Invloed Kerk
Invloed Kerk | Preke
Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Author
Invloed Kerk
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 28, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Vrede Is Waar 25.12.2025 30:18
Sonder vrede sal ons nie reg funksioneer nie. Daarom het God Sy vrede met ons gegee. Kom ons geniet en giet hierdie vrede in ons binneste. https://youtu.be/VtsUnrDFoeg Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #wysheid #hoop #liefde #vrede #invloe...
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Liefde Is Waar 21.12.2025 23:36
God het sy liefde onmiskenbaar gemaak toe Hy sy Seun stuur. In ’n gewone stal, in ’n gebroke wêreld, het Hy gewys dat liefde nie net gevoel word nie, dit kom na ons toe. Sy liefde dra, red en verander, lank voor ons dit verstaan. Daarom weet ons vandag: liefde is waar. https://youtu.be/XDVanCdgXQU Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.h...
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Hoop Is Waar 14.12.2025 17:06
Al was ek nie daar nie, weet ek dat hoop altyd waar bly. Hoop is nie net ’n mooi gevoel nie. Dit is ’n beweging van die hart. Hoop is om vas te hou in beide. Om te wag. Om te glo. Om te verwag. https://youtu.be/W2wsoujFwZA Boodskap deur Johan Bruwer 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure...
Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Wysheid Is Waar 07.12.2025 39:42
God het nie ‘n instruksielys vir ons gegee oor hoe om lewe aan te pak nie, maar Hy het wel vir ons ‘n Wonderbare Raadsman gegee. Leer hoe God se beste raad jou kan lei. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #wysheid #hoop #liefde #vrede #invlo...
Ongewone Ontmoetings I Onperfekte Mense Bring Ongewone Ontmoetings 01.12.2025 42:11
In God se oë is die onperfekte nie onbruikbaar nie. Leer hoe God jou kan gebruik al het jy ‘n lang lys van onperfekte goed wat in, om en met jou gebeur. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #God...
Ongewone Ontmoetings I Gee Onbekende Krag 23.11.2025 38:30
Is jy moeg? Jesus het ook moeg geword. Dalk is God moeg...vir al die dinge wat ons moeg maak. Leer hoe God jou moegheid kan oorwin. https://youtu.be/vRvJWYPSf3s Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoeti...
Ongewone Ontmoetings I Vernuwe Ongesonde Gedagtes 16.11.2025 47:49
God se gedagtes is wyser, ryker en mooier as ons s'n.' God lei ons deur Sy gedagtes met ons te deel. Leer om Sy gedagtes te hoor en te volg. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade #On...
Ongewone Ontmoetings I Bring Ongemaklike Gesprekke 09.11.2025 38:15
In God se oë is die klein sake die groot sake. Dit is selfs waar as dit kom by ons sonde. God is altyd gereed om ons lewens beter te maak deur ons sonde aan te spreek. https://youtu.be/9M7GHTmLiH4 Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloed...
Ongewone Ontmoetings I Maak Onvergeetlike Stories 04.11.2025 42:27
In die Bybel het God ‘n manier gehad om gewone mense op ongewone maniere te ontmoet. God doen dit nogsteeds. Leer om Hom deur elke oomblik van die dag te kan beleef. https://youtu.be/_-skuh8aB2I Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedke...
Ongewone Ontmoetings 26.10.2025 1:08:44
Luister na hoe God Riaan Benade ontmoet het, en hoe dit hom gelei het om ‘n ongewone storie te beleef. https://youtu.be/cFrMz5yXb5U Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OngewoneOntmoetings #GodseGenade
Te Goed om te Mis I Daar is 'n plan met jou pyn 20.10.2025 37:57
Wanneer ons deur pyn en beproewing gaan, voel dit dikwels sinloos — maar God gebruik selfs ons swaar tye vir ’n groter doel. Boodskap deur Jonathan Muller https://youtu.be/_wkIJ4kE-H4 ____ #InvloedKerk #TeGoedOmTeMis #DaarIsNPlanMetJouPyn #GeloofInBeproewing #Volharding #GodsPlan #Jakobus1 #GloEnVertrou #ChristelikeMotivering #Aanbidding #PreekVanDieWeek #JesusIsGetrou
Te Goed om te Mis I Alleenheid 13.10.2025 38:01
Soms vra God dat ons stil word — nie om ons te straf met alleenheid nie, maar om ons harte te leer luister. Hy berei ons voor, en hy ontmoet ons in tye wat ons aleen voel. Hy wag nie op groot woorde of applous nie, maar op eerlike gebede wat in die stilte van ons binne kamers gebore word. Boodskap deur Johan Bruwer https://youtu.be/QbnEH82p_kg ____ #InvloedKerk #StilteMetGod #Gebed #InSyTeenwoordi...
Te Goed om te Mis I Moeilike Mense 29.09.2025 37:37
Het jy al beleef hoe moeilike mense situasies en verhoudings kan verwoes? Moeilike mense is deel van God se plan. Wanneer daar iemand moeilik is wil God jou iets leer en dit is te goed om te mis. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedk...
