Invloed Kerk
Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Author
Invloed Kerk
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 28, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Samewerking 05.12.2021 41:17
Toe God die naaste was as van ooit tevore, het die meeste mense Hom misgeloop. Daar is 'n moontlikheid dat ons Jesus in die Kersseisoen ook kan misloop. Wat kan ons doen om seker te maak ons ontvang Kersfees? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https:...
God is Lig | Kerssangdiens 28.11.2021 38:36
Die Kersseisoen is hier. Wat kondig die Kersseisoen aan vir jou; Liggies en liedjies, geskenke en geselskap, vakansie en vrede? Vir God het dit nog altyd Donker en Lig beteken. Vandag kyk ons weer na waarde van God wat die Lig vir die wereld is. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invlo...
God is Hier 21.11.2021 45:49
Met watter woorde sal jy die sin voltooi: Wanneer laas het jy…” ... met vakansie gegaan? …sonder ‘n masker in die openbaar rondgeloop? … ‘n aand sonder die kinders saam met jou lewensmaat geniet? …uit jou maag gelag? Vandag kyk ons na een van die belangrikste aspekte van verhouding met God, nl: Wanneer laas het jy besef God is hier? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: htt...
Noodgeval 14.11.2021 52:04
Jy is God se kerk, tog roep Hy jou om Sy koninkryk te bou. Leer hoe Jesus ons roep om 'n radikale volgeling te wees. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Top 3 10.11.2021 30:36
Het jy al gehoor mense sê: “Ons is twee of meer, so God is hier”? of hulle sê: “Los my uit, God alleen sal my oordeel” of wat van: “God het planne van voorspoed”? Dit is van die verse wat die meeste verkeerd verstaan word. So wat het God regtig hieroor gesê? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke:...
Vrede sê vir my 27.10.2021 44:31
Ons almal is opsoek na God se wil. Almal probeer uitvind wat Hy graag wil hê en wat hy graag wil doen. Het jy al gehoor God se vrede sal jou lei? Vandag kyk ons juis hoe vrede ons kan wys wat is reg of verkeerd. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: htt...
Bekommer oor niks 21.10.2021 39:18
Werk, finansies, kinders, huwelik, vriendskappe, drome en politiek. Die lys van dinge wat ons lewens terselfdertyd lekker, maar ook uitdagend maak, hou net aan en aan, Die teenwoordigheid van uitdagings bring gewoonlik bekommernisse. Hoe lewe ons ‘n lewe sonder uitdagings? Filippense 4:6 leer ons hoe. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydr...
Ek is tot alles in staat 13.10.2021 36:52
Daar is verskeie redes hoekom liedjies bekend raak. Die melodie, die rym, die gevoel wat dit gee. Tog is die groot rede dat dit jou terugneem na ‘n spesifieke tyd en plek. Na watter plek behoort Filippense 4:13 jou te neem? Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ F...
Onse Vader 08.10.2021 40:12
Ons almal het al liedjies gesing en jare daarna eers besef dit was die verkeerde lirieke. In die reeks kyk ons na bekende verse wat ons ken, maar dalk nie reg verstaan nie. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Die Gejaag na Wind 21.09.2021 36:08
Ons almal gaan deur seisoene en raak desperaat in tye. Kom ons kyk hoe 'n besige lewe met God die 'gejaag na wind' help vermy Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Genadelose Eliminasie van Haas 13.09.2021 40:16
Die grootste vyand van liefde is haas. Hoe meer haas, hoe minder spoed. Vir ons om die volheid van God te beleef en uit te leef moet ons die haastigheid in ons lewe uitroei. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Diep Wortels 07.09.2021 35:11
As ons suiwer geloof wil hê beteken dit ons moet geplant wees, groei en uiteindelik vrug dra. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Jy is in Beheer 01.09.2021 38:23
Dit help nie die vensters van die hemel is oop, maar jou hart is toe nie. God begeer ‘n hart vol goeie grond. Grond waarin die saadjies van die hemel kan vrug dra op die aarde. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Die Geheim Van Grond 24.08.2021 38:30
Almal wil graag vreugde, vrugte en vriendskap met God beleef. Tog is daar min wat dit ken. Jesus het gepraat oor die oorsake hoekom dit so is. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk
Klein Geloof Kan Sterk Wees 15.08.2021 34:56
Soms voel dit vir sommiges of hulle geloof nie sterk genoeg is nie. Tog begeer God nie sterk geloof nie, net suiwer geloof. Al is jou geloof sterk, maar nie suiwer nie, sal dit feilbaar wees. Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/ Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.co...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.