Jan Oosthuizen
JanOosthuizen
Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
Author
Jan Oosthuizen
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 14, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Hedendaagse Mesiaanse Werk 09.08.2021 4:05
In krisistye hoop ons almal op 'n messias! 'n Enkele supermens wat ons uit die moeilikheid sal red. Hierdie eenman-redder is 'n gewilde tema vir die meeste Hollywood-films wat ons kyk. Die film komplot fokus gewoonlik op 'n epiese stryd teen totalitêre regimes, waar die messias uiteindelik ingryp. Sommige noem dit die messias -kompleks. Is hierdie perspektief versoenbaar met die evangelie wat Jesu...
Die gelowige se hantering van die Pandemie 02.08.2021 49:14
Soms voel dit vir ‘n mens asof jou hart wil gaan staan… onluste, geliefdes sterf, werkloosheid, korrupsie, niks maak sin nie!!! Ons kan tans almal sê: “DIE LEWE IS NIE MAKLIK NIE!” Tog is daar baie om voor dankbaar te wees! Te midde van die krisis, kom daar soms buitengewone oplossings en deurbrake! Nou is dit die tyd om PERSPEKTIEF te behou!! SKRIF: Mark. 13:33-37 “Wees voortdurend waaksaam”
Roep Genade, Genade Teenoor Jou Berg 27.07.2021 42:22
Verklaar genade, genade oor berg! “Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot 'n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!” SAGARÍA 4:7 AFR53 Vind uit hoe berge gelyk gemaak word deur die genade wat God werk
Generational Blessings & Curses 20.07.2021 29:32
https://youtu.be/6DJH3KB-LCQ All life is generational. Some of it is a blessing, and some of it is a curse. Most people do not take well to the statement: “You’re just like your mother or your father”. Whether you like it or not, there is more of your parents and grandparents in your DNA, as you realise. JESUS offer us a way to come into His Spiritual Inheritance Blessing! Become a follower of Jes...
Generasies : Vloeke en Seën 19.07.2021 1:05:35
Generasies : Vloeke en Seën by Jan Oosthuizen
Die Kreatiewe Krag Van Jou Woorde 12.07.2021 53:14
Die lewe is ingewikkeld. Alles word beïnvloed deur alles anders. Woorde is die gom wat alles bymekaar hou. Woorde gee betekenis. Woorde kan genees, en 'n EDEN-agtige wêreld uit die chaos skep. SKRIF: Spreuke 4:23 Dood en lewe is in die mag van die tong. NOTAS: https://hrco.co.za/sermons/creative-power-of-words/ WEBTUISTE: https://www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK...
7 lessons on accurate Interpretation of the bIble, life, timing, facts. 05.07.2021 59:32
Most believers hear right, but sometimes interpret what they have heard wrong. We live in an information revolution, what is true? What can I believe, and what should I ignore. Even the Bible is sometimes misquoted to justify itself. Learn this Sunday how to use BIBLICAL Christ-centered accountable methods of Interpretation. SCRIPTURE: 2 Tim 3: 16-17 Sermon Notes: https://hrco.co.za/sermons/lesson...
7 Lesse vir meer akkurate INTERPRETASIE 04.07.2021 1:07:26
Die meeste gelowiges hoor reg, maar interpreteer wat hulle gehoor het soms verkeerd. Ons lewe in 'n inligting revolusie, wat is waar? Wat kan ek glo, en wat moet ek ignoreer. Selfs die Bybel word soms verkeerd aangehaal om self te regverdig. Leer hierdie Sondag hoe om BYBELSE Christus-gesentreerde verantwoordbare metodes te gebruik van Interpretasie. preek notes: https://hrco.co.za/sermons/lessons...
Redeem Your Time 01.07.2021 26:19
⏱️ Not enough time in your day? ⏳ Or does it sometimes feel like time is standing still? 🕰️ Time is relative? ⏰ Time is money? What is the biblical perspective on time? How can we make the most of the time we have? By: Jan Oosthuizen SCRIPTURE: Colossians 4: 5 "Redeem the time" WEBSITE: https: //www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/Harves...
Wen Die Tydrowers 29.06.2021 41:32
⏱️ Nie genoeg tyd in u dag nie? ⏳ Of voel dit soms asof die tyd stilstaan? 🕰️ Tyd is relatief? ⏰ Tyd is geld? Wat is die Bybelse perspektief op tyd? Hoe kan ons die meeste tyd gebruik wat ons het? Deur: Jan Oosthuizen SKRIF: Kolossense 4: 5 "Verlos die tyd" WEBWERF: https: //www.hrco.co.za YOUTUBE: https://www.youtube.com/c/HRCOVideo FACEBOOK: https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervall...
'n Heilige Kerk 21.06.2021 1:10:48
Nog nooit in die geskiedenis was daar herlewing as gevolg van ‘n politieke party, ‘n nuwe toonaangewende sakeonderneming, of ‘n deernis gedrewe NGO nie. Herlewing gebeur in die kerk waar mense hulle harte na die Here bekeer, en saam God se oplossings vir die wêreld se nood demonstreer! Ekonomiese Jubileum waar niemand tekort gehad het nie, inklusiewe nie-rassige liefde en omgee, emosionele en gees...
