Life Christian Foundation
LCF Inspirasie Stasie
Inspiration From Life Christian Foundation
Author
Life Christian Foundation
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ons word weer herinner aan die lesse te leer uit die Titanic ramp 28.06.2023 12:42
Na die Titanic en die Titan sub in die nuus was die week, word ons weer herinner om ons eie harte te ondersoek.
Wonderbaarlike Genesing! 22.06.2023 26:59
Bets getuig van haar wonderbaarlike genesing van pankreas kanker.
Genade op genade vir die Beukes gesin 14.06.2023 39:57
Leon getuig van hoe God hulle beskerm het, tydens 'n baie traumatiese ervaring in 2010.
Pieter getuig van hoe God besig is om deur sy seuns en dogters te werk in die SAPS 07.06.2023 31:29
Pieter van Deventer deel met ons hoe God werklik besig is, om deur Sy seuns en dogters, lig in die SAPS in te bring.
Die tieners deel hulle ervaring van die LCF One Life Kamp 2023 31.05.2023 36:42
Hanro en die One Life leiers gesels met die tieners oor hoogtepunte en diep oomblikke op die One Life Kamp. Die kamp was 21 tot 23 April.
Van Pinkster af Vorentoe! 29.05.2023 15:58
Van Pinster af Vorentoe!
Vas, bid, en moenie opgee as jy dit nie dadelik regkry nie! 24.05.2023 18:59
Voel jy of jy God teleurgestel het, omdat jy nie die vas "reggekry" het nie? Word bemoedig, en bid saam met Anna-Lize tydens vandag se potgooi.
Vas, Bid en Wag op die Here 17.05.2023 24:23
Anton en Anna-Lize bid saam tydens die 21 Dag vas en Gebed tyd.
Hou aan Vas en Bid! 15.05.2023 20:25
Anna-Lize deel uit Jesaja wat die tipe vas is wat God wil hê.
Daniël, en sy 21 dag vas ervaring 10.05.2023 40:13
Hanro en Anna-Lize gesels saam oor Daniël, en hoe die boek Daniël ons uitdaag, maar ons ook bemoedig.
Geloofslaggate en meer 03.05.2023 41:13
Arno en Anna-Lize gesels bietjie meer oor geloof, hoekom dit moeilik is en geloofslaggate.
Wat is sonde, en hoekom is dit sleg vir mens? 20.04.2023 38:35
Wat is die sonde en hoekom is dit sleg om sonde te doen? Anton en Anna-Lize gesels saam oor Galasiërs 5:19 die vrug van die sonde en hoe dit ook in ons samelewing genormaliseer word.
Psalm 139 is vandag vir jou! 12.04.2023 9:44
Wil jy weet wat is op God se hart vir jou vir vandag? Luister gerus na vandag se potgooi.
Wonderwerk op Wonderwerk; Nicola en Christiaan se Getuienis Deel 2 06.04.2023 38:16
Nicola deel hoe Covid haar swangerskap met Leo beïnvloed het en hoe sy geboorte gegee het in baie onbekende tye.
Nicola en Christiaan beleef eerstehans God se leiding en redding in 'n tyd van nood 29.03.2023 39:48
Nicola vertel ons hoe God ingegryp het tydens haar swangerskap, en die moeilike tyd nie weggevat het nie, maar wonderwerk op wonderwerk gedoen het in haar moeilike tyd.
Leer ken die mense agter die Jabes Foundation, en hoe jy betrokke kan raak 22.03.2023 45:07
As jy by die Jabes Foundation betrokke wil raak skakel Rina by 072 520 1881 of vir Johan by 082 2544 611 jy kan ook vir hulle 'n epos stuur by johan.riekert63@gmail.com
Van "Metal" tot Hillsong, Deel 2 15.03.2023 35:58
Ivan deel die res van sy getuienis, dat selfs na hy voluit vir die Here begin leef en dromme speel het, het sy lewe later weer 'n draai gemaak in wêreldse musiek.
Van "Metal" tot Hillsong, Ivan deel met ons sy getuienis 08.03.2023 41:59
Ivan was 'n groot aanhanger van "metal" musiek en alles wat daarmee saamgaan, vir baie jare lank, tot die mat onder sy voete uitgeruk was.
Andre deel met ons sy pad met MS 02.03.2023 35:20
Andre Vermeulen vier hierdie week sy 7de jaar van goeie gesondheid. Hy kom deel met ons sy pad met MS: Van waar dit begin het tot nou.
Getuienis van die Goedheid en Guns van God in Besigheid 22.02.2023 44:24
Neels getuig van hoe hy gegaan het van alkolis wat staan op egskeiding na 'n suksesvolle besigheidsman, saam met Ivan as sy vriend en getuie.
Uitverkies en Draers van die Teenwoordigheid 15.02.2023 37:49
Vandag deel Anna-Lize verder oor 1 Kronieke 13 en 15. Ons moet naby aan God bly, as ons Sy wil, wil ken en onder Sy beskerming wil bly.
Raak betrokke by die Catherine Robson Kinderhuis 01.02.2023 31:21
Ons gesels met Qure, die bestuurder van die kinderhuis in Vereeniging, oor hulle Golf Dag, en die verskillende maniere hoe jy by die kinderhuis kan betrokke raak.
Ons Bespreek ons 2023 Jaartema en Kalender 25.01.2023 39:57
Ons bespreek ons jaartema, hoe ons op die tema gekom het, sowel as die kalender en die nuwe kursusse waarna almal kan uitsien by LCF.
Wat is op God se hart in 2023? 18.01.2023 36:48
Anna-Lize deel wat die Here sterk op haar hart gedruk het tydens die vakansietyd, en wat God wil hê ons moet weet hierdie jaar 2023. Wat is op God se hart vir 2023? Luister gerus.
Ons Kyk Terug maar weer Vorentoe na 2023! 07.12.2022 28:37
Die jaar 2022 was voorwaar 'n vol jaar by LCF, vol seën! Ons kyk terug na die jaar en waarvoor ons dankbaar is, maar kyk ook weer vorentoe, na die jaar 2023 en waarna ons kan uitsien!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.