Media24
Media24
Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.media24.com
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
‘Boer is my passie en plesier’ – Wikus Bekker 21.03.2025 16:28
Vir Wikus Bekker, Dohne-Merino-boer van Edenburg en 2023 se Voermol Skaapboer van die Jaar, is boerdery nie ’n werk nie, maar ’n plesier. Johan Beukes gesels in die nuutste episode van die Bly Boer-podsendingreeks met Wikus oor sy passie vir teling, toewyding en meelewing, en wat hom inspireer om aan te hou boer.
DJ Ready D and Eazy talk about how a car song created the music group BVK 19.03.2025 39:23
Where there are cars, there’s hip-hop, and vice versa. It’s two things that are just naturally connected. Grandmaster DJ Ready D and DJ Eazy chats to News24 Motoring editor Janine van der Post about their relationship with vehicles, and how a car song gave rise to the music group Brasse Vannie Kaap known as BVK.
Haal die angel uit aftree – Theo Vorster 14.03.2025 23:26
Hoewel die hegtheid van ’n gesinstruktuur ongetwyfeld ’n deurslaggewende rol in die veerkragtigheid van ’n familie-onderneming speel, kan ’n pa-en-seun- (of dogter!-) span ook unieke probleme ondervind as dit nie behoorlik verstaan en reg bestuur word nie.
Hoe kan wynboere bly boer – Conrad Schutte 07.03.2025 19:36
Conrad Schutte, uitvoerende hoof van Vinpro, glo veerkragtigheid is noodsaaklik vir wynboere om te bly boer. In die episode van die Bly Boer-potgooi gesels Johan Beukes met Conrad oor sy paadjie in die wynbedryf en sy belewenis van wynboere.
Driving with J9: Can we really charge electric cars with SA's loadshedding? 06.03.2025 30:58
In this week’s episode, we talk about how to charge EVs, even in loadshedding, and how more South Africans are sparking up to electric mobility. News24 Podcasts
Can we really charge electric cars with SA's loadshedding? 05.03.2025 30:47
In this week’s episode, we talk about how to charge EVs, even in loadshedding, and how more South Africans are sparking up to electric mobility.
‘Depressie en selfdood steel my man’ – Franelyn Rossouw 28.02.2025 39:31
Franelyn Rossouw, se man, Francois, ’n boer, het ná ’n jare lange stryd met angs, depressie en uitbranding nie meer vir die lewe kans gesien nie. In hierdie episode van die Bly Boer-potgooireeks gesels Reza Clifford met Franelyn oor Francois se siekte, sy selfdood, die uitwerking wat dit op hul gesin gehad het en hoe sy weer die stukke ná sy dood opgetel het.
Wine Life by Daléne Fourie | Episode Three | Berene Sauls and her Tesselaarsdal Wines: Salt of the Earth 25.02.2025 39:47
For the third episode of Wine Life , I sat down with Berene Sauls of Tesselaarsdal wines at the tasting room at Hamilton Russell Vineyards, where she still works as the import, export, transport, packaging and logistics manager (yes that’s a mouthful), having started as the nanny to Anthony Hamilton Russell’s children in 2001, as a red-cheeked 18 year-old. In 2015 she was given the start-up money...
Lesse uit die skeerhuis – Tienie du Plessis 21.02.2025 21:09
Noem hom sommer Tawwe Tienie du Plessis. Dié boer van die Steynsburg-distrik weet watter werk dit behels om ’n doelwit te bereik.
Brad Binder talks KTM drama, bike struggles, and new challenges for 2025 18.02.2025 15:42
MotoGP rider Brad Binder talks to News24 Motoring editor Janine van der Post about his challengers in 2024, like breaking a bone in his foot and still having to race, their KTM bike struggles, a better grippy Michelin tyre and what challenges it brought, Checkers fans, becoming a dad, and closing the Ducati gap.
'Ons het ons plaas verloor' – Hardi Swart 14.02.2025 18:54
Die skielike dood van die pa van Hardi Swart, ’n plaasseun van Naboomspruit en suksesvolle sakeman, in 'n motorongeluk het sy gesin onkant betrap.
