Invloed Kerk
Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Author
Invloed Kerk
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 28, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ek is klaar met Kitskos 26.06.2022 40:46
Die lewe is baie gejaagd en baie keer stop ons gou vir kitskos. Is dit nie ook ons vehouding met die Here partykeer nie? Kitsaanbidding is genoeg om jou gewete te sus, maar te min om jou gees te vul. Oormatige kitskos kan oor `n lang tydperk baie nadelig wees. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloed...
Vadersdag | Ek is klaar met kyk 19.06.2022 39:20
Daar is een ding waarmee elke man goed is en dit is om te kyk. Ons kan in diepte kyk na toerusting vir stokperdjies, ons kyk deeglik na 'n sport wedstryd en ons het selfs ons vrou geïdentifiseer deur kyk. Die Here vra wel dat ons nie net sal staan en kyk dat Hy iets doen nie. Hy vra dat ons sal begin beweeg saam Hom. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://...
Ek is klaar met ander kulture 12.06.2022 43:08
Jou kultuur bepaal jou doen en late. Dit bepaal jou reg en verkeerd. Dit bepaal hoe jy jou kinders groot maak. Hoe jy oor jou toekoms dink. Waarvoor jy staan en waarvoor jy veg. Van watter kultuur is jy afkomstig? Ons behoort aan 'n hemelse kultuur. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Face...
Ek is klaar met kerk 05.06.2022 47:42
Baie van ons geloofshelde het 'n punt bereik waar hulle gevoel het hulle is klaar met kerk. Dit is juis op die punt toe hulle voel hulle is klaar met kerk toe God nie klaar met hulle was nie. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Chazown - God se Wil | Entoesiasme 29.05.2022 36:05
Wat is jou lewensdoel? Waarvoor het God jou geroep? Leef jou lewe vir jou skeppingsdoel! Vandag kyk ons hoe jy jou roeping kan vind. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Oorboord | Entoesiasme 22.05.2022 47:38
Elke persoon wat die Here gevolg het met entoesiasme het oorboord gegaan. Dawid het kaal gedans, Petrus het uit die boot geklim, Noag het 'n ark gebou, ens. Die Here verwag dat jy ook oorboord sal gaan. Leer waar en hoe. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.co...
Entoesiasme | Posisioneer jouself vir God se seën 16.05.2022 30:49
Entoesiasme is nie 'n gevoel nie dit is 'n keuse. Maak seker jy staan reg vir die skuiwe wat God in jou lewe wil bring. Kom saam en posisioneer jouself om God se guns te ontvang. Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Bly Stil & Skyn | Moedersdag 2022 08.05.2022 32:49
Baie geseënde Moedersdag aan elke Moeder. Vandag herinner ons mekaar aan God se liefde vir ons wat soos 'n moeder s'n is. Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Roeping is in die Veld | Storie van Rut 01.05.2022 36:04
Rut is iemand wat vir ons wys dat geloof soms meer geken word om te bly waar jy is eerder as om te gaan van waar jy is. Sy het haar roeping gevind in die veld. Jy is ook in 'n veld en jou roeping is daar om ontdek te word. Vind uit hoe. Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https:...
Behoeftes & Begeertes 23.04.2022 28:52
Die Bybel sê ons mag nie die boek van die kwaad hou nie, maar dit sê nie jy mag nie die boek van die goeie hou nie. Leer hoe om die regte dinge te meet sodat jy en jou eggenoot een kan word. Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Sit op jou Graf | Opstanding Sondag | Paasfees 2022 17.04.2022 30:50
Wat sou jy doen as jy sopas die dood oorwin het, sonde verslaan het en weer toegang het om verheerlik te wees langs die Hemelse Vader? Jesus het in 'n tuin gewandel naby die graf waar daar engele gesit het. Kan jy nog stop en jou oorwinnings vier? Kan jy nog op jou grafte sit? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk....
