Media24
Media24
Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ent teen voëlgriep: Hoe het ons hier gekom en waarom moet dit gedoen word? 23.07.2025 22:29
Voëlgriep is nie net ’n krisis vir die hoenderboere nie, dit het ’n impak op die hele landboubedryf. Astral Foods het onlangs geskiedenis gemaak deur die eerste plaaslike produsent te word om teen dié virus te ent. Maar wat beteken dit vir die produsent én die verbruiker?
George Mienie talks car scams and why your vehicle’s value drops 17.07.2025 25:23
Autotrader CEO George Mienie has a world of used car data at his fingertips. He talks to Janine van der Post about how to identify car scammers or bad deals, and why exactly the value of your new vehicle drops so fast. He also shares why he sold his electric vehicle, which he bought a few years ago.
Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou 17.07.2025 1:33
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, o...
Van trauma tot triomf – Ds. Thinus van Staden 12.07.2025 29:32
In hierdie episode van Bly Boer gesels Reza Clifford met ds. Thinus van Staden, ’n predikant van Pretoria en die stigter van Traumanetwerk. Laasgenoemde het ontstaan toe kerkleiers hul kommer uitgespreek het oor die trauma wat boere, hul families en plaaswerkers ervaar. Ds. Thinus glo dat trauma is ’n normale reaksie op abnormale gebeurtenisse – jy is nie gebroke nie! Hoor wat hy sê oor: · die fis...
‘Wees bereid om weerloos te wees’ – Marciel Hopkins 04.07.2025 17:55
Marciel Hopkins het op ’n wynplaas in die Breëriviervallei grootgeword en het ’n diep verbintenis met die landbou en plaaslewe. In dié episode gesels sy oor die onvoorspelbaarheid van boerdery, weerloosheid en betekenisvolle verhoudings. Hoor wat sy sê oor:• die ingewikkelde dinamika van familieboerdery;• die belangrikheid van ondersteuningsnetwerke;• jong boere se ongelooflike veerkragtigheid; en...
‘Werk hard, bly nederig’ – Jacques Beukes 27.06.2025 18:08
In hierdie episode van Bly Boer gesels Johan Beukes met Jacques Beukes, ’n gerespekteerde boer en direkteur van die familieboerdery-onderneming Modderdrift in die Hexvallei.
Hoe gemaak as klimaatsverandering ideale toestande vir peste skep? 27.06.2025 16:43
Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, o...
Felipe Yagi tells all - Is Volvo leaving South Africa, or not? 25.06.2025 26:24
Volvo Cars South Africa has closed 12 of its 19 dealerships in the country. The Swedish automaker’s Felipe Yagi sits down with News24 Motoring editor Janine van der Post to explain what’s really going on and what the future holds for the brand in SA.
‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger 22.06.2025 25:09
Edohan Burger gesels eerlik in die Bly Boer-episode oor sy pad met alkoholverslawing en hoe hy dit reggekry het om daarvan vry te kom. Edohan, wat deesdae ’n pastoor by die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark is en ook ander verslaafdes help, deel met Reza Clifford oor die vernietigende impak wat drank op sy lewe gehad het. In die episode sal jy meer hoor oor: Hoe ’n doodgewone dag gelyk het in die...
She-Hive’s fight: Tackling GBV and reproductive justice in Lesotho 18.06.2025 19:59
Refiloe Mamolise Harris from the She-Hive Association in Lesotho, a women- and survivor-led organisation advocating for gender-based violence (GBV) survivors and promoting sexual and reproductive health rights (SRHR). In this discussion with Kaunda Selisho, she explores the link between GBV and restricted abortion rights, highlighting Lesotho's limiting abortion laws and their impact on women's au...
Stories and solutions: Zimbabwean activists working to normalise safe sbortions 18.06.2025 19:59
Edinah Haimbila Masiwa introducers listeners to the Women’s Action Group, a feminist organisation focusing on sexual and reproductive health rights, combating gender-based violence, young women's leadership, and the impact of climate change on women in Zimbabwe. Her conversation with Kaunda Selisho highlights the restrictive abortion laws in Zimbabwe, dating back to 1977, which allow access only u...
Wat ek geleer het oor verhoudings op die plaas’ – Yolandi Marais 15.06.2025 22:22
Yolandi Marais het op ’n plaas grootgeword, werk as konsultant elke dag met boere en het ook vanjaar met ’n boer getrou. Sy vertel oor wat sy tot dusver geleer het oor verhoudings, verantwoordelikheide, vrou-wees en vreugdes op die plaas. Johan Beukes en Yolandi Marais van Dunamus Agri Advisory Services gesels in dié Bly Boer-episode oor boerdery in Suid-Afrika, met ’n spesifieke fokus op die mens...
From stigma to justice: Advancing reproductive rights in Malawi 13.06.2025 19:59
Lyness Soko from the Malawi Human Rights Resource Center talks to podcast host Kaunda Selisho about reproductive justice and safe abortion access in Malawi. Soko shares the progress in areas like contraceptive access but sheds light on the severe challenges posed by restrictive abortion laws rooted in colonial-era penal codes. These laws fail to address health and social factors such as mental hea...
