Jan Oosthuizen
JanOosthuizen
Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
Author
Jan Oosthuizen
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 14, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Neem Verantwoordelikheid Vir Jou Eie Lewe 24.02.2020 45:37
Die bediening van hierdie woord is tweeledig daar is 'n geweldige klomp seer mense wat voel daar is niemand wat my bygestaan het nie, "ek wat in 'n krisis en daar was niemand nie". Aan die anderkant van die spektrum is daar mense wat te swaar dra aan verantwoordelikhede wat nie hulle verantwoordelikheid is nie. Die Here wil ons reinig van valse verantwoordelikhede.
Dominion Mandate 5: Healing 17.02.2020 54:23
Vir volledige preek notas kliek hier For complete sermon notes click here
Dominion Mandate 4: Spirituality 10.02.2020 41:35
Vir die volledige preek notas kliek hier For the complete sermon notes please click here
Dominion Mandate 3: Efficiency 03.02.2020 46:25
Vir volledige preek notas kliek hier . Click here for the sermon notes
Dominion Mandate 2: Community 26.01.2020 49:37
Volledige notas by https://www.hrco.co.za/sermon/dominion-mandate-2-community/ Complete sermon notes at https://www.hrco.co.za/sermon/dominion-mandate-2-community/
Dominion Mandate 1: Management 19.01.2020 48:40
Die Koninkryk van God is nooit in 'n krisis nie, alles sal geskud word maar die Koninkryk sal vas staan. Wat ons nie bestuur nie, sal ons verloor. Vind uit hoekom rentmeesterskap en bestuur in krisistye van uiterste belang is. Hoe kan ek leer om my tyd, dieet, geld, hulpbronne, mense beter te bestuur? Besoek ook ons webtuiste by www.hrco.co.za vir meer oor Harvester Reformerende Gemeentes Ol...
Het ons 'n goddelike mandaat om vir siekes te bid? 14.01.2020 38:31
Die volledige preeknotas is beskikbaar by https://www.oikospreview.com/i/7deedc0d-c0f9-4fbf-a91f-4f03303bc9ba
Herontdek Ons Genesing Mandaat 07.01.2020 36:12
See complete notes in English https://www.hrco.co.za/?p=4662 Sien die volledige notas in Afrikaans: https://www.hrco.co.za/4651-2/
"The Art to See the Positive in The Negative" (The redeeming Principle) 02.12.2019 38:49
“The art to see the positive in the negative” in other words the “redeeming principle”. Throughout the Bible, we read of people who received divine strategy in most difficult times of deliverance and victory.
Redefineer Werk volgens Bybelse Voorskrif 13.11.2019 52:53
Die meeste mense se persepsie van werk is negatief. Ander voel hulle wil vir die Here werk, maar kan dit nie in hulle huidige werksplek doen nie. Die gedeelte Luk 3:7-15 is verassend: Johannes preek bekering! 'n algehele hartstransformasie! Dan vra die rykes, die tollelaars en soldate vir hom wat hulle te doen staan: Sy antwoord wys na morele restorasie van 'n Jesus-gee-leefstyl, eerder...
5 Wesenlike Gevegskuns Strategieë om elke Geloofstryd te Oorkom 23.09.2019 46:24
Elke keer as iemand hulle laat doop, lig ons die banier van die kruis, en maak ons ons alliansie rugbaar. Elke keer as ons nagmaal gebruik, maak ons ons alliansie rugbaar! Elke keer as ons as gelowiges verenig, span ons ons kragte saam om boosheid te weerstaan. Elke keer wat ons in die teenoorgestelde gees optree, verslaan ons boosheid en maak dit tot niks. Elke keer wat ons ons deur die Gees...
Waarvoor wag jy nog? 05.09.2019 45:03
Al ooit gewonder hoekom Jesus dikwels mense ferm vermaan het om nie te gaan vertel wat met hulle gebeur het nie? Was dit dan nie die punt dat almal in Hom sal glo nie? Jesus het nooit enige genesing op dieselfde manier gedoen nie. Vir Hom was genesing meer as bloot die gesondmaak van simptome. Hy wou altyd die oorsaak gesond maak. Daarom word die melaatse man gevra om eers na die priester toe te g...
Kreatiwiteit 23.06.2019 37:09
Kreatiwiteit is die vermoë om iets nuut deur vindingryke bekwaamheid te skep, of 'n nuwe oplossing vir 'n probleem te ondek, 'n nuwe metode of apparaat te produseer, of 'n nuut artistieke (kunswerk) voorwerp of vorm. Die term verwys gewoonlik na 'n rykheid en oorspronklikheid van denke. Kreatiwiteit is die skeppings vermoë wat ons van God ontvang het. Dit is in alle mense...
'n Oproep Tot 'n Geestelike Lewe In Christus 03.06.2019 37:26
How do you define a spiritual person? Seven traits of a spiritual person 1.Spiritual people live an INWARD LIFE. A contemplative, meditational, listening, attuned life. The Dalai Lama once quipped, while the West was busy exploring outer space, the East was busy exploring inner space. A spiritual person is led by the Holy Spirit (Rom 8:14). The spiritual soul will acknowledge that he does not p...