God op Sy Beste | Goeie Vrydag | Paasfees 2022 15.04.2022 35:39
Goeie Vrydag; Dié dag toe God 'n deur na die hemel in die hel gebou het. Was dit die dag toe God op Sy beste was? Vandag vind ons saam uit. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Die Voorreg Van Kommunikeer - Derde Hemel Gebed 04.04.2022 44:52
Gebed is die pad na meer van God. Vra, soek en klop is die drie gebedsmetodes waarna Jesus ons geroep het om ons verhouding met Hom te verdiep. Leer saam om ‘n meer intieme gebedslewe te leef.
Die Voorreg Van Bestudeer | Jonathan Müller 28.03.2022 32:02
Wat jy doen in die geheim het impak oor wat gebeur in jou lewe. God begeer dat ons Hom kan ontmoet in die geheim. Dié belewenis sal ‘n impak hê in jou hele lewe.
Die Voorreg Van Meer 21.03.2022 34:45
Jesus het ons geleer hoe belangrik dit is om Hom alleen in ons binnekamer te ontmoet. Hy sal ons beloon vir dit wat ons in die geheim doen.
Wil Ek Tenvolle Vergewe 16.03.2022 49:01
Alles begin goed, maar nie alles eindig goed nie. Baie keer is dit dieselfde met ons harte. Ons harte kan vergewe, liefhê en genade bewys. Tog soos tyd verloop raak ons bitter, kwaad en hard. Vandag leer ons hoe om ‘n volwasse lewe te leef wat mooi sal eindig.
Wil Ek Die Krag Van Woorde Ken 27.02.2022 34:33
Ons almal het iewers gehoor van die krag wat ons woorde dra. Het jy al die krag bemeester? As ons ons woorde nie reg gebruik nie, gaan ons God beperk deur ons valse verwagtinge.
Wil Ek 'n Ligte Hart Hê 21.02.2022 34:21
Alles begin goed, maar nie alles eindig goed nie. Baie keer is dit dieselfde met ons harte. Ons harte kan vergewe, liefhê en genade bewys. Tog soos tyd verloop raak ons bitter, kwaad en hard. Vandag leer ons hoe om ‘n volwasse lewe te leef wat mooi sal eindig.
Wil Ek Lewe Geniet 16.02.2022 54:23
Leer saam hoe om volwasse in God se oë te word. Wat beteken geestelike volwassenheid? Hoe lyk dit? Gebeur dit van self? Dalk is die eerste stap dat ons die lewe wat God vir ons gee net weer moet geniet vir wat dit is.
Joshua Na Die Reën | Ons Word 2 10.02.2022 46:11
Ons vier ons tweede verjaarsdag saam Joshua Na Die Reën!
Beskerm Jou Invloed 04.02.2022 32:44
Net omdat jy Invloed het beteken nie dat jy dit nie kan verloor nie. Vandag leer ons hoe om ons invloed te beskerm.
Helde Van Geloof 15.01.2022 38:43
Almal van ons het op ‘n stadium in ons lewe opgekyk na helde. In die Skrif is daar soveel helde wat die pad van geloof gehardloop het. Vandag kyk ons hoe ons as gelowiges ook helde kan wees vir ander. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.fa...
Bewaring 07.01.2022 38:36
Soms is dit wat die Here in ander se lewens kom doen meer vir ons bedoel, en dit is net so belangrik om te vier. Vandag kyk ons hoe Maria altare in haar lewe opgerig het en hoe dit vandag nog onthou word. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://ww...
Waardeering 24.12.2021 33:30
Wat sal jou laat voel jy het lewe op sy beste beleef? Vir Simeon was dit om die Messias met Sy eie oë te sien. Sy waardering vir dié belewenis herinner ons aan die krag van God se reddingsplan. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook....
Viering 14.12.2021 34:53
Kersfees is bekend vir vierings. Vrugtekoek, geskenke, familie, bome, liggies en kuiers. Die engele se verskyning aan die herders leer ons dat sonder om te vier wat God doen sal jy Kersfees misloop. Leer saam hoe om te vier. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.