Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Religion EN ↓ 349 episodes

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Author

Jan Oosthuizen

Category

Religion

Latest episode

Jun 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Wat verwag God van My? 14.09.2020

Sekerlik die belangrikste vraag wat mens God kan vra. Op sy knieë voor die aangesig van die Here roep fariseër Saulus die vervolger van die Jesus beweging: “Here, wat wil U hê moet ek doen?” Voorheen terwyl jy gevangene van sonde was, vervreemd van jou Maker, het reg-doen en reg-lewe jou nie veel gepla nie. Nou as kind van God, is jy nooit heeltemal seker of jy genoeg reg-doen en reg-lewe nie. Met...

Eden Gemeenskap 11.09.2020

Sien hoe bome in 'n woud mekaar help, en saam 'n habitat van veiligheid bied vir baie diere, voëls en insekte. 'n ekosisteem van groei, en beskerming. Mag ons deelname in gemeentewees vir mekaar, God se vrede en harmonie 'n realiteit maak in ons elkeen se lewe. ✍️𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸 𝗻𝗼𝘁𝗮𝘀: https://hrco.co.za/preke/eden-church/ 🤝𝗔𝗮𝗻𝗹𝘆𝗻 𝗢𝗳𝗳𝗲𝗿𝗵𝗮𝗻𝗱𝗲: https://www.hrco.co.za/make-a-donation/ 👍&a...

Reg Sien = Ware Eerbied 31.08.2020

Mense oneerbiedig vriendskap en geselskap deur op hulle selfone te sit en rondkyk, eerder as om deel te neem. Kinders praat lelik van hulle ouers. Mans neem besluite sonder om hulle vrouens te ken in die saak. Bestuur misken die input van die werkers op die vloer. Die werkers op die vloer sien nie die las wat die bestuur dra nie. Op sosiale media sê ons mekaar sleg. ONS IS BLIND. Eerbied, ontsag,...

How does God See Finances 24.08.2020

https://hrco.co.za/preke/how-does-god-see-finances/

Hoe sien God finansies? 24.08.2020

Ons almal ken van finansies. Maar almal ken nie van God se finansies nie.   Sommige is bang vir geld en wil niks daarmee te doen hê nie. Ander is lief vir geld en soek net meer en meer. Verder is daar die harde realiteit: geld verander mense. Geld het al menigte verhoudings verwoes.  Die koninkryk is gebasseer op deel en gee, terwyl die huidige verbruiker generasie gebasseer is op aankope en akkum...

Onderskei en voorkom misleiding. 10.08.2020

Ons was al almal mislei. In verhoudings, in besigheid, in politiek, in leerstellige kwessies. Leer in die week se boodskap hoe om misleiding te onderskei en te voorkom. In die allerheiligste is daar geen misleiding nie! Bly en leef vanuit Sy troonkamer.   Sermon notes: https://hrco.co.za/preke/how-to-discern-and-prevent-deceptions/ Sermon Video: https://youtu.be/oPy3TnSjzh4

Hoe sien mens in die Gees. 02.08.2020

God is Gees, en ons konneksie is 'n geestelike verbintenis.  Ons bespreek in hierdie boodskap die 12 geestelike dissiplines en oefeninge om met God ingeskakel te wees. 

How do we see God right? 26.07.2020

Since the beginning of time, people make their own image of who they think God is. We make gods to our image and our own imagination. "There are three images in my mind which I must continually forsake and replace at better ones: the false image of God, the false image or my neighbours, and the false image or myself." CS Lewis. Our view of God determines our lives... He has revealed Hims...

Sien jou probleme as goeie sukses 20.07.2020

In die tye waaroin ons nou leef is dit van wesenlike belang, dat ons ‘n positiewe ingesteldheid behou. Die Christen geloof bied ‘n daadwerklike praktiese oplossing om te alle tye met geloofsoë na jou krisisse en probleme te kyk. "Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom." Ps 34:20

Hoe sien ek my naaste reg 13.07.2020

Hoe het Jesus die mengelmoes van gekompliseerde mense-verhoudinge oorkom en LIEFDE geleef terwyl Hy die boosheid in mense harte nugter raakgesien het? https://hrco.co.za/god-se-perfekte-liefde-ontmoet-my-imperfekte-liefde-vir-my-naaste/ 

Hoe sien ek myself reg? 05.07.2020

What am I worth? What is the value of a human being? Some people feel inferior, and others feel entitled. How do I find a godly right estimation of myself? How do you feel about yourself? Do you feel good? Or do you feel like a failure? We live in an era of selfies, self-esteem, self-actualization and self-reliance, do we truly need another sermon on self-worth? Don't the people think too muc...

