Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Religion EN ↓ 349 episodes

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Author

Jan Oosthuizen

Category

Religion

Latest episode

Jun 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Verkry die Regte Waardebepaling 05.04.2022

Hoe meet ons ons waarde? Wat was vir Jesus van waarde? Hoe maak ons as mense ons nie van waarde ag nie? Ons sukkel maar as mens om die regte, ewige, onverganklike waarde van ‘n mens te bepaal. Geen aardse objek is ewig nie! Net die mens is bestem om ewig te lewe. Hoekom waardeer mense nooit wat hulle het totdat dit eers weg is nie? Die koninkryk van God boodskap is ‘n “reset” van alles wat ons as...

Rightwiseness - Die Wysheid in die Liggaam. 28.03.2022

Sekerlik een van die grootste voordele van kind van God wees is die toegang tot die kollektiewe “rightwiseness” opgesluit in die liggaam van Christus.  DIE WONDER vd LIGGAAM VAN CHRISTUS!! Hallelujah!!!! https://hrco.co.za/.../rightwiseness-die-wysheid-in-die.../

Right-wiseness: Hoe om reg te dink in tye van krisis 21.03.2022

Mense vra: Is die oorlog in Oekraine die begin van die einde en moontlik die aanloop tot ‘n derde wêreld oorlog? As die antwoord ja is, wat gaan jy aanpas en doen in jou lewe? Die Bybelse, Jesus manier van dink oor ‘n krisis is nou nodig.   https://hrco.co.za/preke/right-wisene... #3rdeWereldOorlog #krisis #DinkReg #Wysheid #Fokus

Mission Impossible - Rightwiseness 07.03.2022

In this world or many wrongs, we need to learn how to outsmart the enemy through clever, opposite-spirit, non-retailitory, discernment of what is right! Learn from Matthew 10:4-10 to be as wise as a serpent and innocent as a dove!

Krag van jou Getuienis 28.02.2022

Iemand moet weet dat jy 'n wonderwerk is - God se guns omring jou soos 'n skild. Jy bewys God is in staat, jy bewys Sy genade is voldoende. Jy bewys dat God getrou en regverdig is om ons sondes te vergewe en ons lei skoon te vee. Jy bewys dat God steeds besig is om sy volk op te wek, en sy volk uit die leeukuil en die vuuroond te red. Jy bewys dat jy nie die gesalfdes kan breek nie, die salwing br...

'n Nuwe Bedryfstyl 14.02.2022

Die opwagting van die opgradering van nuwe sagteware voorspel vir baie goeie nuus! Sien net hoeveel mense kyk na Apple se jaarlikse nuwe tegnologie bekendstelling.  ‘n nuwe bedryfstelsel voorspel nuwe moontlikhede en funksies. Ons kan dus moontlik meer geld maak, dit kan ons werk vergemaklik, en beter skakel met die wêreld.  Jesus se goeie nuus boodskap was ‘n aankondiging van ‘n algehel...

# 3 Vergifnis 08.02.2022

#3 Vergifnis - Goeie Nuus reeks!  So baie mense bely en sê jammer sonder om te verander. Jesus baan vir ons 'n nuwe lewende weg om nie net vergifnis te ontvang nie, maar ook die vermoë om te verander! Luister hierdie boodskap uit Markus 2:1-12 oor hierdie wonderlike goeie nuus!!!   https://hrco.co.za/preke/3-forgiveness/

#1 Almal Wen 02.02.2022

Het julle al telefoontjie gespeel? Iemand begin ‘n boodskap, dan word die sinnetjie van een persoon na die volgende oorvertel, sonder terugvoering of herhaling.  ‘n Geheel ander boodskap kom gewoonlik op die einde uit.  Dis nogal ‘n snaaks om toeskouer te wees, van presies hoe verkeerd die storie loop!  Die boodskap van Jesus is in die selfde gevaar, as ons nie ons we...

#2 Toegang tot God se Familie 02.02.2022

Een van die sterkste drange en behoeftes van ‘n mens is aanvaarding.  Van jongs af worstel ons almal met deel wees.  Daar is altyd ‘n binnekring groepie van die mooiste, rykste en mees populêre kinders iewers daar ver, en die res van ons wat maar net ‘n bestaan voer, of ‘n opposisie groep begin.  Ons is groep mense, en ons groepeer gewoonlik rondom mense wat soos ons...

Reset Your Focus 20.01.2022

Jesus is the ultimate example of focus! The light of the body is the eye: if therefore thine eye be single, thy whole body shall be full of light. Know what you want, then write down 20 steps on how to get it! Focus and get working! This is a simple formula of success! We present our best work when we concentrate!  Full sermon notes at https://hrco.co.za/sermons/reset-your-focus/

Sy Heerlikheid in Gebroke Kruike 20.01.2022

God het nie Engele en volmaakte wesens gekies om Sy heerlikheid en krag te vertoon en te openbaar nie!! Hy het ons verswakte mense verkies en bestem om Sy boodskappers, vennote, ambassadeurs, familie, kinders, heiliges te wees! Trouens, hoe swakker ons is, hoe meer krag word vrygestel.

