Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Religion EN ↓ 349 episodes

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Author

Jan Oosthuizen

Category

Religion

Latest episode

Jun 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die lewe is LIEFDE 21.11.2022

God se liefde vir ons, en ons liefde vir mekaar is die somtotaal van die lewe.  Dit is vervat in die groot gebod.  Die opsomming van die hele wet volgens Christus.  As ons God lief het met ons hele hart, siel krag en verstand, en ons naaste soos onsself word die lewe 'n lied, 'n simfonie van goddelike heerlikheid hier op aarde!

Hoe Hanteer ek TRAGEDIE in my lewe? 14.11.2022

Ons lees gewoonlik die boek Job wanneer dit met ons baie sleg gaan.  Maar die boek gaan nie net oor hoekom slegte goed met goeie mense gebeur nie, dit beantwoord die groot vrae oor die lewe: Bestaan daar 'n satan, en hoekom? Wie is God regtig? Wie is ek regtig?  Hoe kan ons hoop hê vir 'n beter toekoms?

Alles is tevergeefs... alles kom tot niks. Preekreeks #1 06.11.2022

Daar kom 'n tydstip in elkeen se lewe, waar ons die lewe nugter in die oë moet kyk.  Die boek prediker dryf hierdie nugterheid tot op 'n spitspunt.  Hy vra al die moeilike vrae.  Hy ondersoek elke motief en rede vir bestaan.   Wat die prediker se skrywe mees besonders maak, is hierdie vrae word nie net filosofies gevra en beredeneer nie, hierdie vrae word fisies uitgeleef!...

The Peace that God Gives 24.10.2022

Only the products of the highest value are counterfeited.   It takes skill and effort to produce a counterfeit.  Professional counterfeiters are always looking out for the products in the highest demand, so they can reap the market benefits.  The devil is not a creator; he is the father of lies. He specializes in counterfeiting! He has manufactured thousands of 'same-same but d...

KEN JOU VYAND Weet Die Kerk Nog Nie Wie Haar Aardsvyand Is? 03.10.2022

Die Judeo-Christen denke en lewensstyl is sedert die begin van tyd in stryd met die slang – ‘n argetipe van vertwyfeling in wat God sê.  Hierdie stryd hou op aarde nooit op nie.    Vandag nog vra meer en meer mense, “Het God regtig gesê?” Is daar regtig ‘n hemel en ‘n hel, en ‘n hiernamaals? Is die Woord van God, regtig waar en betroubaar? Het Jesus regtig bestaan en opgestaan...

Meer as OORLEWING 25.09.2022

Daar is ver meer in stoor vir die kind van God, as om net te oorleef! Dit is so dat baie mense geestelik dood is, en nie eers weet wat hulle mis nie.  Tragies egter is die talle kinders van God wat nooit die volle erfporsie, krag en skeppingsdoel wat in Christus se geregtigheid opgesluit lê ooit in besit neem nie! Ons oorleef soos weeskinders van die krummels wat van die tafel af val! Die Sir...

Wanneer oorlewing skadelik raak. 18.09.2022

Krisisse vra nie 'n adres nie.  Die skielike dood van 'n geliefde, of kind. Die ontrouheid van 'n  lewensmaat. Die biopsie uitslag van kanker. Oeste word deur die wind verwoes, terwyl jou buurman se vrugte ongeraak aan hulle bome hang. Die bietjie wat jy gedink het jou gaan deurdra is ook nou

Wanneer die Here STIL is. 12.09.2022

Andrew Peterson se liedjie "the silence of God" praat met mens se hart, oor die rou oomblikke waar God ons gebede en versugtinge antwoord met stilte. Hierdie juk is sag, maar die las is bitter swaar.  Hoekom voel dit soms asof God gans afwesig is?  Ons weet Hy is alomteenwoordig, en altyd DAAR,

NAGMAAL - 'n Triomfmaal van Goddelike Gemeenskap. 04.09.2022

Die aards vaders, Abraham, Isak en Jakob se seuns was selfregerende grond baronne.  Hulle slawerny onder die Egiptenare staan in donker en skreiende kontras met hulle eertydse glorie as onafhanklike alleenheersers.  Daarom toe die Jode deur ‘n bonatuurlike goddelike i ngryping

Vestig 'n DEUGSAME Kringloop In Jou Lewe 29.08.2022

As daar bose kringlope is waarin mense vasgevang raak, dan is daar ook siklusse wat deugsaam, gesond en goed is vir ons! Inteendeel gesonde en geestelike sterk mense se lewe is gegrondves op DEUGSAME gewoontes .

Breek die BOSE KRINGLOOP in jou LEWE 22.08.2022

Ons is die produk van ons gewoontes! Daar is goeie en slegte gewoontes. Ons gewoontes bekragtig ons IDENTITEIT, wie is ek! Ons is tans besig met 'n 50dae "verbeter jouself" fokus. Sommige is al besig met nuwe goeie gewoontes, en al sterk op pad na 'n NUWE JY! Ander voel

Sosiale ENTROPIE en die ROL van die KERK 15.08.2022

In eenvoudige terme meet entropie die hoeveelheid wanorde in 'n sisteem.  Entropie neig altyd om toe te neem: 'n Huis neig om te verval en moet in stand gehou word. Dinge by 'n hoë energietoestand neig om na 'n laer energietoestand te beweeg. Die son brand uit. Erosie maak

Die gevaar van 'n samelewing sonder STRAF 07.08.2022

Na COVID 19 wil niemand enige iets hoor oor INPERKING, straf of oordeel nie.  Tog sal baie mense getuig dat dit soms 'n dramatiese insident of ongeluk gekos het, om tot die besef te kom EK SAL MY LEWE MOET VERANDER!!! Ons as mens verander nie maklik 'n slegte gewoonte, totdat ons soms nie met die harde werklikheid van 'n ernstige siekbed gekonfronteer word nie!! STRAF vanuit 'n BYBELSE oogpun...

