Media24

Media24

Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.media24.com

Author

Media24

Category

Uncategorized

Podcast website

www.media24.com

Latest episode

Oct 12, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Landboumark Voorslag: Episode 15 - Kleinkraal Suiwel 12.10.2026

In episode 15 van Landboumark Voorslag hoor ons van Zanell van der Nist van Kleinkraal Suiwel. Wat as ʼn “aftreeprojek” met vier melkbokke begin het, het ontwikkel in ʼn kleinskaalse kaasonderneming waarvan die handgemaakte bokmelkkaas ʼn Qualité-toekenning op die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap ontvang het. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Dit word...

The best cars we've test driven in 2026 so far 08.10.2026

The year isn't even out yet, and it already feels like we've driven more new cars than ever before. Budget buys, electric vehicles, luxury sports cars, bakkies, and plug-in hybrids, we've had our fair share of every segment and body type. And yet, there's even more yet to arrive before we close off 2026. In this episode, host Janine van der Post chats to fellow industry car experts Jacob Moshokoa...

Landboumark Voorslag: Episode 14 - Magi-Clamp 05.10.2026

In episode 14 van Landboumark Voorslag hoor ons van Neels en Magda Grieshaber van Ellisras, wat sedert 2004 die Magi-Clamp ontwikkel - ’n gepatenteerde klamptang wat pype en draad in een beweging vasmaak. By Nampo Kaap vertel Neels van die oorsprong by oom Jimmy, die ontwerpfase wat hulle terug na eenvoud gedwing het, en hoe hulle ná 21 jaar steeds die mark se stem volg. Nuwe episodes van Landboum...

Landboumark Voorslag: Episode 13 - SA Butchery Training School 28.09.2026

In episode 13 van Landboumark Voorslag hoor ons van Anzelle van Niekerk van SA Butchery Training School, ’n QCTO-geakkrediteerde slagtery-opleidingsentrum in Pretoria wat boere, jagters en entrepreneurs leer om vleis professioneel te verwerk – van biltong en boerewors tot volwaardige slaghuisbestuur. Anzelle vertel hoe behoorlike opleiding die sleutel tot vleisverwerking van gehalte en groter waar...

Landboumark Voorslag: Episode 12 - Work Accident Support 21.09.2026

In episode 12 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe Stephan Pietersen van Work Accident Support boere help om hul administrasie van die Vergoedingsfonds ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Coida) reg te doen. Die klem is veral op plase met pakhuise, waar die korrekte klassifikasie mettertyd groot besparings kan meebring. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elk...

Landboumark Voorslag: Episode 11 - Barnard Mohair 14.09.2026

In episode 11 van Landboumark Voorslag hoor ons van Louise Cameron, die tweedegeslag-eienaar van Barnard Mohair, ’n familie-onderneming wat al byna ses dekades luukse sybokhaarprodukte in die Oos-Kaapse dorp Alicedale vervaardig. Sy vertel hoe die passie vir tekstiel van haar pa, Jan-Paul Barnard, ’n onwaarskynlike pionier in die sybokhaarbedryf, gelei het tot ’n handelsmerk wat vandag plaaslik én...

Landboumark Voorslag: Episode 10 - AgriTrekker 07.09.2026

In die tiende episode van Landboumark Voorslag hoor ons van Rheeder Brand, ʼn 21-jarige derdejaarstudent in datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en een van die drie jong entrepreneurs wat AgriTrekker geskep het. Wat as ʼn eenvoudige Excel-programmetjie op ʼn plaas begin het, het ontwikkel tot ʼn digitale diesel- en plaasbestuurstelsel wat Suid-Afrikaanse boere help om brandstofgebruik t...

Landboumark Voorslag: Episode 9 - Save the Sheep 31.08.2026

Episode 9 van Landboumark Voorslag vertel die verhaal van Save the Sheep. Wat in 2017 met ’n enkele gehekelde skapie deur Sybil Visagie begin het, het gegroei tot ’n beweging wat vroue regoor die Karoo bemagtig om inkomste te verdien, selfstandig te word en hul gemeenskappe te versterk – sonder om bloot aalmoese uit te deel. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubli...

