Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Religion EN ↓ 349 episodes

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Author

Jan Oosthuizen

Category

Religion

Latest episode

Jun 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die postuur van ‘n aanbidder. 07.02.2021

Besoek gerus ons webtuiste vir volledige preeknotas deur te kliek op Die postuur van ‘n aanbidder.

Die Ekstase van die normale Christelike Lewe 02.02.2021

Vir volledige preek notas is kliek op die volgende skakel Die Ekstase van die normale Christelike Lewe

Bevry jouself van 'n verkeerde Gees 24.01.2021

PReek Notas: https://hrco.co.za/sermons/how-to-deliver-yourself-from-a-bad-spirit/ Sien YouTube https://youtu.be/NBcpa7kNeqw Die beeld in ons advertensie lyk komieklik,  maar demoniese onderdrukkende geeste en die impak daarvan op ons lewens is 'n ernstige saak! Leer hoe om daarvan ontslae te raak. Ontwaak oor hoe die Heilige Gees werk om ons gedagtes te vernuwe! Leer die onderskeid tussen “n...

7 WAYS TO MAINTAIN YOUR SPIRITUAL FITNESS 18.01.2021

We now all realise it is time to build up our immune system and live lore healthy. Masks and social distancing are not enough to prevent Covid 19. SPIRITUAL fitness is a vital and meaningful way to arm yourself against multiple ailments and sickness.  Join us and enjoy this time in the presence of the Lord with us as He strengthens us from within building-our-spiritual-man. Please visit our websit...

7 MANIERE OM GEESTELIK FIKS TE BLY! 18.01.2021

Ons almal besef dit is nou die tyd om ons immuniteit op te bou, en dat maskers en sosiale distansie nie genoeg is om Covid 19 te voorkom nie. Geestelike fiksheid is 'n waardevolle en betekenisvolle manier om jouself te pantser teen veelvoudige siektes. Besoek gerus ons webtuiste vir volledige preek notas by https://hrco.co.za/preke/7-maniere-om-geestelik-fiks-te-bly/

More than Conquerors 10.01.2021

Paul choose a vocabulary of triumphant words and expressions when writing to the first followers of Christ. Many of these early followers of Christ, like Paul, the other apostles and the OT story of Job, lost everything, there status, inheritance, possessions and in some cases their lives!! Discover the power of the gospel, the note of victory saints carry within. https://hrco.co.za/sermons/more-t...

Meer as oorwinnaars 10.01.2021

Paulus praat "triomf-taal" met die 1ste volgelinge van Jesus, oorwinnaars, heiliges, uitverkorenes, koninklike priesterdom ens... Dit is mense wat in sommige gevalle nes soos Job alles verloor het vir hulle geloof! Kom ons hardloop die resies van geloof, soos mense wat triomf in ons harte dra... meer-as-oorwinnaars tipe mense!  https://hrco.co.za/sermons/more-than-conquerors/ #KerkAanlyn...

The Governmental Church In The Locality 29.12.2020

We are not only leaders of the church but also of the city. ALL Resources, as well as this sermon notes, are available right here https://hrco.co.za/sermons/the-governmental-church-in-the-locality/ Please visit our website at www.hrco.co.za as well as our Youtube channel at https://www.youtube.com/channel/UCVcE-0oiNu6WN1Prhb4SePA  

When it feels as if God is doing nothing 21.12.2020

Struggling with negative thoughts and feelings of dispair, disillusionment, discouragment, and depression? Learn not to trust your limited perception and feelings! The enemy has one purpose: To get you to do nothing! To stop you LIVING the best life ever lived, Jesus Christ.  This is one mighty encouraging word to revitalize your faith! https://hrco.co.za/.../wanneer-dit-voel-asof-god-nie.../  

Behou jou FOKUS in tye van ONRUS 13.12.2020

Ons leef tans in ‘n wêreld van miljoene opinies en agterdog oor geheime sameswerings, emosioneel gelaaide waarskuwings, grootskaalse verwarring, teenstrydige navorsing, kommer oor inperking maatreëls, diskriminerende persoonlike aanvalle en opswaai van aanranding en geweld!!! Mens hoor elke dag van meer egskeidings, gesinsgeweld, en gesonde mense se sterftes.  Hoe hou mens FOKUS? Hoe kry mens godd...

Maak jou berge molshope 29.11.2020

Om van elke molshoop ‘n berg te maak kan ‘n toksiese gewoonte raak, wat die mense om jou en jou geestelike lewe negatief beïnvloed. Ons doen dit meestal sonder dat ons daarvan bewus is, maar baie mense sien in die geringste kwessie ‘n reuse probleem of krisis. Almal beleef swaar en probleme, maar sekere mense sal met dramatiese byvoeglike naamwoorde dit altyd laat klink asof hulle slagoffers is va...

Goddelike Leiding in Tye van Chaos 20.11.2020

In 'n wêreld met so baie stemme... hoe onderskei ek God se stem? Praat God nog vandag met ons, en hoe kry ek Sy leiding?

Is daar nog geestelike Regters vandag? 15.11.2020

Wanneer ons die woord regter hoor, dink ons meestal aan geregtelike, regsuitsprake en immanente straf. Alhoewel dit beslis die geval is, het die Bybel 'n wyer begrip van regters of rigters.  In die lewe is ons almal in 'n sekere sin - regters. Ons oordeel oor die vriende wat ons kies, die regte lewensmaats met wie ons trou of vennote waarmee ons sake doen. Daar is 'n beoordelingspro...

