Media24
Media24
Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Só kon ek my aanvaller vergewe – Nadia Gibbens 02.05.2025 36:33
Thabo Thamiae het in 2012 vir Nadia Gibbens in hul huis op ’n hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein probeer keelaf sny, haar drie keer probeer verwurg, haar probeer verkrag, haar herhaaldelik met ’n gebreekte glasbottel gesteek, geskop en vir dood agterlaat. In die nuutste episode van die Bly Boer-potgooi gesels met Reza Clifford oor die aanval, hoe sy vir hom ’n Sotho-bybel gegee het met sy skuldigbev...
Wat 'n boer moet weet 30.04.2025 17:03
Goss- bakteriese verwelksiekte het die Suid-Afrikaanse mieliebedryf aan die gons. Om ingelig te wees daaroor is nou die beste strategie sodat jy die regte besluite vir jou boerdery kan neem. Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels in die heel eerste episode van sy potgooireeks Wat die boer moet weet met dr. Rikus Kloppers, ’n kenner van dié siekte wat in gewassiektes spesialiseer....
Hoe gemaak as dit nie reën nie? -Franchwa Batt en sy vrou, Chrismari van der Westhuizen-Batt 25.04.2025 16:13
Franchwa Batt en sy vrou, Chrismari van der Westhuizen-Batt, is al jare lank bekend met droogte. Hoewel dit die afgelope week heerlik oor groot dele van die Boesmanland gereën het, het sy plaas net 5,3 mm gekry. Hulle het met Reza Clifford in die jongste Bly Boer-episode gesels oor die invloed van ’n droogte op jou menswees, hoe hulle in die moeilike tye staande bly en hul lammerkleuterskool.
Why the Knysna Hillclimb is the motorsport event every South African wants to attend 24.04.2025 28:40
The Knysna Hillclimb has grown from humble beginnings to now being one of the biggest motorsport events in its 15th year in 2025 on the local calendar. Ian Shrosbree is one of the masterminds behind the event that has become petrolhead nirvana. He speaks to News24 Motoring editor Janine van der Post about what it takes to pull off such a mammoth occasion.
‘Passie en fokus nodig vir sukses’ – Johann Krige 18.04.2025 17:38
Johann Krige, mede-eienaar van Kanonkop, een van die voorste Suid-Afrikaanse wynplase, glo hulle verkoop nie wyn nie, maar ’n leefstyl. In sy gesprek met Johan Beukes sê hy ’n mens moenie die wiel probeer herontwerp nie, maar doen dít waarmee jy goed is. In die episode sal jy meer hoor oor: • passie en toewyding; • om vrede te maak met wat jy het; • die sewe vet jare en die sewe maer jare; • hoe o...
Danie Bester gaan nie sý tassies vir Amerika pak nie 11.04.2025 23:46
Danie Bester, bekroonde mielie-en-sojaboer van die plaas Rietbult in die Balfour-distrik, is datagedrewe, leergierig en gaan draai gereeld in Amerika. Hy gesels oor geen reën, te veel reën en alles tussenin.veerkragtigheid in moeilike tye, sy belewenis van boerdery in Amerika en sy keuse om nie sy tassies te pak nie.
What it’s like being a female racing driver in South Africa 11.04.2025 26:56
Nashrene Schloss has been racing in South Africa for almost three decades after an accidental outing on track turned her into a racing driver for life. She talks to Janine van der Post about what it’s like as a woman in the motorsport arena. PS: You can prep the episode with Ian Schrsobee next please. We’re still waiting feedback from AdSpace about sponsors and recorded ads etc, so it’s just best...
‘Om te bly hoop’ – Willie Nel en Isabel Arangies 28.03.2025 19:48
’n Fees vir die oog, rus vir jou siel en vuurhout vir môre – dit is die plaas Moolmanshoek. Eienaar Willie Nel en Isabel Arangies, sy dogter, vertel hoe hulle aanhou boer. Johan Beukes gesels in dié episode van die Bly Boer-potgooi oor die herstelpad wat hulle op die plaas moes volg en hoe hulle deesdae ook “met mense boer”. In hierdie episode hoor jy meer oor: • die families wat deel van Moolmans...
‘Boer is my passie en plesier’ – Wikus Bekker 21.03.2025 16:28
Vir Wikus Bekker, Dohne-Merino-boer van Edenburg en 2023 se Voermol Skaapboer van die Jaar, is boerdery nie ’n werk nie, maar ’n plesier. Johan Beukes gesels in die nuutste episode van die Bly Boer-podsendingreeks met Wikus oor sy passie vir teling, toewyding en meelewing, en wat hom inspireer om aan te hou boer.
DJ Ready D and Eazy talk about how a car song created the music group BVK 19.03.2025 39:23
Where there are cars, there’s hip-hop, and vice versa. It’s two things that are just naturally connected. Grandmaster DJ Ready D and DJ Eazy chats to News24 Motoring editor Janine van der Post about their relationship with vehicles, and how a car song gave rise to the music group Brasse Vannie Kaap known as BVK.
