Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 475 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Oct 12, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Goggas vir ete 12.10.2026

dit is bak en brou by die skool. Wat sal die oerwoudkinders maak om te eet?

Die Grotman 09.10.2026

wat het met die Ysman gebeur op die plaas?

Die Ysman 06.10.2026

Boer Stefaans en Tant Miems kry n besoeker.

Eetgoedland 01.10.2026

Stompie en Stertjie besoek Eetgoedland . Wat is alles daar?

Amadeus se skip 27.09.2026

Dit was n baie vreemde skip!

Vreemde maats 21.09.2026

Die wilde diere ontdek n vreemde spesie. Watter tipe dier is dit hierdie?

Vang hulle! 16.09.2026

Wie moet gevang word?

Spioen Seerower 13.09.2026

Seerower Die pikkewyne ontdek n vreemde skip. Wie is daarop?

Ek wil vlieg 05.09.2026

Boer Stefaans wil vlieg. Hoe sal hy dit reg kry?

Die muise wil dorp toe 02.09.2026

Wat dink julle... Gaan die muise dit maak tot in die dorp?

Die goggas kom help 30.08.2026

wie sal die oewoud diere kom help?

Volg sy mierspoortjies 27.08.2026

hoe lyk miere se spoortjies?

Alice kuier in Sprokieland 23.08.2026

Hoe beland Alice in Sprokieland?

Koning haai verjaar 18.08.2026

Die pikkewyne wil n koek maak vir Koning haai. Hoe gaan hulle dit reg kry?

Die beer en die mier 13.08.2026

Sê nou net n beer en n muis sit om n vuur.... Waaroor sal hulle gesels?

Twee nuuskurige leeutjies 10.08.2026

Twee leeutjies ruik iets so soet soos blomme. Wat kan dit wees?

Die brawe pikkewyn 06.08.2026

O gats nee! Wie gaan vir sussie pikkewtn kan red van die haaie?

Die gogga lokval 31.07.2026

die plaasdiere moet n plan maak want die jakkalse is oppad

Vreemde hare 27.07.2026

wat as hare kon wys hoe jy voel?

Die vreemde bokkie (deel 3) 21.07.2026

Gaan die bokkie weer by die huis uitkom?

Die vreemde bokkie (deel 2) 20.07.2026

Alice en haar Oupa probeer die bokkie terug kry by sy Mamma

Die vreemde bokkie 17.07.2026

Alice sien vreemde bokkie op die plaas. Luister wat gebeur

Die apie-oorlog 13.07.2026

En hier geneur die apie-oorlog. Wie gaan wen?

Soko-roro 09.07.2026

Die diere word op gesweep in n nuwe sport! Luister saam!

Alice se nuwe troeteldier 05.07.2026

Wat kan hierdie nuwe troeteldier wees?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.