Rally racer Tuta Mionki on becoming Africa's first female FIA steward 12.06.2025 23:54
Kenya’s Tuta Mionki was recently in South Africa for the FIA World Rally-Raid Championship inaugural South African round held at Sun City. She talks to News24 Motoring editor Janine van der Post about being a human resource professional, to becoming an award-winning rally driver, and now an FIA steward travelling all over the world for international motorsport events.
Morality vs. rights: Addressing stigma and unsafe abortions in Southern Africa 12.06.2025 19:59
Neo Kitso unpacks challenges in achieving sexual and reproductive justice, including the barriers to safe abortion and contraceptive education, particularly in marginalised communities. Topics addressed in this chat with host Kaunda Selisho include censorship, societal morality, and the stigma that limits access to reproductive rights. Kitso also examines policy hurdles such as strict abortion leg...
Ending stigma, supporting women: Reproductive justice in action 12.06.2025 19:59
Mangia Macuacua from Mozambique’s FDC (Fundação para o Desenvolvimento da Comunidade) focuses on empowering young women in Mozambique through economic and social initiatives while championing sexual and reproductive health rights. Her focus is on ending early marriages, promoting female leadership, and addressing challenges in accessing safe abortion services. She talks to us about how Mozambique’...
Activism, abortion, and equality: Inside the SRJC's mission 12.06.2025 19:59
Sexual and Reproductive Justice Coalition's Sihle Motha talks to Kaunda Selisho about access to safe, legal abortion in Southern Africa, LGBTQI and adolescent health, and the decriminalisation of sex work. While successes are noted, such as South Africa's progressive abortion laws, challenges like societal stigma, cultural resistance, and inadequate medical provider training also persist.
Landbouweekblad se joernaliste berig vanuit die voorste linies oor bek-en-klouseer 08.06.2025 19:50
Die dringendheid om oplossings vir bek-en-klouseer te vind is, op die voorgrond nadat dié siekte die afgelope week by die wêreld se grootste voerkraal gevind is. Baie is in verskeie provinsies en vergaderings daaroor gesê en Landbouweekblad se joernalistehet hul oor op die grond gehou.
Wat die feite is oor die grootste uitbreking van Afrika-kommandowurm nóg 07.06.2025 22:48
Nie een provinsie in Suid-Afrika het die uitbreking van die Afrika-kommandowurm vrygespring nie. Dié wurms kan binne vier uur 40 ha gras opvreet. Wat het aanleiding gegee tot die uitbreking, en wat kan boere doen om dié pes te voorkom?
Oor storms, droogte en in die dal van doodskadu – Gerrit Higgo en Adrinet de Bod 30.05.2025 21:24
Sy kinders noem Higgo die minister van bittereinders, want hy gee nooit op nie. Hy en Adrinet gesels met Johan Beukes oor die afgelope paar maande se trauma nadat hy van ’n leer afgeval het en gee ook raad aan boere hoe om moeilike tye te bowe te kom. In die episode sal jy meer oor:Die passie wat die Higgo’s vir hul familieboerdery het;Hoe hulle voortbeur al gaan dit ook hoe rof;Higgo se ernstige...
‘Daar is altyd ’n plan te maak’ – Johan Coetzee 23.05.2025 24:49
Johan Coetzee, skrywer van Opgee se gat, glo hoe groter jou aanpasbaarheid en veerkragtigheid – jou vermoë om op te staan nadat die lewe jou ’n klap of twee gegee het – hoe groter is jou kans om te floreer. In dié episode vertel Coetzee hoekom hy die boek geskryf het en hoe om op te staan en aan te gaan en planne te maak as alles om jou in duie stort. In die episode sal jy meer hoor oor: • waarom...
What the car salesperson doesn't tell you when buying a new car 19.05.2025 32:42
What should you know before you walk into a car dealership, are balloon payments a good idea, and when's the best time to make a deal? Former car salesman Jason Williams shares candid advice with News24 Motoring editor Janine van der Post.
LUISTER: Graansiektes is ’n realiteit, maar hier is raad wat help 10.05.2025 15:22
Wat is die doomsday-graansiekte wat Suid-Afrika nog nie bereik het nie, maar waaroor kenners wakker lê en wat is die groot lesse wat die uitbreek van sulke siektes ons leer? Dit is van die kwessies wat in die tweede episode van Wat die boer moet weet bespreek word.
‘Nampo, bringer van hoop’ - Dr. Dirk Strydom 09.05.2025 20:15
Dr. Dirk Strydom staan aan die stuur van Nampo, die eenstop-platform waar boere, landbou-ondernemings en diensverskaffers kan byeenkom, saamwerk en sake doen. In dié Bly Boer-episode gesels Johan Beukes met dr. Dirk Strydom, besturende direkteur van Nampo, oor vanjaar se skou, die impak daarvan en om nie hoop te verloor nie. In die episode sal jy meer hoor oor: • hoekom Nampo so spesiaal is; • die...
'Are they Chiefs material?': Katlego Mphela runs the rule on Amakhosi forwards 02.05.2025 12:21
Former Kaizer Chiefs' striker Katlego Mphela offers advice to the club's forwards ahead of the Soweto derby against Orlando Pirates and shares why some of those attackers might not be Amakhosi material. News24 Podcasts
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.