Haal die angel uit aftree – Theo Vorster 14.03.2025 23:26
Hoewel die hegtheid van ’n gesinstruktuur ongetwyfeld ’n deurslaggewende rol in die veerkragtigheid van ’n familie-onderneming speel, kan ’n pa-en-seun- (of dogter!-) span ook unieke probleme ondervind as dit nie behoorlik verstaan en reg bestuur word nie.
Hoe kan wynboere bly boer – Conrad Schutte 07.03.2025 19:36
Conrad Schutte, uitvoerende hoof van Vinpro, glo veerkragtigheid is noodsaaklik vir wynboere om te bly boer. In die episode van die Bly Boer-potgooi gesels Johan Beukes met Conrad oor sy paadjie in die wynbedryf en sy belewenis van wynboere.
Driving with J9: Can we really charge electric cars with SA's loadshedding? 06.03.2025 30:58
In this week’s episode, we talk about how to charge EVs, even in loadshedding, and how more South Africans are sparking up to electric mobility. News24 Podcasts
Can we really charge electric cars with SA's loadshedding? 05.03.2025 30:47
In this week’s episode, we talk about how to charge EVs, even in loadshedding, and how more South Africans are sparking up to electric mobility.
‘Depressie en selfdood steel my man’ – Franelyn Rossouw 28.02.2025 39:31
Franelyn Rossouw, se man, Francois, ’n boer, het ná ’n jare lange stryd met angs, depressie en uitbranding nie meer vir die lewe kans gesien nie. In hierdie episode van die Bly Boer-potgooireeks gesels Reza Clifford met Franelyn oor Francois se siekte, sy selfdood, die uitwerking wat dit op hul gesin gehad het en hoe sy weer die stukke ná sy dood opgetel het.
Wine Life by Daléne Fourie | Episode Three | Berene Sauls and her Tesselaarsdal Wines: Salt of the Earth 25.02.2025 39:47
For the third episode of Wine Life , I sat down with Berene Sauls of Tesselaarsdal wines at the tasting room at Hamilton Russell Vineyards, where she still works as the import, export, transport, packaging and logistics manager (yes that’s a mouthful), having started as the nanny to Anthony Hamilton Russell’s children in 2001, as a red-cheeked 18 year-old. In 2015 she was given the start-up money...
Lesse uit die skeerhuis – Tienie du Plessis 21.02.2025 21:09
Noem hom sommer Tawwe Tienie du Plessis. Dié boer van die Steynsburg-distrik weet watter werk dit behels om ’n doelwit te bereik.
Brad Binder talks KTM drama, bike struggles, and new challenges for 2025 18.02.2025 15:42
MotoGP rider Brad Binder talks to News24 Motoring editor Janine van der Post about his challengers in 2024, like breaking a bone in his foot and still having to race, their KTM bike struggles, a better grippy Michelin tyre and what challenges it brought, Checkers fans, becoming a dad, and closing the Ducati gap.
'Ons het ons plaas verloor' – Hardi Swart 14.02.2025 18:54
Die skielike dood van die pa van Hardi Swart, ’n plaasseun van Naboomspruit en suksesvolle sakeman, in 'n motorongeluk het sy gesin onkant betrap.
Driving with J9: Brad Binder talks KTM drama, bike struggles, and new challenges for 2025 12.02.2025 15:42
MotoGP rider Brad Binder talks to News24 Motoring editor Janine van der Post about his challengers in 2024, like breaking a bone in his foot and still having to race, their KTM bike struggles, a better grippy Michelin tyre and what challenges it brought, Checkers fans, becoming a dad, and closing the Ducati gap in 2025. News24 Podcasts
'Dink nuut' - Danie Slabbert 07.02.2025 29:56
Danie Slabbert, ’n herlewingslandbouboer van Reitz, laat hom nie deur probleme onderkry nie. Luister hier na Reza Clifford se gesprek met Danie in die derde episode van die Bly Boer-potgooireeks. Dié episode sal op Vrydag 7 Februarie om 17:00 op Landbou.com beskikbaar wees.
'Die dag toe ek my eie lewe wou neem' - Dean Barnard 31.01.2025 25:54
Dean Barnard, die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, praat kaalvuis oor sy stryd met depressie en angs, en oor die dag toe hy besluit het om sy eie lewe te neem.
Geveg teen Onteieningswet begin 31.01.2025 1:07
Willie Spies, direkteur van Hurter-Spies gesels oor die Onteieningsweet.
LISTEN | Familiar foes – Happy Jele and Sphiwe Tshabalala talk all things Soweto derby 31.01.2025 25:24
FNB Stadium will host the 182nd edition of the Soweto derby between arch rivals Orlando Pirates and Kaizer Chiefs in front of a sold-out crowd. Former captains of the two giants, Happy Jele who led the Buccaneers, and his Chiefs counterpart Happy Jele, talk about what makes this game special.
Bly boer: 'Die dag wat ek my lewe wou neem' 29.01.2025 0:30
Dean Barnard, Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, het op 25 Januarie 2021 sy pistool gaan haal en na die dam op hul plaas gery om ’n einde aan alles te maak. Hier is ’n voorsmakie van ons gesprek op die Bly Boer-potgooireeks. Dié episode sal Vrydag, 31 Januarie 2025, om 17:00 op Landbou.com beskikbaar wees. #blyboer
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.