Voordele van die Regstelling van God 08.11.2020

Dit is oor en oor bewys: ons is so sterk soos die mense wat ons toelaat om in ons lewe inspraak te hê. Soos 'n selfoon ingeskakel moet wees tot 'n netwerk, en 'n vervaardiger wat gereeld opgraderings en regstellings aanbied om optimaal te funksioneer, het ons nodig om in die Godheid ingeskakel te wees en die genadegawe van Sy geregtigheid te leef, terwyl ons gereeld reggestel (RESET...

Verstaan die oordele van God 01.11.2020

Plaasmoorde is nie net moorde nie, maar GRUWELDADE van onmenslike wreedheid. Geld geoormerk vir COVID 19, verlore deur KORRUPSIE! Man los vrou en kinders vir ‘n ander vrou! Mense sê mekaar sleg op sosiale media sonder grense!  Wat word van ons wêreld? Is dit die begin van die einde? Waar is God se OORDEEL? Waar is die REGSPRAAK?  “VERSTAAN GOD SE OORDEEL”  Dawid het homself getroos toe Hy God se o...

Ons geveg teen Irrasionele Vrees 29.10.2020

Van tyd tot tyd beleef ons almal irrasionele verlammende vrees en angs. Ons weet hoe dit voel as jou maag in ‘n knoop draai, en hoendervleis op jou lyf uitslaan, as gevolg van iets wat jy gelees het, of gehoor het. Leer van Luk 18:1-8 vd vrou se stryd teen die onregverdige regter, hoe om deur geloof vrees te oorwin.

Veg en oorwin Irrasionele VREES 25.10.2020
Toeskouers vs Doeners 24.10.2020

Die Bybel is nie ‘n versameling akademiese teoretiese kennis nie. Die Bybel is ‘n versameling geloofstories van mense wat hulle kennis van die waarheid toegepas het. Daar is ‘n wesenlike verskil tussen “beliefs” geloofsoortuigings en “faith” doen-geloof.

Toeskouer vs Doeners 18.10.2020

Die gevaar om die waarheid te ken en dit nie toe te pas nie. Die Bybel is nie ‘n versameling akademiese teoretiese kennis nie. Die Bybel is ‘n versameling geloofstories van mense wat hulle kennis van die waarheid toegepas het.  Daar is ‘n wesenlike verskil tussen “beliefs” geloofsoortuigings en “faith” geloof.  VIDEO: https://youtu.be/S9IcxYTC80g NOTAS:  https://hrco.co.za/preke/toeskouers-vs-dade...

Oorwin Eensaamheid 13.10.2020

Martie-Louise Hunlun gesels met Jan Oosthuizen op Brugbou oor EENSAAMHEID. Ons met sosiale samesyn nodig vir gesonde fisiese en geestelike ummuun stelsels.

Bybelse Definisie van die kerk as geestelike ekosisteem 11.10.2020

Ons hoor so baie wat verkeerd met die kerk is, maar wat is die onwankelbare realiteit van kerk wat nie geskud kan word nie? (Heb 12:21-29) Die mense stig organisasies, maar die Here belowe: “op hierdie rots sal ek my kerk bou en die hekke van die hel sal nie daarteen kan stuit nie” (Mat 16:18)  Hierdie rots was nie Petrus nie, maar wel die openbaring wat hy gehad het dat Jesus waarlik die messias...

Hoekom ons Fisies moet Saamkom 10.10.2020

Watter rol speel die fisiese samekoms egter dan tot ons volgehoue gesondheid, geestelike welstand en weerstandbiedende immuniteit?

Kollektiewe Verbintenis 06.10.2020

Sien en ontwaak tot die belangrikheid van die kollektiewe bymekaarkoms, plek van ontmoeting! Die samekoms van gelowiges is meer as net een persoon wat 'n preek. Dit is meer as net 'n paar liedjies saamsing as toeskouers! Dit is God se mense wat met hul God ontmoet!! Dit is 'n geestelike ontmoeting, want God is GEES wat 'n behae het daarin om tussen Sy kinders te wees. Dit is Ch...

Kommunikasie is meer as woorde 28.09.2020

Tema: "𝗞𝗼𝗺𝗺𝘂𝗻𝗶𝗸𝗮𝘀𝗶𝗲 𝗶𝘀 𝗺𝗲𝗲𝗿 𝗮𝘀 𝘄𝗼𝗼𝗿𝗱𝗲" Leer van die Godheid hoe om meer effektief te kommunikeer.  In ‘n wêreld wat al hoe meer sukkel om te kommunikeer agv ras, geslag, kultuur, ouderdom, lewensuitkyk en ideologie verskille... mag die Here ons vul met Sy Hart, Woord en Gees sodat ons in veelvoudige strome van kommunkasie vorme Sy Liefde oordra.  Die volkome genesing van die totale mens....

Wat verwag God van ONS as geloofsgemeenskap 22.09.2020

Die wonder en heerlikheid van Jesus se liggaam is onder aanslag, en al hoe meer mense stap weg van die juiste oplossing en voorsiening van wat God vir elkeen voorberei het in die gemeenskap van gelowiges. Mag die Here ons oë open om die wonder van 'n geestelike gemeenskap raak te sien, sodat ons elkeen ons plek en rol sal vervul! https://hrco.co.za/preke/wat-verwag-god-van-ons/

Listen to the JanOosthuizen podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.