Invloed Kerk

Invloed Kerk | Preke

Religion AF ↓ 240 episodes

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Author

Invloed Kerk

Category

Religion

Podcast website

invloedkerk.org.za

Latest episode

Jun 28, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Geesvervuld I Die Taal van die Heilige Gees 29.06.2025

Om God se stem te hoor is een ding, maar kan jy Sy taal praat? https://youtu.be/G5ztzJKp9Q4 Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid

Geesvervuld I Leer ken God se Stem 22.06.2025

Hoe klink God se stem? Almal kan Hom hoor en Hy wil met elkeen praat, maar hoe? Leer vandag saam. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid

Geesvervuld I Die Helper van Vaders 16.06.2025

Die Heilige Gees help ons in ons take wat Hy vir ons gegee het. Leer hoe die Heilige Gees Vaders help om hulle rol te vervul. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #vaders #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #GeestelikeHerlewing #InvloedKerk #SyTeenwoordigheid

Geesvervuld I Wanneer die Heilige Gees kom 08.06.2025

Ons almal het weens ons blootstelling ‘n vooropgestelde idee van hoe die Heilige Gees lyk en werk. Jesus is al een wat die Heilige Gees tenvolle ken; Die ware Gees Spesialis. Wat leer Jesus ons oor wanneer die Heilige Gees kom? Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #lysdit #eersteoftweede#Pinkster2025 #HeiligeGees #KomBeleefGod #SondagDiens #UitstortingVanKrag #Gee...

Lys Dit I Eerste of Tweede 02.06.2025

Jou reaksie is belangrik. Nie net wanneer jou droom man jou vra om te trou nie, maar ook wanneer God jou vra om te gehoorsaam. Leer hoe om jou eerste of tweede reaksie reg te kry. Jou reaksie bepaal jou storie. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #lysdit #eersteoftweede

Jesus het of Jesus Sal | Hemelvaart 2025 30.05.2025

𝗟𝘂𝗸𝗮𝘀 𝟮𝟰:𝟱𝟬-𝟱𝟯 (𝗡𝗟𝗩) Daarna het Jesus hulle uitgelei tot by Betanië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.  Terwyl Hy nog besig was om hulle te seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem. Hulle het toe neergeval en Hom aanbid. Daarna het hulle met groot vreugde teruggegaan na Jerusalem toe.  Daar het hulle al hulle tyd in die tempel deurgebring en God geloof. Boodskap...

Lys Dit I Wind of Woeker 25.05.2025

Jy het al dalk gehoor jy moet woeker met jou geld. Woeker jy wel met jou geloof? God het soveel stories wat Hy wil skryf in jou lewe. Leer hoe ons geloof ons toelaat om daardie stories te sien. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #lysdit #lysofluister

Lys Dit I Lys of Luister 19.05.2025

Bekommernis het die vermoë om jou siel uitmekaar te trek. Hoe leef ons ‘n lewe waar ons lig kan voel soos Jesus belowe het? Kom ons leef minder met ‘n lys en meer met ‘n luister. Luister Hier: https://youtu.be/cGTXY2MFDiU Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #lysdit #lysofluister

Moederhart van God 11.05.2025

Nie net dra God die hart van ‘n Vader oor ons nie, maar ook dié van ‘n moeder. Die eerste keer toe God Sy eie karakter beskryf in woorde het Hy moederlike taal gebruik. Leer hoe om jou verhouding met God te verdiep deur Sy hart tenvolle te ervaar. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #moedersdag #MoederhartvanGod Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydra...

Wat Om Te Doen Wanneer Lewe Onregverdig Is 05.05.2025

Soms voel die lewe so onregverdig. Maar wat as ons prentjie oor regverdigheid ons weg hou van die grootste geskenk wat Jesus al ooit vir ons gegee het… Genade! https://youtu.be/A9CY2_l7Wkg?si=ICgxZIGCQg4ceGg4 Boodskap deur Jonathan Müller ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #onregverdigheid Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://inv...

Trap Spore I Die Barmhartige Samaritaan 28.04.2025

Wanneer ons bly in ons gemak lei dit na verveeldheid. Boodskap deur Paul Grobler ___________ #invloedkerk #kerk #sondag #trapspore #barmhartigesamaritaan Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.co.za/preke/ https://www.facebook.com/invloedkerk https://www.instagram.com/invloedkerk/ https://www.tiktok.com/@invloedkerk

Die Toets | van Onderdanigheid 18.04.2025

Die Toets I van Onderdanigheid Onderdanigheid is die belangrikste toets, want dit dra die grootste gevolge. https://youtu.be/TYNmRt72Ecg Boodskap deur Morné Steenekamp #invloedkerk #kerk #sondag #dietoets ___________ Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.co.za/preke/ https://www.facebook.com/invloedkerk https://www.instag...

