Invloed Kerk
Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Author
Invloed Kerk
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 28, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Klein Skarniere | Oop Deure 28.06.2026 30:58
Voor jy God vra vir meer dae in jou lewe, vra eerder meer lewe in jou dae. Leer hoe ons God se oop deure kan beleef. https://youtu.be/42xkDLlLHMo Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedKerk #OopDeure #KleinSkarniere #Geloof #Sondagdiens
Weer en Weer | Teëspoed Treffers 21.06.2026 47:53
Israel is uiteindelik in die beloofde land, maar hoekom bly teëspoed hulle tref? Hoe bly ons getrou as die boosheid ons omvou? Die antwoord lê in vertrou, berou en getrou. https://youtu.be/ZWKi9rm9Fa0 Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Teëspoed...
Manna dis ‘n voorreg | Teëspoed Treffers 14.06.2026 46:58
In die tyd van Israel se grootste deurbraak, beleef hulle teëspoed. God het elke dag aan hulle voorsien met presies genoeg. Leer uit hierdie seisoen hoe om jou woestyn te verander, van 'n plek van klagtes na 'n plek waar jy God leer vertrou. https://youtu.be/piV6NpZvdyQ Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱...
Voorbereid vir ‘n Stryd | Teëspoed Treffers 07.06.2026 41:38
Meeste keer as ons bid of nader aan God kom verwag ons om iets te beleef wat ons sal opbou. Jesus deel met die Israeliete dat die val en verwoesting van Jerusalem oppad is. Hy gee hulle tog die raad wat hulle staande sal laat bly in die seisoen van teëspoed. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁...
Dis Altaar Wat Ek Nodig Het | Teëspoed Treffers 31.05.2026 46:11
In die tyd van Israel se grootste seer moes hulle die belangrikste lesse leer van God se seën. Leer uit hierdie seisoene hoe om jou seisoen van teëspoed te verander na voorspoed. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Teëspoed #Treffers #Altaar #Jes...
Ons Beurt | Onweerstaanbaar 24.05.2026 40:11
Wat is die geloof van die volgende generasie vir jou werd? Dit is ons beurt om ‘n geestelike tuiste vir hulle te bou waar hulle die Koninkryk-kultuur kan leer en uitleef. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Onweerstaanbaar #OnsBeurt #Missie #Jesu...
Hemelvaart 21.05.2026 19:39
Hemelvaart voel klein teenoor ander groot datums op ons Christelike kalender. Dit is tog ons herinnering God kan meer doen met getrouheid oor ‘n lang tyd as ‘n groot daad in ‘n oomblik. Kom ons leer om getrou te bly aan God deur die vreemde en vervelige seisoene https://youtu.be/mGRQx-KQjqw Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hop...
Missie | Onweerstaanbaar 17.05.2026 39:40
Het jy al ooit gewonder hoekom Jesus so maklik volgbaar was? Hoekom Hy onweerstaanbaar was? Dit is belangrik dat ons weet, want ons is genooi om dieselfde onweerstaanbare geloof te weerspieël. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Onweerstaanbaar #...
God se hart vir 'n vrou. 10.05.2026 1:02:47
Jesus ontmoet ons nie by ons perfekte plek nie, maar by ons plek van dors. En daar begin herstel. Boodskap deur Stella 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedKerk #LewendeWater #WareAanbidding #Johannes4 #Genade
Hoe Gaan Dit Met Jou Siel? 03.05.2026 32:44
Ons buitelewe kan groei, maar wat gebeur met ons binnewêreld? Jou siel is gemaak vir God. Maak vandag weer tyd om stil te raak en eerlik te vra: Hoe gaan dit regtig met my siel? https://youtu.be/UoxyzLepH_0 Boodskap deur Paul Grobler 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #InvloedK...
Reëls op Reëls | Een Stêr Paasfees 26.04.2026 53:05
Ons maak dit soms moeiliker as wat Jesus dit ooit bedoel het. Hy het gekom om vryheid, genade en verhouding te bring, maar ons sit dikwels weer swaar laste op mense. Jesus het vereenvoudig, ons kompliseer. Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #ReelsopRe...
Eksklusief: Die Spieël, Die Verkyker en Die Virus | Een Stêr Paasfees 19.04.2026 49:59
Niemand wil ‘n Farisiëer wees nie, tog word ons perongeluk een. Eksklusiwiteit is ‘n simptoon hiervan. Eksklusief… maar vir wie? Ons sluit mense uit wat Jesus insluit. Hierdie preek daag jou uit om jouself eerlik te ondersoek (die spieël) eerder as om ander te ondersoek (die verkyker). Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio...