Te Goed om te Mis I Uitdagings 21.09.2025 27:04
Te Goed om te Mis I Uitdagings God se uitnodigings klink vir ons soos uitdagings. Leer hoe uitdagings geloof kweek wat God vra ons moet bekom om saam met Hom te werk. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #TeGoedOmte...
Oneindig Meer I Dankbaarheid 14.09.2025 40:33
Elke geloofsheld in die Bybel wat God se oneindig meer prentjie beleef het, het almal iets in gemeen gehad; Dankbaarheid. https://youtu.be/RdF4QcWq66s Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Ti...
Oneindig Meer I Hart 07.09.2025 39:11
‘n Lewe van oneindig meer begin by die hart. Vir die Here is die mens se hart die heel belangrikste, maar ook die heel gevaarlikste. Leer hoe om ‘n hart te hê wat jou lei na oneindig meer. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #ke...
Oneindig Meer I Los Dit 31.08.2025 38:47
Dit wat God vir jou beplan kom nie sonder uitdagings nie. Oneindig meer koring beteken nie oneindig meer onkruid nie. Leer hoe om die onkruid mense en situasies reg te hanteer. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #...
Brandstof of Staanstof I Gee en jy sal ontvang I Oneindig Meer 24.08.2025 39:21
Geld is bedoel om ‘n doel te bereik. Hoe lyk dit wanneer ons God begin volg met ons finansies? https://youtu.be/MvlkEFpfqXU Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.hopp.bio/invloedkerk 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗚𝗲𝗯𝗲𝘂𝗿𝘁𝗲𝗻𝗶𝘀𝘀𝗲: https://www.invloed.co.za/gebeure ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer #Tiendes #Gee #finansies #doel
Gee en jy sal ontvang | Oneindig meer 17.08.2025 39:39
Tiendes is ‘n ding van die verlede I Gee en jy sal ontvang I Oneindig Meer Al pad na oneindig meer is om te gee. Mense weet nie wat die Bybel sê oor gee nie. Hoeveel moet ons gee? Is die 10de nog relevant? Wat verwag God? Leer hoe om te gee soos die Bybel ons leer. Boodskap deur Morné Steenekamp https://youtu.be/Yd8lNz-aV9E 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲: https://pay.yoco.com/invloed 𝗜𝗻𝘃𝗹𝗼𝗲𝗱 𝗛𝘂𝗯: https://www.h...
Oneindig Meer I Oop Deure 10.08.2025 42:16
Ons noem oop deure ‘n geleentheid. God noem oop deure mense. As ons Sy oop deure wil sien en behou, moet ons leer hoe om goed met mense te wees. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #OopDeure #OneindigMeer
Oneindig Meer I Sirkels wat Beperk 03.08.2025 49:07
Die Here is lief vir jou, die duiwel haat jou en mense het planne met jou. Wanneer ons God se liefde nie ons denke beskerm nie, gaan mense se opinies en die duiwel se planne ons beperk. Leer om nie in sirkels te leef wat jou beperk nie. Leef vir ‘n lewe van oneindig meer. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #OneindigMeer #deurjou #sirkelswatbeperk
ONEINDIG MEER 27.07.2025 1:01:40
God kan oneindig meer dink of doen...deur jou! Glo jy dit? Hoor hoe God Invloed Kerk roep om ‘n spesifieke taak te verrig en jy is deel daarvan. https://youtu.be/sMAEdEhlNfA Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #OneindigMeer #deurjou
Geesvervuld I Gebed wat Werk 20.07.2025 46:40
God geniet dit om gebede te verhoor. Leer hoe om gebede te bid wat werk. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #GebedWerk #GodVerhoorGebede #LeerOmTeBid #KragVanGebed #Gebedslewe #VerhoudingMetGod #BidEnVertrou #GebedeMetDoel #GodLuister #SienGebedsverhoring
Geesvervuld I Drome wat waar word 13.07.2025 49:02
Hoop al jou drome word waar. Die stelling wat meeste hoor op hul verjaarsdae. Al jou drome gaan dalk nie waar word nie, maar wat as die drome wat God gee waar word. Vind uit hoe om jou God gegewe droom te vind. https://youtu.be/yx7Q7ncMMO0 Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing...
Die Hart van Aanbidding 06.07.2025 49:23
DIE HART VAN AANBIDDING Aanbidding is meer as liedere en klanke. Dit is 'n lewe wat oorgegee is aan God. Wanneer ons Hom met opregte harte nader, verander Hy ons van binne af. Kom ons keer terug na die kern… die hart van aanbidding – waar dit net oor Jesus gaan. https://youtu.be/GD8ibzaZxrY ________________________ #DieHartVanAanbidding #AanbiddingInGeestEnWaarheid #JesusIsDieMiddelpunt #OorgegeeL...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.