Hoe sien mens reg? 28.06.2020

Die mensdom hunker om na waarde geag te word. Sal iemand net 'n bietjie tyd maak vir my... belangstel in my... ek wil ook iets van waarde doen... Leer om soos Jesus na die wêreld en jouself te kyk. https://hrco.co.za/gesonde-hart-gesonde-fokus/ 

Seal you bond with the Holy Spirit 22.06.2020

There is a difference between God's manifest presence His omni-presence, and indwelling presence? What do you do when it feels to you God has abandoned you? Do you feel disconnected alone and distant from God. Tune into tonight meeting, and seal/regain what Jesus has paid with His life for you to have - boldness to enter!  https://hrco.co.za/verseel-jou-verbondenheid-met-die-heilige-gees/ 

Versprei die Woord 15.06.2020

Vir volledige preeknotas besoek gerus  https://www.hrco.co.za/sermon/versprei-die-woord/ Besoek ook ons facebook blad by https://www.facebook.com/janenchantal.oosthuizen vir meer oor ons Apostoliese leiers en ons gemeente blad by  https://www.facebook.com/HarvesterOlifantsriviervallei/

Hoe LOFPRYSING jou Geestelike Immuniteit Opbou 10.06.2020

In tye soos hierdie kan mens jouself nie help nie om soms terneergedruk en swaarmoedig te voel nie: Die covid 19 pandemie en gepaardgaande onsekerheid, wetgewing wat nie sin maak nie, waarin ons geen sê gehad het nie, ontneem ons van noodsaaklike inkomstes. Terwyl die getalle nou vinnig besig is om te styg, voel mens benoud en bang! Jan Oosthuizen praat oor ‘n Bybelse Koninkryk wapen om jou geeste...

Gebed wat die hart van God in jou ontsluit 31.05.2020

Een van die primêre voordele van kindskap is; jy kan jou ouers enigiets vra. Jesus maak ons deel van die hemelse gesin, waar ons met vrymoedigheid kan vra. MAAR daar is belangrike voorwaardes. Word gevul met die Heilige Gees en laat God Sy hart in jou bid! 

VLOEI: Hoe om God se genade te kry, en daarin te bly 24.05.2020

Alles in die lewe is ‘n vloei van energie. Die bloed in jou are, die suurstof toevoer in jou longe, die klankgolwe wat ons hoor, die voertuie wat na die middestad in en uit beweeg, die omgang van transaksies wat die ekonomie lewend hou. Hoe verenig ek myself met God se vloei van genade? 

Toegang Kodes om in Sy Genade te Bly Leef 17.05.2020

Toe die amerikaanse slawe dit reggekry het om van die suide van Amerika na die noorde te vlug, het hulle vryheid tot ‘n nuwe status, en regte gekry. So het ons as gelowiges nie net vergifnis van sonde gratis en sonder verdienste te verkry nie, maar ook die status en reg tot ‘n nuwe lewe in Christus.  In hierdie boodskap gaan ons jou die toegang kodes of roetes gee tot jou vryheid, om in SY genade...

Jou denke bepaal jou realiteit 11.05.2020

Daar word gesê: “Jou denke bepaal jou realiteit” As iemand by voorbeeld nie goed voel oor hulleself nie, nie dink hulle is goed genoeg nie bepaal dit hulle gesindheid en ingesteldheid teenoor hulle werk. Ware gelowiges en volgelinge van Jesus is geroep om in ‘n ander realiteit te leef en te funksioneer as die wêreld.   Paulus se reis na Rome, is die mees volledige gedetailleerde skeep-en-reis-joer...

God red ons IN nie UIT 'n krisis nie 11.05.2020

Valse leringe soos ontsnapping, triomf, en voorspoed alleen teologie skep onbybelse verkeerde verwagtinge. 'n Verwagting wat nie realiseer nie, bring diep telleurstelling te beurt. Leer hoe om Goddelike verwagtinge in Geloof in die HEre te hê. 

‘n Bybelse Begrip van Plae en wat ons te doen staan. 24.03.2020

Vir volledige preek notas kliek hier . Besoek gerus Harvester Reformerende Gemeente Olifantsrivier webtuiste by  www.hrco.co.za  

Brugbouers #COVID-19 17.03.2020
5 Maniere om Verwerping te oorkom. 16.03.2020

Vir volledige preek notas kliek hier Besoek gerus ook ons webtuiste vir meer inligting en bronne vir geestelike groei. Laai gerus ook os HRCO app af van die Google se playstore of die Apple App store af.

Measured for LIFE | Gemeet vir die LEWE 08.03.2020

Vir volledige engelse preek notas kliek hier For the complete sermon notes click here Besoek ook gerus ons webtuiste vir meer inligting en materiaal. Kindly visit our website for more resources and much more

Konfronteer die goed en sleg in jou lewe 02.03.2020

Vir volledige preek notas kliek hier Besoek gerus ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer inligting

Listen to the JanOosthuizen podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.