Die Ongetemde EGO 02.08.2022

LEER EN VERSTAAN HOE DIE HERE ONS GENEES VAN 'N ONGETEMDE EGO!!  80% van al menslike DRAMA is a.g.v. ons ongetemde EGO.  The big I in the word sIn.  TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.  Wa...

Bevry jouself van die strik van satan 24.07.2022

Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie, en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.  (2 Tim 2:25 -26) Ons almal staan die gevaar om vasgevang te raak in die strik van die duiwel sonder dat ons dit besef.....  VANDAG MAAK DIE W...

Die voorspoed van die goddelose vraagstuk. 17.07.2022

Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. (Ps 73:2-3)  Soms staan mens net verstom en sprakeloos teenoor hoe voorspoedig sekere mense wat geen respek vir die Here of Sy wee het nie.  Hoe moet ons hieroor dink?

Unsung Heroes of Faith: John G Lake 03.07.2022

Co-founder of the Apostolic Faith Mission of South Africa. Through his 1908–19 African missionary work, Lake played a decisive role in the spread of Pentecostalism in South Africa, the most successful southern African religious movement of the 20th century.

The Unsung Heroes of Faith Hans Nielsen Hauge 21.06.2022

The apostle of Norway, Hans Nielsen Hauge (1771– 1824) 53years a religious and societal reformist and entrepreneur. A Prophet Behind the Plough. Work and service is something that will shine for others to see), and “love should serve all” #workisworship #SheepNations #communitysupport

Helde van Geloof Reeks 1 Die Ridders van St John v Malta 21.06.2022

HISTORIESE STORIES VAN MOED Die geskiedenis van die Johannes Orde is een van die merkwaardigste verhale van moed, uithouvermoë en heersende geloof sedert Bybelse tye. Ook bekend as "die Ridders van Malta," het hulle drie keer hul standpunt ingeneem teen sommige van die magtigste Islamitiese leërs in die wêreld. Toe hulle soveel as honderd teen een oortref het, het hulle geweier om terug te trek. G...

Die Kerk se roeping as SOUT en LIG 21.06.2022

Dooie godsdiens help nie, want meer en meer mense begin betekenislose rituele en tradisies bevraagteken wat net 'n pleister op sonde plaas, sonder om die hart te transformeer. Daar was nog nooit 'n beter tyd vir die ware kerk om op te staan en haar glorie te laat skyn nie! #heavenonearth #AsItIsInHeaven #kingdomliving #bettertogivethantoreceive #cityonahill #SheepNations

The FANTASTIC benefits of GENEROSITY 31.05.2022

Giving is one of the primary ways spiritual people multiply and sustain the grace they’ve received. Usually, people do not appreciate or value the gift they’ve received for free.  We reciprocate the gift we have received by paying it forward! In this way, we not only cherish the gift received, but we also increase and maintain it.  The gift of righteousness, healing, and salvation is mul...

Hou aan REG doen in tye van Swaarkry. 17.05.2022

Elke dag bestaan uit tientalle beslissings, besluite, transaksies, ooreenkomste, konfrontasies en oordele. Hoe behou 'n mens koers deur die warboel van uitdagings, siektes, verlies, afleggings, ongelukke, misdaad en natuur rampe? Jesus leer in Mat 7:24-26 dat die mens wat Sy WOORDE HOOR EN DOEN is soos iemand wat sy huis op die rots gebou het!  Ontdek in hierdie preek God se voorsiening vir j...

Wie se Reg is Reg? 12.05.2022

In die lig van die Johnny Depp en Amber Heard laster saak, draai my gedagtes draai na die vraag, wie is reg? Die jurie sal uiteindelik besluit wie hulle glo reg was, maar ná die uitslag sal sommige beslis nog nie saamstem nie. Die Woord sê: "In daardie dae was daar geen koning in Israel nie; elkeen het gedoen wat reg was in sy eie oë." (Rigters 21:25)  Wie se reg wen vir almal, nie net die ee...

Word van vooraf verlief op Jesus die Misterie van Paradoks 12.05.2022

Die grootste misterie van Jesus se lewe was 'n paradoks. Hy is aards, menslik, beskeie, met 'n fyn sin vir humor en speelsheid, tog is Hy God. Vir volledige preek notas besoek gerus: https://hrco.co.za/sermons/the-paradoxical-beauty-of-our-saviour/

Rightwiseness Die krag van God 11.04.2022

Mense soek krag in baie dinge, maar die uitkoms en vrug is nie volhoubare goed en welstand vir almal nie. Om reg te lewe is 'n krag. Uiteindelik deur te doen wat reg is, word jy gevestig deur jou geregtigheid. Ontdek die krag van die Evangelie - toegang tot die krag van God.  https://hrco.co.za/sermons/the-power-of-god/

Listen to the JanOosthuizen podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.