8 Reëls vir die lewe uit die natuur deur die gelykenisse van Jesus 14.06.2021 1:05:52
Ons is geskape in God se beeld, om as Sy verteenwoordigers te regeer en soos Hy uit die chaos en verlatenheid orde te skep - ‘n eden - ‘n plek van goddelike behae. Leer saam met ons uit Jesus se gelykenisse met die natuur as metafoor hoe God wil hê ons moet regeer in hierdie lewe. #leierskap #regeer #orde #goed #Eden #Koningskind #koning #koningin #beheer #mag #regering
Christus die som-totaal van alle dinge 06.06.2021 34:04
#geanker #vastevertroue #JesusIsKoning #JesusRegeer #JesusNaamBoAlleName #Oorwinning #Triomf In tye van onsekerheid, onstabiliteit en trauma is die LIGGAAM van CHRISTUS geanker in 'n vaste sekerheid in die alles-oorheersende oppergesag en heerskappy in Christus ons HERE! https://hrco.co.za/.../christ-the-sum-total-of-all-things/
Dealing With Emotions 16.05.2021 44:13
THE DANGER OF BEING LED BY YOUR EMOTIONS Life is inevitably complex and challenging. How we manoeuvre ourselves safely through life, without causing pain to ourselves or others is the quest. Misreading emotions and being led by emotions is certainly not helpful. Learn in this message how to direct emotions properly. Misleading emotions and consequent wrong decisions can cause us to lose track alto...
Die gevaar van om gelei te word deur gevoelens 16.05.2021 49:44
Die lewe is onvermydelik kompleks en uitdagend. Hoe ons onsself veilig deur die lewe koershou, sonder om onsself of ander seer te maak, is die ideaal. Misrekende emosies en gevolglike verkeerde besluite kan ons geheel en al koers laat verloor. In hierdie boodskap gaan jy leer hoe om jou emosies behoorlik te rig vanuit die KENNIS van GOD en Sy MANIER van dinge doen. https://hrco.co.za/.../the-dange...
Living in Resurrection Power 05.04.2021 48:58
The spark that started the Jesus Movement was His resurrection! Still people are awakening to the reality of His LIFE. The same power that raised Jesus from the dead is now working in us, who are born again, new creation, spirit-filled people!
Die Dieper Betekenis vd NAGMAAL 05.04.2021 54:17
Ons bestudeer die Seder Maaltyd, of Pasga Maal waartydens Jesus die nuwe verbond - Nagmaal inisieer. Hierdie Joodse maaltyd en Familie Fees te herdenking van die Joodse verlossing uit Egipte is volop beeldende simboliek met die oog op die Messias, Jesus die ewige Verlosser!
Die Gekruisigde Lewe - volmaakte Liefde 02.04.2021 36:56
Ons is die mooiste mense wanneer ons selfloos liefhet! “As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy eie belange prysgee en die kruis dra soos ’n mens wat ter dood veroordeel is, en saam met My kom." Die Lewende Bybel - Mat 16:24 Notas & blog: https://hrco.co.za/preke/die-gekruisigde-lewe/ youtube: https://youtu.be/iSXXSwKYwQs
Hoe veilig gevaarlik kan raak. 28.03.2021 45:27
Geloof is altyd ‘n aksie. Ons veiligheid is belangrik, maar oordrewe veiligheid inhibeer ontwikkeling. Seuns ontwikkel juis deur soms gevaar te trotseer, en bedrewe te word in allerhande vaardighede, soos skaatsplank, boomklim, en van hoogtes afspring. Ons geloof groei nie deur wat ons van die Here weet nie, maar deur dit wat ons weet in aksie te beproef!
Figtree In The Vineyard 22.03.2021 57:53
Luke 13:6-9 Parable of the FIGTREE in the VINEYARD. “Beige must be your least favourite colour, for we are called to stand out not blend in.” Have you ever felt "now why am I among these people in this situation?" Since the inception of Israel, God's people have stood like a fig tree in a vineyard. Joseph in Egypt, Daniel in Babylon, Esther in Persia, Paul in Rome. When we find ourselves suddenly...
Jesus die Hoop op Heerlikheid - Die heerlikheid is Sy Liggaam! 14.03.2021 42:39
Jesus die hoop op heerlikheid soos uit Maria se perspektief verduidelik, suster van Marta en Lasarus. Sy het besluit om die gesinsprotokol en kulturele beperkings van haar tyd te verbreek om 'n dissipel van Jesus te word, om te doen wat hy gedoen het! Wat 'n vrymoedigheid! Jesus, het haar nie net toegelaat nie, maar haar openlik voor almal onderskryf! "Sy het die regte bestemming gekies" Luk 10:38...
Die Krag van Terughouing 22.02.2021 43:16
Die vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oor...
Die krag van Self-beheersing 20.02.2021 14:52
Die vermoë om nee te sê, terug te hou, plesier en beloning uit te stel is sinoniem met koning-wees, nobiliteit en volwassenheid. Dis inderdaad baie moeiliker as emosionele impulsiewe oorgawe aan luste en drange, maar dit is wat ons juis onderskei van ons dierlike instinkte. Jesus is 'n perfekte voorbeeld van onthouding, terughouding en self-dissipline - word in HOM bemagtig om ook koninklik te oor...
Die Krag om te Verander 16.02.2021 13:44
JESUS Christus is die konstante VERANDERING, reformasie en transformasie van ons lewens na VOLWASSENHEID. Haak jy bietjie vas? Sukkel om 'n slegte gewoonte te los? Jy weet wat jy moet doen, maar kom nie sover nie? WEES ingeprop en aangeskakel in CHRISTUS JESUS ons Here! Uiteindelik verander en herstel hy ons spontane ongekunstelde gelukkige kindwees, bruidwees - volwassenheid in JESUS.
𝗝esus the ultimate behavioural Agent of Change 15.02.2021 54:31
JESUS Christ is the constant CHANGE, REFORMATION and TRANSFORMATION of our lives towards MATURITY. Are you stuck and trapped in a bad relationship? Struggling to break a bad habit? You know what to do, but procrastinate? BE plugged in and turned on in CHRIST JESUS our Lord! His end-goal is to restore our spontaneous, free, happy childhood - maturity in JESUS. Youtube Message https://youtu.be/...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.