Driving with J9: Brad Binder talks KTM drama, bike struggles, and new challenges for 2025 12.02.2025 15:42
MotoGP rider Brad Binder talks to News24 Motoring editor Janine van der Post about his challengers in 2024, like breaking a bone in his foot and still having to race, their KTM bike struggles, a better grippy Michelin tyre and what challenges it brought, Checkers fans, becoming a dad, and closing the Ducati gap in 2025. News24 Podcasts
'Dink nuut' - Danie Slabbert 07.02.2025 29:56
Danie Slabbert, ’n herlewingslandbouboer van Reitz, laat hom nie deur probleme onderkry nie. Luister hier na Reza Clifford se gesprek met Danie in die derde episode van die Bly Boer-potgooireeks. Dié episode sal op Vrydag 7 Februarie om 17:00 op Landbou.com beskikbaar wees.
'Die dag toe ek my eie lewe wou neem' - Dean Barnard 31.01.2025 25:54
Dean Barnard, die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, praat kaalvuis oor sy stryd met depressie en angs, en oor die dag toe hy besluit het om sy eie lewe te neem.
Geveg teen Onteieningswet begin 31.01.2025 1:07
Willie Spies, direkteur van Hurter-Spies gesels oor die Onteieningsweet.
LISTEN | Familiar foes – Happy Jele and Sphiwe Tshabalala talk all things Soweto derby 31.01.2025 25:24
FNB Stadium will host the 182nd edition of the Soweto derby between arch rivals Orlando Pirates and Kaizer Chiefs in front of a sold-out crowd. Former captains of the two giants, Happy Jele who led the Buccaneers, and his Chiefs counterpart Happy Jele, talk about what makes this game special.
Bly boer: 'Die dag wat ek my lewe wou neem' 29.01.2025 0:30
Dean Barnard, Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, het op 25 Januarie 2021 sy pistool gaan haal en na die dam op hul plaas gery om ’n einde aan alles te maak. Hier is ’n voorsmakie van ons gesprek op die Bly Boer-potgooireeks. Dié episode sal Vrydag, 31 Januarie 2025, om 17:00 op Landbou.com beskikbaar wees. #blyboer
Is jy uitgebrand of gereed vir 2025? 24.01.2025 27:10
In die episode fokus ons op: Hoe dit voel om om uitgebrand te wees. Kan jy uitgebrand wees al het jy pas teruggekeer van vakansie. Hoe weet jy tot hoeveel jy in staat is. Brand boere makliker uit as mense in ander beroepe. Watter strategieë kan boere toepas om uitbranding te voorkom. Wat is die rol van bv. boereverenigings om boere te help om balans te handhaaf. Wenke om nie in 2025 uit te brand n...
Bly Boer-lusmaker: Hardloop jou enjin in die rooi? 23.01.2025 0:51
Landbou.com se potgooireeks, Bly boer, wil boere inspireer om nie net aan te hou boer nie, maar ook om vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef. In die eerste episode gesels Reza Clifford met dr. Johan Beukes, ’n leierskapafrigter, oor uitbranding. Hier is ’n voorsmakie. Kyk uit vir ’n Bly Boer-episode elk...
The Best of 2024 hosted by Leandra Engelbrecht 27.12.2024 41:10
A festive season special podcast that explores the top trends and highlights of 2024, hosted by Leandra Engelbrecht.
Wag rentekoersverrassing vroeg volgende jaar? 13.12.2024 1:52
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, o...
Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos: Koud of Warm? 10.12.2024 4:02
Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik mikrogolf toe draf om te gaan warm maak. Arina gesels oor die planne wat sy maak. ’n Volledige Kersfees- en vakansiegids
Kook & Klets met Arina du Plessis: Episode 2 10.12.2024 4:43
Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te kook en dit te geniet. ’n Volledige Kersfees- en vakansiegids
Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek 06.12.2024 4:07
As jy hou van kook of selfs net van eet, is Landbou Boerekos se potgooi Kook & Klets net vir jou. Arina du Plessis, veelbekroonde sjef en kosredakteur, gaan haar jare lange ervaring en passie vir kos met jou deel. Hier kan jy “smul” aaan heerlike resepte, insiggewende wenke en interessante kosstories. Dis die ideale luistergenot vir ’n inspirerende en smaaklike klankervaring. Lekker luister en koo...
Bureau Impact (Part 2) 14.11.2024 18:34
In this episode, Motheo Khoaripe speaks to Head of Collections and ECM Strategy at Old Mutual Finance, Senzo Lubisi who is joined by Senior Decision Analytics Consultant at ExperianSA, Vusi January.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.