Die Toets I Wat Jy Self Opstel [Bril] 13.04.2025

Die Toets I Wat Jy Self Opstel [Bril] Die ergste lewenstoetse om te skryf is die een wat jy self opgestel het. Wanneer jou foute ware probleme word. Wanneer jou sonde huwelikstruwelinge veroorsaak. Wanneer jou swak besluite lei tot ongesonde situasies. God kan alles laat goed uitwerk, selfs die toetse wat ons self opstel. Vind uit hoe. Boodskap deur Morné Steenekamp #invloedkerk #kerk #sondag #di...

Die Toets I Van Vas Sit [Hout] 06.04.2025

Het jy al ooit gevoel jou lewe hak vas? Dis nie dat alles uitmekaar val nie, maar ook nie dat dinge vooruit gaan nie. Jou drome hak vas, jou vriendskappe hak vas, jou betekenis hak vas, jou finansies, ens. Wat as jou verhouding met God vas hak? Leer wat om te doen wanneer die toets van vas sit ‘n realiteit is. Boodskap deur Morné Steenekamp Youtube Link: https://youtu.be/VPs-zn74qXE #invloedkerk...

Die Toets | Die Toets van Moeilike Tye 30.03.2025

Moeilike tye is nog moeiliker as ons nie weet hoe om dit te hanteer nie. Leer hoe om moeilike tye te oorwin. https://youtu.be/rL8AB4ZUPYg Boodskap deur Morné Steenekamp #invloedkerk #kerk #sondag #dietoets ___________ Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ https://www.facebook.com/invloedkerk https://www.inst...

Die Toets | Bid vir ‘n Toets 16.03.2025

Niemand hou daarvan om getoets te word nie, maar tog hou ons van goed wat getoets is. Indien ons God se seën wil sien in ons lewe moet ons die toetse wat Hy ons lewens toelaat slaag. Leer jy hoe jy die toets wat jy nou skryf kan slaag. https://youtu.be/FfVMvUDFlzM Boodskap deur Morné Steenekamp #invloedkerk #kerk #sondag #dietoets ___________ Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes:...

Druk ‘n Ystervark | Behoeftige Mense 09.03.2025

Sommige mense wil jou die verantwoordelikheid gee om hulle lewens te verbeter, om hulle probleme uit te sorteer en om hulle te help. Behoeftige mense kan ons soms dreineer. Hoe kan ons hierdie mense beter liefhê? Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ https://www.fac...

Druk ‘n Ystervark | Negatiewe Mense 02.03.2025

Daar is baie min mense wat ‘n mens kan uitput soos negatiewe mense. Wat sê ons vir mense wat negatief is om hulle positief te maak? Hoe hanteer ons mense se konkel, kla en kritiek. Boodskap deur Morné Steenekamp ___________ Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ https://www.facebook.com/invloedkerk https://w...

Druk ‘n Ystervark | Mense wat Beheer 16.02.2025

Om ‘n ystervark te druk gaan jou seer en ongemaklik maak. Dit is hoe dit voel wanneer ons moeilike mense probeer liefhê. Leer saam hoe ons ons vyande kan liefhê. Boodskap deur Morné Steenekamp

Waar kyk jy? | Vian Storm 09.02.2025

Die wêreld se grootste krises is die te kort aan liefde. Die rede daarvoor is omdat ons nie leef met 'n Godfokus nie. Kom ons leer hierdie liefde by ons huise. Boodskap deur Vian Storm

Vir Een Voudig | Jou werk 26.01.2025

Meeste mense se werk put hulle uit, veroorsaak uitbranding en meeste wens hulle het ‘n beter werk. God het werk as ‘n geskenk gegee. Leer weer hoe om jou werk te vereenvoudig en God se geskenk te geniet. Boodskap deur Morné Steenekamp

Vir Een Voudig | Jou doel 19.01.2025

Die Bybel sê bo alles wees versigtig met wat in jou hart aangaan, ons moet wel meer versigtig wees met dit waarmee ons ons harte vol maak. Hoe vol is jou lewe en waarmee maak ons dit werklik vol? Boodskap deur Morné Steenekamp.

Vir Een Voudig 12.01.2025

Nuwe jaar laat mense droom oor nuwe dinge. Die ware pad na al hierdie nuwe dinge is nie meer nie, maar minder. ‘n Lewe van eenvoud lei na ‘n lewe van veelvoud. Leer hoe jy jou lewe kan Vir-Een-Voudig. Boodskap deur Morné Steenekamp

Kriptiese Geskenke | Hoop 25.12.2024

Hoop is meer as ‘n wens, dit is die lig vir ons siël. As jy iewers hoop verloor het, is daar baie goeie nuus. Jy kan dit weer vind! Jesus het gekom om die hoop van die wêreld te wees. Boodskap deur Morné Steenekamp

Kriptiese Geskenke | Vrede 22.12.2024

In vandag se lewe waar onrus, kwellinge, lawaai, gejaagdheid en bekommernisse die orde van die dag is is dit taai om jou kop bo water te hou om nie te noem die vrede in jou kop te hou waar stemme en dinge jou sterkarm vir posisie nie. Vrede is ‘n kriptiese geskenk, strategies geplaas om jou hart en kop sin te gee waar niks anders sin maak nie. Boodskap deur Nadja Cilliers

Listen to the Invloed Kerk | Preke podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.