Projekteer: Sjokolade Bedekte Geestelike Hoogmoed | Een Stêr Paasfees 12.04.2026 1:02:45
Projekteer: Sjokolade Bedekte Geestelike Hoogmoed | Een Stêr Paasfees Het jy al ooit na 'n ander Christen gekyk en gedink: "Hoekom is hy nie so ernstig oor sy geloof soos ek nie?" of "As sy werklik die Here liefgehad het, sou sy meer tyd aan ________ spandeer het"? Ons doen dit almal. Dit word "Projekteer" genoem. Leer van die sewe maniere waarop ons projekteer en hoe om die ryk verskeidenheid van...
Een Stêr Paasfees | In Christus 06.04.2026 19:40
Een Stêr Paasfees | In Christus Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Paasfees #GoeieVrydag #EenSter #InvloedKerk #MetHart
Een Stêr Paasfees | Goeie Vrydag 03.04.2026 41:44
Jesus het Sy lewe gegee en Hy vra dat jy joune ook gee. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Paasfees #GoeieVrydag #EenSter #InvloedKerk #MetHart
‘n Helder Verstand | Onder Nuwe Bestuur 29.03.2026 41:44
In hierdie boodskap ontdek ons dat God ons nie ’n gees van vrees gegee het nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. ’n Helder, gedissiplineerde verstand is nie net ’n bonus nie—dit is noodsaaklik vir ’n oorwinnende lewe in Christus. https://youtu.be/BpCYVOyXdVM Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱...
Die Weerstandige Verstand | Onder Nuwe Bestuur 22.03.2026 47:38
God het jou lewe kom red en jou hart vernuwe. Dit is nou tyd om jou denke te laat weet dit is onder nuwe bestuur. Jy kan nie dink soos in die verlede nie, God is nou jou Here. Leer om jou denke te vernuwe. https://youtu.be/zMrTu_IGowM Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invl...
Manne Ding | Ver _ _ _ ding 08.03.2026 58:08
Hoe weet ons iemand is ‘n ware man in God se oë? Leer wat verwag God van mans en hoe 'n vrou kan help met haar man se swakhede. https://youtu.be/1mGJYUL5BGU Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel
Ver _ _ _ ding 01.03.2026 42:36
Konflik is ‘n deur na verhouding of verwoesting. Ons is geroep om vredemakers te wees net soos Jesus ons Vredemaker is. Daar is baie meer vrede daarin om verhoudings te versoen as om verhoudings te verloor. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #Har...
Ver_ _ _ding | Sit weer die HOU in verhouding 22.02.2026 41:04
Jou liefde vir God word geken deur jou liefde vir mense. Verhoudings is alles vir God. Leer weer hoe om verhoudings volhoubaar te maak en so God te eer. https://youtu.be/spjhgDLodTw Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #HartEnSiel #InvloedKerk #Met...
Hart & Siel By die werk 08.02.2026 37:33
Werk is een van die grootste seëninge wat God vir ons gee. Hoekom voel dit dan soms soos ‘n straf om werk toe te gaan? Leer hoe ons hart en siel ons werke kan aanpak. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloo...
Hart & Siel by Invloed 01.02.2026 58:45
Die gesondste kerk is die een wat beweeg. Hoe het die Handelinge-kerk dit reg gekry om bewegend te bly? Eenvoud, hulle was hart en siel een. https://youtu.be/pyjPSFCDWsk Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGe...
Hart & Siel I Met ‘n droom 25.01.2026 41:34
Drome is ‘n Godgegewe hulpbron om ons saam met Hom te laat beweeg. Daar is wel ‘n proses om te volg om God se drome te sien realiseer. Leer ken hierdie proses. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetS...
Met Hart & Siel I Aan die beweeg 18.01.2026 43:18
Sonder vrede sal ons nie reg funksioneer nie. Daarom het God Sy vrede met ons gegee. Kom ons geniet en giet hierdie vrede in ons binneste. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure _____ #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof
Wat Kry Ek I 2026 11.01.2026 40:12
Wanneer ons 2026 binnestap, vra ons almal: Wat kry ek? By God is die antwoord eenvoudig: Jy kry sy teenwoordigheid, sy leiding, sy vrede. Nie omdat die jaar maklik is nie, maar omdat Hy getrou bly. In Hom kry jy alles wat jy nodig het vir die pad vorentoe. Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲:...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.