Valse Lojaliteit 14.12.2021

Hoe die vyand valse lojaliteit gebruik om ons gevange te hou. Verward m.b.t. jou lojaliteit teenoor 'n bose werkgewer, kompromieënde vriende, dwalende kerk leiers, manipulerende familie??? LEER van Jesus om REGDOEN bo valse lojaliteit aan tradisies van mense te KIES! #Lojaliteit #Christus #Jesus Vir volledige preek notas besoek https://hrco.co.za/sermons/false-loyalty/

Healthy Rhythm & Habits 30.11.2021

“And they continued steadfastly in the apostles’ doctrine and fellowship, in the breaking of bread, and in prayers.” ‭‭Acts‬ ‭2:42‬ ‭NKJV‬‬

How To Deliver Yourself From Spiritual Oppression? 22.11.2021

Expelling Spiritual Oppression . How to deliver yourself from spiritual oppression and be set free from a bad spirit. Like illegal squatters, a bad spirit can gain power in one’s life to influence and darken all we say and do. You need to take authority, it is time to clean house! For full sermon notes visit https://hrco.co.za/sermons/how-to-deliver-yourself-from-spiritual-oppression/

How to not take offence. 15.11.2021

How to not take offence begins with a quality decision to stand without offence before God. This being so, I myself always strive to have a conscience without offence toward God and men. (Acts 24:16 ) For us to not take offence we need to practise and mature in two DIRECTIVES:   1) Reaffirm your Identity in Christs - One of the most common reasons people take offence is insecurity. 2) Th...

Gedagtes Van Christus 25.10.2021

Paulus verklaar dat ons oorlogvoering eerstens gerig is op owerhede, of met ander woorde, prinsipale, grondgedagtes en denkstrukture. (Ef 6:12) Hy verduidelik hierdie gedagte-idee-struktuur in meer besonderhede in (2 Kor 10: 3-6). Weereens gebruik Paulus oorlogstaal en metafore om te beskryf dat ons stryd is teen vestings, argumente, gedagtes, hoë dinge wat teen die kennis van God geopper word.

Die Wil Van God Hoe Om Sy Stem Te Onderskei En Toe Te Pas 11.10.2021

Die wil van God van die begin van tyd is om met Sy mense verenig te wees in hart, siel krag en verstand. Hierdie intimiteit met God is Sy heiligdom hier op aarde. Hierdie heiligdom, tempel, liggaam en familie is God se heerlikheid hier op aarde soos wat dit in die hemel is! https://hrco.co.za/sermons/a-holy-sanctuary/

Die Wil van God (Vervolg) 04.10.2021

Die wil van God is soos ‘n vloei, ‘n rivier, 'n stroom, ‘n energie, ‘n wentelbaan, ‘n frekwensie. Ons moet veg om in hierdie vloei te bly. https://hrco.co.za/preke/die-wil-van-god-vloei

DIE WIL VAN GOD Met Betrekking Tot Siekte Dood Voorspoed 28.09.2021

Die wil van God is van lewensbelang m.b.t. toegang tot die ewige lewe: Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is...

Wat beteken dit om jou oë op Jesus te fokus? 21.09.2021

"Hou jou oë gevestig op Jesus." Ek voel asof ek dié frase die grootste deel van my lewe gehoor het. Makliker gesê, as gedaan, veral as die lewe in die pad staan, nè? So baie liedjies, en preek frases maak die appèl dat mense op Jesus moet fokus! Almal stem kopknikkend in, met ‘n luide amen! Maar weet ons wat hierdie versoek beteken? Volledige Preek Notas https://hrco.co.za/preke/hoe-rig-ek-my-oe-o...

Asem Van Die Lewe 13.09.2021

Asem is lewe. Tans voel mens dikwels uitasem en kortasem! Gesonde emosies, verhoudinge, besigheid en ligaamlike fiksheid bestaan uit ‘n ritme van gee en neem, werk en rus, liefde en geloof. Huidiglik worstel ons om weer hierdie natuurlike ritme te vind. Jesus Christus het gekom om lewe, en lewe in oorvloed te skenk. Kom WOON ons samekoms by: AANLYN of FISIES en laat toe dat die lewendmakende Gees...

Die Vreugde Van Die Heilige Gees 06.09.2021

Die waarheid is dat nie alles wat plesier verskaf is heilsaam nie. Die realiteit is ook, dat plesier gewoonlik kortstondig is, en dan moet mens weer soek vir die volgende lekker ding om te doen. Lees meer: https://hrco.co.za/preke/vreugde-van-die-heilige-gees/

Bybelse AntiVirus Vir Gedagtes Wat Verwoes 30.08.2021

Ons gedagtes is so kragtig dat hulle die verloop van ons lewens kan bepaal. Mag ons altyd waaksaam en nugter wees en ons gedagtes waaksaam bewaar teen skynbaar willekeurige of negatiewe gedagtes wat nie aan Christus onderwerp word nie. “Want soos hy in sy hart dink, so is hy.” - Spreuke 23: 7 https://hrco.co.za/sermons/biblical-antivirus/

The Power Of The Blood Of Jesus 16.08.2021

If you already have had Covid 19, or busy recovering: You will need to discover and understand the power of the blood of Jesus. The win the battle against Covid 19 virus entails utilizing every possible medical, physiological but also Spiritual means. I cannot think of a better solid basis for my spiritual battle against the virus than the Blood of Jesus Christ! 5 Ways how the Blood of Jesus save,...

Die Krag Van Die Bloed Van Jesus 16.08.2021

Ontdek die dieper en breër dimensies van die Bloed van Christus en wat dit beteken in u aktiewe verhouding met die Here. Lees meer oor die 'chemie van bloed gebaseer op fisiologiese studies en hoe dit geestelik van Adam tot Christus verband hou. Moenie hierdie dinamiese groeistoot in u intimiteit met die Here hierdie Sondag misloop nie.

Listen to the JanOosthuizen podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.