)   Rudi skryf en kook en drink wyn...

Listen to the Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.