Leef en Behou Jóú Onskuld in Christus 20.05.2019 29:41
Die mooiste voorsiening van ons onskuld in Christus, is dat ons in onskuld met mekaar leef. Ons reken nie die verlede toe, in ons interaksie met mekaar nie. Ons leef nie in agterdog en vrees met mekaar nie. Ons is oop, weerloos, opreg, en deursigtig. Inisieeël voel mens baie blootgestel, maar later beleef mens ‘n vryheid, en ‘n ongekunstelde vryheid.
Die Weg van die Leeu en Die Lam (Deel 2) 08.05.2019 44:15
Jesus die dienskneg-koning, die Leeu en die Lam. Wanneer ons net die een eienskap van Jesus toeëien, soos om die lam te wees. Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons. ...
Die Weg van Die Leeu en Die Lam (Deel 1) 30.04.2019 42:27
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man. We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. ( Isa 55:4 ) We were not instructed...
The way of the dragon vs the way of the Lamb (Brugbouers) 17.04.2019 16:16
Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man. We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. ( Isa 55:4 ) We were not instructed...
Die Openbaring Van die Geslagte Lam van God 15.04.2019 55:31
Kom ons wees versigtig as om nie heers oor mekaar as gelowiges te heers nie. Ons is bestem om te heers deur Christus oor ons sonde, ons onbeheerde emosies, ons gedagtes wat opgewek word teen die kennis van God, ons vernietigende gewoontes, en oorkom Satan en die heersers van die duisternis. Ons sal nie heers oor die mens. Ons word geroep om bevelvoerder vir die mense te wees, nie oor die mense nie...
Die Seën Van Die Here (Deel 2) 24.02.2019 38:03
Wat is die seën van die Here? 1. Vrugbaarheid & Vermenigvuldiging Gen 1:28; Gen 17:8 2. Grondgebied Ge 17:8; Ge 12:7; 26:3; Dt 1:8; 4:40; 11:8-12 3. Gesondheid en ‘n lang lewe Ex 23:25-26; Ex 15:26; Dt 7:15 4. Vrede, oorwinning oor jou vyande Dt 28:7; Ps 29:11 5. Generasie van seën Isa 61:9; 65:17-25; Eze 34:25-31 Ons het al hierdie seën IN Christus Jesus ontvang. Eph 1:3; Om reg te lee...
Verwesenlik Die Seën Van Die Here 17.02.2019 39:55
Gelowiges is ‘n seën vir die mensdom, en spreek ‘n seën oor mense. Die Jode groet mekaar met die woord Shalom. Gideon het nadat hy sy roeping ontvang het, en die engel aan hom verskyn het, ‘n altaar gebou Jehowa Shalom. God van Vrede. H3073. שָׁלוֹם יְהוָֹה yehōwāh šālôm: A proper noun designating Jehovah Shalom, a name designating an altar, “the Lord (is) peace” (Judg. 6:24). It was built by Gi...
Die Ongehoorsaamheid Sloer Berekening of Disobedient Drag Coefficient 11.02.2019 36:55
When giving a temporary worker a command, one can not be certain that this person will be able to do as instructed. You do not know the man’s abilities and whether he understand the task. This worker also knows not the standards and way in which you want the work to be completed. A permanent worker is trained in both the will and the way of the owner, and has also developed the required skill-set...
Die Goddelike Restourasie van Familie 04.02.2019 32:26
Die Goddelike Restourasie van Familie Rut is ‘n familie storie: Sowat 90 persent van die verse in die boek Rut begin met die letter ‘vav’. Die ‘vav’, die sesde letter in die Hebreeuse alfabet. Hierdie letter kry spesiale betekenis omdat dit dien as die uiteindelike verbinder letter. ‘Vav’ dien as ‘n brug letter, soos die "en" ‘n verbindingswoord is: gevolglik, met, en dus, en ander so...
Oorwin die gees van verwydering en isolasie 31.01.2019 45:53
Die Gees van vervreemding : Spirit of alienation! “Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen” Kol 1:21 “Ook julle was voorheen ver van God af en vyandiggesind teenoor Hom, soos blyk uit julle sondige lewenswyse. Maar nou het Hy ook julle met Homself versoen deurdat sy Seun as mens gesterwe het om julle heilig, sonder smet en onberispelik voor Hom...
10 Kentekens van iemand wat se denke vernuwe is in Christus 15.01.2019 36:00
Tien kentekens van iemand wie se denke vernuwe is in Christus Soos ons denke en harte vernuwe word deur die Woord en die Gees, begin ons nie net anders dink nie, maar ons eerste instinktiewe reaksies verander ook (Rom 12:2). Iemand wie se gedagtes vernuwe is in Christus het geheel en al ’n ander eerstereaksierefleks. Het dit al met jou gebeur dat jy aan iemand wat jy goed ken ’n Whatsapp stuur, m...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.