Life Christian Foundation

LCF Inspirasie Stasie

Religion EN ↓ 169 episodes

Inspiration From Life Christian Foundation

Author

Life Christian Foundation

Category

Religion

Podcast website

www.lifecf.org

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Nee, moenie ophou soek nie! 22.05.2024

Hierdie week inspireer ons jou met Matteus 7:7, wat sê dat ons moet aanhou om die Here te soek en dan sal ons Hom vind!

Uitdagings op Uitdagings maar daar is Hoop 16.05.2024

Daar is baie uitdagings in hierdie dag en tyd, maar kom ons verander wat ons sê, en kap 'n dieper verhouding met God uit.

Dit is nou Goeie Nuus! 09.05.2024

Daar is 'n groot beweging terug na Christenskap wêreldwyd! Hoekom?

Wat is die groot probleem met die rooi koeie in Israel? 02.05.2024

Hamas sê dat een van die redes hoekom hulle Israel aangeval het, was as gevolg van die "rooi koeie". Die "rooi koeie" moet dan seker belangrik wees ne? Luister na hierdie potgooi.

Laat. Daar. Lig. Wees! 24.04.2024

Spreek die woorde "Laat daar lig wees!" oor jou lewe in tye wat die Here snoei en stroop. Spreek lewe!

Uit Satan se Kloue Gered 10.04.2024

Theresa vertel hoe sy van 'n jong ouderdom af in baie donker praktyke betrokke geraak het, en hoe God haar later uit dit kom red het.

Stof daardie Bybel Af! 03.04.2024

Dit is tyd om weer die Bybel op te tel, en weer erns te maak met God. Kom ons bid saam met jou.

From Religion to Relationship with Thapelo 27.03.2024

Getuienis tyd! LW: Die getuienis is in engels opgeneem.

Wat 'n Wonderlike Wêreld? 20.03.2024

Hoe lyk jou wêreld as jy om jou kyk? Luister gerus na hierdie week se bemoedigende boodskap.

Loadshedding Episode: In deurmekaar tye, roep Hy ons op! 14.03.2024

Loadshedding gaan ons nie keer om julle nogsteeds te inspireer nie! Luister na hierdie episode, vir jou middel van die week se inspirasie inspuiting.

En... Ons is terug! 2024 06.03.2024

Die Inspirasie Stasie is terug, hier om jou te verder te Inspireer en te bemoedig in 2024!

Hy ontmoet jou net waar jy is 14.12.2023

Geseënde Kersfees, mag ons nooit die wonder van Kersfees verloor nie!

Is Israel nog belangrik vir God? Kom ons rus ons toe met skrif 06.12.2023

Is Israel nog belangrik vir God? Kom ons kyk wat sê die Bybel.

Nuwe oë, en nuwe tande! Pieter van Deventer getuig van God se guns en goedheid. 29.11.2023

Pieter van Deventer getuig van hoe God sy jeug kom vernuwe het. Luister gerus en word geïnspireer deur nog 'n Inspirasie Stasie getuienis.

Dalk kort ons net bietjie Koninkryk Perspektief? 22.11.2023

Dalk kort jy net bietjie Koninkryk Perspektief...?

Jenny deel oor haar 5 jaar reis sonder dwelms 15.11.2023

Jenny deel oor haar 5 jaar reis sonder dwelms!

Om te sterf...stink! 08.11.2023

Om te sterf stink! Luister na Episode 173 van die Inspirasie Stasie.

Hey, sit elke dag net een voet voor die ander, daar is hoop! 25.10.2023

Hey, sit vandag net een voet voor die ander, daar is hoop!

Wat is jou Storie? 18.10.2023

Luister na die nuutste Inspirasie Stasie episode.

Besigheidsman, tot tronk en toe die straat! Shane deel sy getuienis. 11.10.2023

Shane deel sy lewensgetuienis, en deur sy getuienis is dit duidelik dat geen lewe buite God se bereik is nie!

Winter Getuienisse van Street Salvation Uitreike 02.08.2023

Ons word weer geïnspireer deur Mandy en Jenny se getuienisse, van hoe die Here die mense op die strate in Vanderbijlpark aanraak.

Hoekom is ek nou weer hier? 26.07.2023

War is my doel hier op aarde nou weer? Anna-Lize gesels oor hoe ons kan dink ons is hier vir 'n doel, en dan verander die tye. Uiteindelik is ons hier op aarde, vir EEN doel.

Terugvoering oor die Catherine Robson Kinderhuis 19.07.2023

Anton en Natlie gee terugvoering oor die uitreik na die Catherine Robson Kinderhuis die naweek wat verby is.

Ja! Ons gaan doeners wees van die Woord! 12.07.2023

Die liggaam van Christus is stadig besig om wakker te word tot die realiteit, dat ons die oplossing van die probleem is. Jacobus sê vir ons alles wat ons moet weet in hierdie tyd.

Vuur, Vleis en Manna uit die Lug 05.07.2023

Wil God dalk sê dat ons soos die Israelite is in die woestyn? Ondek 'n skrif of skrifte in die Bybel, wat jy nie eers geweet het is daar nie!

Listen to the LCF Inspirasie Stasie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.