Bullies to burnouts: This SA car-spinning doccie is worth an Oscar nod 28.08.2026

From Dusk We Spin is a local documentary film about Logan Maart, a young girl from Mitchells Plain, and her mentor, Mark Linden, who uses car-spinning to escape the struggles of everyday life. A survivor of bullying and depression, Maart found the culture of spinning as a ray of light. The film now qualifies for an Oscar nomination after winning Best Documentary Film in South Africa at the recent...

Landboumark Voorslag: Episode 8 - The Bee Shop Bloemfontein 24.08.2026

In Episode 8 van Landboumark Voorslag gesels ons met Kenneth Nel van The Bee Shop Bloemfontein oor sy passie vir byeboerdery, hoe covid-19 die begin van sy onderneming geword het en waarom opleiding die sleutel tot sukses is. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jo...

Landboumark Voorslag: Episode 7 - Uit die Dop 17.08.2026

In die sewende episode van Landboumark Voorslag ontmoet ons Lizaan Bradfield, die boervrou wat van oorskotproduksie op hul plaas ՚n onderneming opgebou het – een pekanneuttertjie op ՚n slag. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark...

Landboumark Voorslag: Episode 6 - Putter Geologiese Dienste 10.08.2026

In Episode 6 van Landboumark Voorslag maak ons kennis met Frans Putter van Putter Geologiese Dienste, ՚n hidrogeoloog wat boere geld spaar deur eerlik te sê wat die wetenskap wys, al beteken dit geen nuwe boorgat nie. Landboumark Voorslag word aangebied deur Elzette Boucher-Krüger. Nuwe episodes word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale s...

Landboumark Voorslag: Episode 5 - Terrapro CC 03.08.2026

In episode 5 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe ՚n toevallige ontdekking op ՚n Europese landbouskou meer as twee dekades se sukses met ՚n unieke produk vir Lukas Rautenbach van Terrapro CC voorafgegaan het. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensi...

Tafelberg drift! This high-performance instructor wants you to learn rally driving 28.07.2026

Every motorist thinks they’re the best driver in the world, that they could easily beat Vin Diesel in the next quarter-mile race, until you learn that you could be an even better driver. In this episode of Driving with J9, host Janine van der Post speaks to Raceweb Racing Experience founder and high-performance driving instructor, Junaid Hamid, who shares the importance of driving courses and why...

Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep 27.07.2026

In episode 4 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n onderneming wat nie net outentieke plaasprodukte vervaardig nie, maar ook ander entrepreneurs bemagtig. Willem en Hannetjie Smit se besluit om weer boerseep volgens ՚n ou familie-resep op die plaas te maak, was die begin van iets veel groter. Vandag glo hulle Affieplaas Boerseep was deel van God se plan – nie net om ՚n onderneming te bou nie, m...

Landboumark Voorslag: Episode 3 - Agri Solutions 20.07.2026

In episode 3 van Landboumark Voorslag word vertel hoe ’n sakebedryf en geloof saamwerk vir diensbaarheid in aksie. Van ’n wildplaas naby Dinokeng tot ’n onderneming met vier unieke afdelings – Agri Solutions se Sakkie Pelser het ’n eenvoudige oplossing vir elektriese heinings omskep in ’n onderneming wat plastiek herwin, infrastruktuur bou, gemeenskappe ondersteun en sy geloof in elke aspek van on...

Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures 13.07.2026

In episode 2 van Landboumark Voorslag vertel ՚n entrepreneur hoe hy met min ondervinding in die staalkonstruksiebedryf ՚n onderneming gekoop en laat floreer het. Sedert 2009 het Jaco Hefer van Master Steel Structures – van ’n Vrystaatse groentjie wat nie eens geweet het wat steierwerk is nie tot die eienaar van ’n onderneming wat staalstrukture landwyd en in Wes-Afrika oprig – ’n “staalsterk” repu...

Landboumark Voorslag: Episode 1 - Hen Hotel 06.07.2026

In episode 1 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n entrepreneur wie se kleintydpassie ՚n groeiende onderneming “uitgebroei” het. Toe voëlgriep Suid-Afrika se eiermark ontwrig, het Alexander Smit ՚n gaping raakgesien en sy liefde vir hoenders wat hy reeds van kleins af koester, in ՚n florerende onderneming omskep. Hen Hotel is vandag nie net ՚n verskaffer van lêhoenders van ’n hoë gehalte nie, m...

What we're really missing about electric vehicle ownership, with SA's Dieter Rencken 29.06.2026

Feel like you've been dipping out on the real benefits of owning a electric vehicle (EV)? Well, in this edition of Driving with J9, we chat all things EV with Dieter Rencken, an international motorsport journalist, consultant, and SA-born 'car nut' of note. He touches on EV issues like range anxiety, battery life and what to do when it reaches the end of its cycle. If you've got a hot tip for our...

Meet 'Racing Barbie', the driver rallying for more girls in motorsport 28.05.2026

In this episode, Janine hears from Nicole Donker Torres, a South African racing driver who first got behind the wheel at just eight years old. Today, she races in the Forza Women’s Single-seater series and co-founded a company that will rally other young women to enter local motorsport. Is it expensive? How does she juggle all of this? Who does she follow these days in Formula One? Finally, Janine...

Fast and Furious star speeds to SA. Plus: Hyundai crash test latest 30.04.2026

In this episode, Janine speaks with Tyrese Blakenberg, of the annual Durban-based Gas Motor Show, about Sung Kang, from Fast and Furious fame, who is headlining this year's event! And we discuss how Hyundai, Toyota, and Chery plan to improve their recent poor NCAP Global crash test results. Fresh episodes drop on the first working day of every month, wherever you get your podcasts.

‘Ons sal hierdeur kom’ – DF Fyfer 03.04.2026

DF Fyfer van Bhetjane Cattle Co is lank genoeg ’n boer om die sielkundige impak en stres van boerdery te verstaan. “Dit is nie net jou eie toekoms wat op die spel is nie, maar die nalatenskap van jou voorouers en die toekoms van jou kinders.”In die Bly Boer-onderhoud met Reza Clifford gesels hy oor die boer wat “24/7 in sy fabriek woon en nie van sy bron van stres kan wegkom nie”.Tog meen hy dit i...

Why the AA's getting a mega makeover. Plus: Fuel crisis tips 31.03.2026

Perhaps you can remember the yellow metal badge that used to be on your dad's or grandpa's car when you were younger. In this episode of Driving with J9, we sit down with Automobile Association CEO Bobby Ramagwede to discuss the organisation's massive rebrand and what it means to be a member today. We also offer some fuel-saving tips to help out at the pumps in the fuel crisis. The show is hosted...

‘Leer om ander te lei en motiveer’ – Francois Rossouw 26.03.2026

Francois Rossouw, Toyota en AgriSA se Jongboer van die Jaar, moes al vele storms – letterlik en figuurlik – trotseer. As vierdegenerasie-tafeldruifboer op Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei moes hy al vele storms trotseer. Haelstorms, oorstromings en selfs ’n wingerd wat drie keer herplant moes word, het sy veerkragtigheid getoets. In dié Bly Boer-onderhoud met dr. Johan Beukes gesels hy o...

‘BKS is net nog ’n droogte’ – Bull van Rensburg 20.03.2026

“Dit was sekerlik die swaarste tyd in my lewe. Ek het emosioneel deurgeloop,” vertel Bull van Rensburg, ’n boer van Humansdorp, in die eerste episode van seisoen 2 van die Bly Boer-reeks. Nie net was die Oos-Kaapse melkboer se plaas van 1 Mei 2024 tot 6 Junie 2025 weens bek-en-klouseer onder kwarantyn nie, maar sy verliese word geraam op sowat R7,5 miljoen. Vir maande lank het sy inkomste opgedroo...

Listen to the Media24 podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.